English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 753
Total Views: 82 445 993
topics: 4 417
replies: 29 737
views: 17 353 121
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 819

Weesgerus Desember 2005

replies: 1
views: 2624
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
03 Jan 2006
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Ons was vir 9 dae by Weesgerus in Desember.

Positiewe aspekte:

- Die fasiliteite by die hoof vermaaklikheids area is baie goed
- Die swembaddens en omgewing is betreklik goed
- Die winkeltjie se voorraad is voldoende
- Billike tarie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
03 Jan 2006
Anonymous
Was ook self by Weesgerus die afgeloppe Des en kan be aam wat Johan geskryf het ek wil ook net byvoeg wat my in die eerste plek af gesit het is die staanplekke wat onnetjies was, wat ek bedoel die gras was nie gesny en die blare is nie eers opgehark nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required