English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 943
Total Replies: 212 802
Total Views: 81 544 749
topics: 4 107
replies: 28 612
views: 17 222 359
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 401
replies: 58
views: 9 389
topics: 7
replies: 62
views: 30 282
Weesgerus Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
84
Total Ratings: 84
79   
5
Rated: 02 Nov 2018

Weesgerus Nylstroom

replies: 3
views: 8243
12 Dec 2010 @ 21:40:53 pm
Pierre
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 30 Oct 2010
Ons was die afgelope naweek te Weesgerus net buite Nylstroom/Modimolle. Same-vatting is soos volg. Dit is bekostig baar, Moderene geboue wat steeds in 'n goeie toestand is, Vriendelike personeel en baie mooi en goed beplande swembaddens. Teleurstellings: 3-Hoek staanplekke wat ongelyk en nie ewe groot is nie(almal betaal die selfde tarief maak nie saak hoe groot of klyn you staanplek is nie). Die gras-perke kort baie aandag om die grond gatte te bedek op die staan plekke. Geen toilet papier in beide mans en dames badkamers beskikbaar nie!(ons was voorbereid, maar iemand in groot nood kan maklik so 'n nood-saaklikke item vergeet).Lawaaierige en dronk 2010 PT matrikulante (soos geverf op hul 4-trek voertuig)wat bietjie oorboord gegaan het.Geen speel teryn vir kinders onder 6 jarige ouderdom nie.(Dit wat beskikbaar is, is groot plat sitplek swaaie, groot wip-plank (hoogste punt +-1.2 Meter hoog, en 2 U vormige staal raame vir 'n klim raam. Meeste van die "Teleurstellings kan maklik op verbeter word en dan kan Weesgerus met die beste-oorde in ons land vergelyk.Dankie Weesgerus en sy mense en gaawe buure soos Jannie en sy gesin!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2010 @ 15:29:52 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6121
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Pierre dankie ver die info ons soek n plek om te probeer ,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2010 @ 08:56:52 am
Wikus
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 17 Apr 2007
Ek dink self ook dat Weesgerus die potensiaal het om een van die beste oorde in die land te wees, maar daar kort definitief n bietjie aandag in sekere areas. Ek persoonlik sal nie omgee om n bietjie meer te betaal vir n beton blok om my karavaan op te parkeer nie. Ek het op n stadium gereeld by Weesgerus gekamp maar het opgehou aangesien ons nie meer kans gesien het vir die modder elke keer as dit reen nie. Is daar miskien n manier wat ons as kampers vir die bestuur van Weesgerus bewus kan maak van ons behoeftes ?.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2010 @ 15:45:27 pm
Jan
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 25 Dec 2010
Ons het ook sl dssr geksmp en dit geniet. Dit gssn mssr om die bestuur van die oord en die begroting vir onderhoud. Hulle web-bladsy behoort 'n kontak adres te verskaf. Ek dink die bestuur behoort opbouende kritiek te waardeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First