English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 878
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 655
Share all those nice recipes with everybody...

Weer nie n enkle woord... kyk net

replies: 12
views: 5431
14 Sep 2015 @ 15:52:13 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Julle wat die wyn sooooo geniet 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 16:48:20 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years
Nou wie wil dan n tafel he wat sukkel om gelyk te staan
Baie practise goeie idee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 16:52:34 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Warren, jy is deesdae 'n Man Van Min Woorde.laughing  Jare gelede het ons ook sulke goedjies gehad, hulle het baie lekker gewerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 17:18:03 pm
Anonymous

Jy kry hulle by makro ens.. werk lekker by huis of kamp.. solank jy nie te veel inkry nie, anders sukkel jy om glas of bottel terug te sit. Dan hou jy maar in jou hand

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 17:20:06 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Warren, jy is deesdae 'n Man Van Min Woorde.laughing  Jare gelede het ons ook sulke goedjies gehad, hulle het baie lekker gewerk.

Met al die klagtes oor my eelendige lank poste....laughing... Yip.... Just trying to keep all you wonderful folks as friends....laughing

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 17:23:47 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
My vrou soek sulke goed. Waar sal mens kry?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 18:08:01 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Gaan jy dit op die vlooimark verkoop sal nogal verkoop

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 18:19:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
My vrou soek sulke goed. Waar sal mens kry?

As jy kan sweis kan jy dit maklik self maak...hulle verkoop daai sirkels los by die staal winkels
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 21:23:59 pm
Anonymous

Makro...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 08:00:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek dink moeiliker om te maak as by makro te koop. Het by makro so n stelassiekie gekoop wat checkersakke vashou ve die weggooi goete. As jy klaar is met groente etc skil gooi sommer hele sak innie swart drom. Hou die ape uit jou tent.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:08:30 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Lekker man,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:30:31 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Nice kan hy bier ook vashou, my vrou sal dit geniet vir die wyn
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:36:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Beveel aan ... vat n bier saam makro toe, as hy nie pas nie maak jou eie.
LOL
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za