English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 773
Total Replies: 269 487
Total Views: 83 850 587
topics: 118
replies: 4 052
views: 1 222 142
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Weer n forum naweek?

replies: 42
views: 743
10 Feb, 2020 @ 07:54:29 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sal julle weer belangstel in n forum naweek? Indien wel, hoe lang tydperk tot n volgende een? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 08:04:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Met die vorige reeks Forum naweke het dit so elke derde maand plaasgevind maar dit het steeds dood geloop.

Dink hy moet maar sy eie pad gaan en sodra iemand in welke streek dit goed dink dan probeer hy maar om so naweek te reel.

Iewers in die toekoms gaan die mense begin praat van so saam trek dis dan wanneer mens 'n reeling of twee maak.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 08:40:38 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Kyk Al is die karavaan verkoop teen daardie tyd gaan ek beslis belang stel. Al ry ek net vir n dagbesoek deur.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 08:40:39 am
Anonymous

Ons sal weer belang stel in so naweek. Probeer so 6 maandeliks. Dit gee darem tyd vir reelings. Net nie by n rivier niesurprised

Grap net. Maak nie saak van rivier.laughing

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 08:53:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ja ses maandeliks of as iemand 'n woord drop hulle is lus vir so iets.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 09:00:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Maar die ander provinsies moet nie by die reeling volg nie. Hulle moet reel soos hulle goed dink.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 09:02:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Sommer die eerste naweek in Maart is reg vir die weskaap.

Wat dink julle forum lede wat daar bly

laughinglaughingtongue-out

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 10:14:44 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.

Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie. 

Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 10:40:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.

Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie. 

Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?

Ja ja ja ek is 'n Pretoriaaner.

het maar net 'n grappie gemaak om die Kapenaars aan die gang te kry.

laughinglaughing

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 17:32:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Elke maand is ook reg.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb, 2020 @ 20:49:42 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Geert, hang af waneer maar ons sal ook weer saam gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb, 2020 @ 00:54:55 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Wel ek sou ook dink dat mens oor so 6 maande weer probeer. Sal indien beskikbaar dit weer meemaak.

Soos Leon noem kan elke streek so iets op die been bring. Ek dink dis 'n goeie manier om mede forumlede saam te bring ipv 'n toevallige raak kamp en met tye weet mens nie eers forumlede kamp op dieselfde plek nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb, 2020 @ 08:16:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Geert, hang af waneer maar ons sal ook weer saam gaan.

Ronnie we must camp together. Then we can have more time to chat. 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb, 2020 @ 20:14:50 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 07 Jan, 2014
Experience: 31 years

Leon, we are still going to chat a lot as I hope that we will be able to attend more camps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb, 2020 @ 12:53:19 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Het iemand dalk aan n midweek kamp gedink of is hier te min Pensionarisse

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb, 2020 @ 12:59:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Het iemand dalk aan n midweek kamp gedink of is hier te min Pensionarisse

Ek dink verseker dit kan werk.  Dit hang net af waar bevind die pensioen mense hulle nou.  kanse is goed hulle ry/kamp die hele SA plat.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb, 2020 @ 14:27:36 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 736
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Tjaart, ek het ook al gedink aan so 'n midweek kamp.

Hoe lyk dit met die pensionarisse, wie van julle sal belangstel in so 'n kamp?

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb, 2020 @ 14:50:37 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Chris sal lekker wees al is  dit net n paar  kan net lekker wees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb, 2020 @ 19:19:32 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Chris sal lekker wees al is  dit net n paar  kan net lekker wees

Ek sê ook altyd so.....jy hoef nie 100de te wees om lekker te kuier nie....paar kwaliteit kampvriende kuier baaaaie lekkerder as massa getalle. Miskien moet julle n draad begin waar julle moontlike belangstellendes kan nader....hulle gaan nie noodwendig almal hier lees nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2020 @ 05:44:39 am
Anonymous

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2020 @ 17:30:08 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

Sal lekker wees om jou en ander weer raak te kamp. As daar belangstelling is kan ons reel. Klein Paradys by Brits of Nylstroom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2020 @ 21:17:19 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Is weer 2021 vanaf 25 Januarie tot 25 Feb by Drakensville saam met mede forum lid en sy bruid.

As die forum naweek net na daardie tyd is en ek kan van Drakensville na bv Brits (Klein Paradys) ry, kan ons dit probeer inpas voor ons huistoe trek om te pak vir langstaan by Eiland vanaf 1 April.

Sal bevestig soos die reëlings vorm aanneem.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2020 @ 14:13:30 pm
Anonymous

Dink Brits, is nader as Nylstroom vir my. Sien hoe voel ander lede. Ons val in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2020 @ 21:30:17 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dink Brits, is nader as Nylstroom vir my. Sien hoe voel ander lede. Ons val in.

As mens Brits kies moet die mense ver vooruit vasmaak en betaal, want daai oord is soms paar maande vooruit bespreek. Weet nie of almal sal nie.....laas het die meeste eers 2 of 3 dae voor aankoms betaal....Klein Paradys gaan nie so lank wag nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2020 @ 11:16:03 am
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

As mens Brits kies moet die mense ver vooruit vasmaak en betaal, want daai oord is soms paar maande vooruit bespreek. Weet nie of almal sal nie.....laas het die meeste eers 2 of 3 dae voor aankoms betaal....Klein Paradys gaan nie so lank wag nie

Dankie Geert

Verstaan hom so. As dit kan, kan dit. As dit nie kan nie, kan dit nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2020 @ 12:46:56 pm
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 11 Jun, 2014
Experience: 61 years

My midweek is 25 okt tot 30 Okt 2020 by DUBE, enige iemand wat dan ook daar kamp?

cool

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2020 @ 12:46:54 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

Ek gaan ongelukkig nie een kan reel nie...tans besig om te help om een te reel saam n fb groep....hele oord geboek met klomp aktiwiteite...so gaan bietjie besig wees. As iemand anders wil reel, laat weet datum en plek, dan kyk of ons kan inval en saam kamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar, 2022 @ 07:34:56 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3363
Joined: 16 Jan, 2012
Experience: 55 years

Met die vorige reeks Forum naweke het dit so elke derde maand plaasgevind maar dit het steeds dood geloop.

Dink hy moet maar sy eie pad gaan en sodra iemand in welke streek dit goed dink dan probeer hy maar om so naweek te reel.

Iewers in die toekoms gaan die mense begin praat van so saam trek dis dan wanneer mens 'n reeling of twee maak.

Dit was nog in die goeie dae voor Wilsur deur admin weg gejaag is.

Hy kon goed reel.

Ek het by onlangse skou nuwe eienaars ontmoet .... dalk kan hul nou iets doen!

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar, 2022 @ 19:47:48 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Ek sal nogal belang stel in so forum kamp naweek... dit kan mos lekker wees.

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar, 2022 @ 20:18:30 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6027
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Dankie David.

Covid het als omgekrap maar ons aan die anderkant probeer steeds, so ook die WilSur groep.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar, 2022 @ 23:10:16 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As mens praat van forum naweke, wil ek amper sê "die goeie ou dae". Niemand wil leiding neem nie....en as iemand leiding neem, is belangstelling bitter min of traag. Soos ek hierbo genoem het...die een wat ek gereel het, was daar klomp name op maande voor die tyd. N week voor naweek bel oord my en bevestig dat net 2/3 betaal het. Die oord het my gedruk vir betaling....nie die ouens wat name opgesit het nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2022 @ 12:16:38 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Anderkant die draad (Kampforum) het 'n toevallige mini-saamtrek in Karoo Nasionale Park die naweek na Paasnaweek. Drie van ons is absoluut toevallig op dieselfde datum daar (Lennie van hierdie forum inkluis) en 'n vierde het besluit hy gaan ons kom "join". Ekself kuier 12 - 24 April in die park.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2022 @ 19:40:17 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3363
Joined: 16 Jan, 2012
Experience: 55 years

As mens praat van forum naweke, wil ek amper sê "die goeie ou dae". Niemand wil leiding neem nie....en as iemand leiding neem, is belangstelling bitter min of traag. Soos ek hierbo genoem het...die een wat ek gereel het, was daar klomp name op maande voor die tyd. N week voor naweek bel oord my en bevestig dat net 2/3 betaal het. Die oord het my gedruk vir betaling....nie die ouens wat name opgesit het nie. 

Ons het seker almal ons redes hoekom ons nie wil reel nie. Daarom hoop ek nuwe bestuur/eienaars sit hand op.

Sover ek weet, is ek die enigste op die forum wat hier gevloek is en admin het dit toegelaat en niks daar omtrent gedoen nie. Inteendeel, Willie het vir my gesê ek moet dit agter my sit en vergeet daarvan.

Dieselfde tyd het iemand anders my beledig sonder feite en toe ek feite gee was ek leeunaar gemaak en dit oor my swaar se dood.

So jaag hulle ons gewilliges weg.

Ek het nou die tyd en vermoë maar nie die lus nie!

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 17:08:31 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Omaramba het bierfees einde Mei....wle gaan soontoe?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 20:04:20 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Omaramba het bierfees einde Mei....wle gaan soontoe?

Is te ver vannie Kaap-af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 12:15:54 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 736
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Omaramba het bierfees einde Mei....wle gaan soontoe?

Het hulle nie elke naweek 'n alkohol fees daar nie? ☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 12:29:12 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Het hulle nie elke naweek 'n alkohol fees daar nie? ☺

Ek het nog nooit daar gekamp nie, maar dit wat ek al verskeie kere gelees het my laat besluit dat ek maar daar sal verbyhou. Dus - selfs al was dit nader aan die Kaap, sou ek dit nie oorweeg om daar te gaan bierfees hou nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 14:45:07 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek gaan maar self loer en sien hoe is oord. Ek het hulle badkamer opgraderings fotos gesien, onlangs klomp groen gras geplant, heelwat bome aangeskaf en nuwe palmbome by swembad area aangebring....kan nie glo hulle sal dit uithaal as dit net heeltyd dronkgatte daar is wat verniel nie. Dieselfde met Manyane....toe ek die 1ste keer in 2016 wou gaan het mense my afgeraai oor die aanhoudende lawaai van shebeens in omgewing......miskien is ek doof, maar in die 5x wat ons sederdien gegaan het, het ek nog nie eintlik iets gehoor nie.....nog nooit gepla nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 15:12:14 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 Jan, 2021

Ek is bewus van hulle Brandewyn feeste.

My seun was 1-jaar daar en my 2-man tent geleen.

Met terugkom, kry ek sommer iemand anders se 4-man tent terug (LOL).

HY het ook gesê dit is bietjie "ROF" en sal nie sommer weer gaan nie, want hy reken:-

BRANDEWYN HET ALGEHEEL GEEN BRIEKE TYDENS DAARDIE FEES NIE.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 15:28:59 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek is bewus van hulle Brandewyn feeste.

My seun was 1-jaar daar en my 2-man tent geleen.

Met terugkom, kry ek sommer iemand anders se 4-man tent terug (LOL).

HY het ook gesê dit is bietjie "ROF" en sal nie sommer weer gaan nie, want hy reken:-

BRANDEWYN HET ALGEHEEL GEEN BRIEKE TYDENS DAARDIE FEES NIE.

Ek gaan met my Expo soontoe....miskien kom ek met n Exclusive terug🀣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 18:40:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6027
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Was lank terug een naweek daar, maar sal nooit weer gaan nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 20:23:13 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 Jan, 2021

Ek gaan met my Expo soontoe....miskien kom ek met n Exclusive terug🀣

Sorg laat jy Ε„ Exclusive met Ε„ hak agter, dan sleep Ε„ ekstra een saam.
Nee wat, ons is rustig en soek nie "Parties en Geraas" nie.
Ons lewe is rustig en stil.
Bure kuier by ons of ons daar vir mak"s Ε„ 1-uur, dan is dit ons stilte tyd.
Ek mis nie 7de-Laan nie. (LOL)
Β 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr, 2022 @ 07:04:50 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20037
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sorg laat jy Ε„ Exclusive met Ε„ hak agter, dan sleep Ε„ ekstra een saam.
Nee wat, ons is rustig en soek nie "Parties en Geraas" nie.
Ons lewe is rustig en stil.
Bure kuier by ons of ons daar vir mak"s Ε„ 1-uur, dan is dit ons stilte tyd.
Ek mis nie 7de-Laan nie. (LOL)
Β 

Ek mis ook nie 7de laan nie....nie eers geweet dit bestaan nog nie🀣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required