English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 613
Total Replies: 253 915
Total Views: 83 284 048
topics: 785
replies: 6 419
views: 2 395 819

Weber 47cm for sale

replies: 17
views: 3835
21 Oct 2015 @ 10:49:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het n splinter nuwe Weber 47cm wat ek wil verkoop. Nog in die boks...nog nooit oopgemaak nie. Lekker grootte vir n karavaan. Gewig: 9.2kg R900

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 12:09:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9902
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het jy nou skrik gevang oor die draad wat almal braai.
Goeie prys.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:12:40 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Baie goeie prys watter area woon jy Geert
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:28:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Pretoria-oos...naby Menlyn winkel sentrum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:38:05 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Dankie Geert hy sal vinnig verkoop my swaer het so ruk terug een gekoop en R1300 betaal
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:18:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My vrou sal my skiet as ek die een koop. Vir die Wa natuurlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 17:27:18 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Kry altyd bargains as jy reeds een gekoop het

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 20:45:42 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dit werk so mos vandag haal jy uit en wys, en more se jou maat ek het die selfde gekoop vir soveel koedkoper
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 10:58:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9902
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het die weber nog nie n baas gekry nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 12:23:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het die weber nog nie n baas gekry nie.

Nee...nog nie😭
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 16:34:25 pm
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Oct 2007
sms jou sel no na 082 820 3837
Ek sal met jou reel. Ek wil hom koop.
Gaan Maandag Pretoria toe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 19:29:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
sms jou sel no na 082 820 3837
Ek sal met jou reel. Ek wil hom koop.
Gaan Maandag Pretoria toe

Gestuur...dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 09:01:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9902
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Hel, lyk my hy het n baas gekry, as hy nie voor die naweek n baas gekry het nie, souu ek hom vir die skoonseun koop.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 09:08:05 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Jin you snooze you lose
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 11:37:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dave kom hom Maandag haal
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 12:01:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9902
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Als reg, Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 20:50:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nog n 57cm weber te koop vir R400 {Gebruik....2de hands} ....sal môre foto plaas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 08:43:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het reeds twee.  My weber wat ek altyd gebruik en dan vir Shorty.  En wat ek as 'n geskenk gekry het by 'n mede forum lid paar jaar terug.

 

My vrou skei my as ek die een koop. goeie prys al is hy tweedehans.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za