Het nou 'n sms op my foon gekry dat Weesgerus 'n promosie aan het vanaf Julie tot September (Maandag tot Sondag) vir R135-00/nag per staanplek vir 4-persone.
Begin van Junie het hulle my niks gesê van afslag vier die laaste week skoolvakansie in Julie nie, net dit.
Goeie dag
Ja, ons het nog steeds kamppeer plek oop vir daardie laaste 2 weke, maar slegs in die E-sirkel. (Daar is geen braaiers nie)
Toe besluit ons maar op Klein Kariba
Goed koop tariewe of nie. Daai plek sien my nooit weer nie. Stilte tye in die aand is eers vanaf 11H45. Teen daai tyd soek ek al lankal rustigheid. 2 x nou al daar so bloutjie geloop.
En as mens dan by sekuriteit kla oor die lawaaierigheid van die dronkgattte word niks daaromtrent gedoen nie. Dis 'n netjiese oord maar die bestuur daarvan val nie in my kraal nie.
Nou wonder ek hoekom begin die oord sulke lae tariewe aan te bied............... dink hulle reels en afdwing daarvan begin hulle aan die agterend te byt.
Sorry Leon - dit was nie ek nie!
Ons was nog nie daar nie.
Goed koop tariewe of nie. Daai plek sien my nooit weer nie. Stilte tye in die aand is eers vanaf 11H45. Teen daai tyd soek ek al lankal rustigheid. 2 x nou al daar so bloutjie geloop.
En as mens dan by sekuriteit kla oor die lawaaierigheid van die dronkgattte word niks daaromtrent gedoen nie. Dis 'n netjiese oord maar die bestuur daarvan val nie in my kraal nie.
Nou wonder ek hoekom begin die oord sulke lae tariewe aan te bied............... dink hulle reels en afdwing daarvan begin hulle aan die agterend te byt.
Die een laaitie was so moerig dat hy bykans 'n boom uitgehaal het met sy splinternuwe Golf wat pappie seker gekoop het.
Sjoe, ekt gedink almal gaan juis weesgerus toe oor hul dink warmbad is erg. Gelukkig kon ons met ons baba (nou kleutertjie) nog elke keer by warmbad kamp ;) hehe
Dis goed fat weesgerus bietjie goedkoper aanbied, ek hou van weesgerus, maar as jy eers n lekker plek gekry het wil jy nie sommer n kosbare kamptydjie prysgee op ander plekke nie.
Laas wat ek weet moes jy betaal vir onderdak swembad as jy daar wil swem? Dit pla my bietjie..
Dan maak dit defnitief sin vir ons om by warmbad te bly. Mamma gaan meer onderdak swembad toe as enigiets anders. En elke foto was dit basies net ons, of soms 4 of 5 ander mense, veral vroeg oggend... aande het soms meer mense, maar nooit sommer dagbesoekers nie aangesien hul sal moet betaal..
Maar so kies elkeen sy pad ens.
Weetdit was altyd weesgerus naweke as hul sulke specials gehad het, maar ongelukkig ook altyd te vol en besig vir ons
Ons verkies ook eerder buite seisoen vir Weesgerus. Dit is lekker stil en rustig. Ons was 1-keer daar binne seisoen en was redelik ongemaklik agv over crowded kampeerders.
Begin van Junie het hulle my niks gesê van afslag vier die laaste week skoolvakansie in Julie nie, net dit.
Goeie dag
Ja, ons het nog steeds kamppeer plek oop vir daardie laaste 2 weke, maar slegs in die E-sirkel. (Daar is geen braaiers nie)
Toe besluit ons maar op Klein Kariba
Die karavane wurm soos miere tussen mekaar in en die sirkel is redelik ver van alles af.
Sjoe, ekt gedink almal gaan juis weesgerus toe oor hul dink warmbad is erg. Gelukkig kon ons met ons baba (nou kleutertjie) nog elke keer by warmbad kamp ;) hehe
Dis goed fat weesgerus bietjie goedkoper aanbied, ek hou van weesgerus, maar as jy eers n lekker plek gekry het wil jy nie sommer n kosbare kamptydjie prysgee op ander plekke nie.
Laas wat ek weet moes jy betaal vir onderdak swembad as jy daar wil swem? Dit pla my bietjie..
Ditto. Ek ry dan eerder Buffelspoort toe nader en ek weet daar is beheer. Die wat Weesgerus geniet gaan vir goud.