Baie mooi Geert. Dankie.
Orpen...lekker aan die gang!
Satara
Ai dit lyk darem mooi. Netjies in twee rye elkeen kry 'n beurt. Nie een verdring die ander nie.
Iets wat ons as lands burgers kan kop toe vat.
.
.
Klompie goeies Geert. Vir my is die Kameelperde besonders. Dankie.
Ek sien seekoei is ook nou elke aand terug...
Jip het hom ook gesien.
Ek wonder wat het van die Orpen seekoeie geword?
Eerste keer ek een by Satara sien. Dankie Geert.
Ek wonder wat het van die Orpen seekoeie geword?
Eerste keer ek een by Satara sien. Dankie Geert.
Ek onthou...het in die watergat gelê. Hulle was baie daar toe dit so droog was....na daai klompie reën het hul seker gemigreer
Orpen
Dis nou 'n ander uitsig!
Mooi een Geert.
Baie nice ja.
Orpen
Orpen
Pragtige foto Geert. Dankie.
Altyd mooi as daar klomp verskillende diere bymekaar is....
Orpen
Die water gat is besig van oggend.
Pragtig
.
.
Satara
Ek sien vorige een is bietjie onduidelik....
Bojaan by se natuur spieel. Moet seker 'n dame wees - :)
Orpen....
Die luiperds is darem pragtige diere. Shoe .............. ons Vader se hand in die natuur.
Fantasties
Addo...
Kyk hoe pragtig lyk die veld. Satara
Punda Maria
Ek wonder wat soek daai ou daar in die veld?
Seker maar gaan was en water drink. Glo nie hy sal diere skiet of so nie.
Addo.....
Grooooooooot meneer daai. Lyk my hy het ons gesien.................! ! ! !
Orpen....
Punda Maria
Ek maak ook nog so nou en dan 'n draai daar.
Maar die tye wat ek daar is mis ek die nice diere.
Orpen....
Stout gatte............................
Punda Maria....
Satara
Orpen
Nee wat ek is nie so gelukkig om die pics te vang nie.
Dalk maar weens my laat slapery. Gaan die wekker moet stel.
Punda Maria
Mooi aksie foto Geert.
Wonder wat het die rooibokke so laat skrik?
Nice foto van die ratel.
Mens sien hulle ook nie aldag nie.
'n Ratel vasgevang op die webcam! Dit wil gedoen word.
Ek kan op my een hand tel hoeveel keer ek 'n ratel in lewende lywe gesien het.
Punda Maria
Baie mooi foto - dankie !!!!!!!!!
Orpen
Amper 8 uur gister aand.
Hulle lyk pragtig.
Ek moet onthou om Sanparks se web blad op die Smart Tv by die huis te "save".
Die fotos op die groot Tv sal Chapperig wees.
Ek het toe die web blad op die groot TV by huis gesave.
Lyk heel Chapperig.
Orpen
Geert, is jy nog op Punda? ek was daar tot die 25ste Junie. jou fotos is van die buffel wat gevrek het in die dam met die twee leeuwyfies en drie cubs wat toe kom eet het....was nogal jammer parkeraad het die buffel laat vrek....
Die Punda Maria cam foto.
Nie 'n duidelike cam foto nie en inzoom help ook nie, maar vir my lyk dit soos luiperde??
Die trop leeus by Orpen is pragtig.
Een van die mooi roofvoels.
Geert, is jy nog op Punda? ek was daar tot die 25ste Junie. jou fotos is van die buffel wat gevrek het in die dam met die twee leeuwyfies en drie cubs wat toe kom eet het....was nogal jammer parkeraad het die buffel laat vrek....
Nee Jan ek was nie daar nie....dis webcam fotos wat ek op Sanparks se website gekry het. So daai foto waarna HM ook verwys is leeus wat besig is om buffel te eet?
Sien daar is nou 'n trop Buffels, Zebras en bokke by Punda Maria water gat.
Daar is nou 'n paar olifante wat by Punda Maria watergat rond hang.
Paar mooi koedoes....
Lovely picture
Satara
Mooi een Geert. Hulle is lekker rond.
Ek weet ek is 'n vroeg oggend outjie maar die tyd slaap ek darem ook nog.
Mooi tande.
Hiert 'n paar pragtige tande wat die outjie daar het.
Orpen
Satara
Ou Raasbek!
Hier is drie wat ons buurt wakker maak. Ek noem hulle "Die Drie Muskutiers".
Punda Maria
Orpen. Die foto lyk amper soos n skildery
Mooi!
Die Hadida's ly aan hoogte vrees....................... elke keer as hulle opvlieg skreeu hulle so
Satara
Satara
Orpen
Punda Maria
Satara
Satara
Orpen
Satara
Kry warm!
Pragtig!
Orpen
Satara
Orpen
Hakuna Matata!
Die vark (nie varkie nie) het ordentlike tande. Lyk amper soos buffel horings hier om sy bek...... lol
Satara
Absoluut fantasties!
Orpen
Die klein olifant het besondere lang tande vir sy grootte, of verbeel ek my.
Smaak my hy gaan een van die groot "Tuskers" word. Nou wel nie in die Kruger nie maar kom ons kyk of hy dit gaan maak voor die een of ander stroper hom uithaal.
Die uil is Pragtig.
Pragtige foto.....
Darem ook bietjie reen gekry.....
Ek sien Satara het ook reen gekry. Oor 'n paar dae sien ons dalk 'n transformasie in die veld.
Satara
Satara
Pragtige foto.....
Ai maar die wereld is droog daar. Daai diere kry swaar. Darem is daar water.
Satara
Glo nie ons het al wildehonde op die cams gevang nie.
Sjoe....min dat hulle kom kuier. Mooi een, HM!
Orpen se drinkgat bly besig en besonders.
In Mei 2019 daar naby die gat op 'n bankie loop sit. Die watergat was baie besig met verskeie diere in 'n kort tyd.
Bly besonders.
Net 'n mooi foto vir my.
Satara
.
Satara
Awesome sighting.
.
Orpen
Ver oor 'n honderd buffels. Ek sien die watergat het heelwat gesak na die klomp klaar gedrink het.
Broers drink saam.
Komaan julle ouens! Maggies manne! Ek moet werk ook, ek is 'n besige man. En nou kom julle met hierdie item. Ek sit die hele flippen tyd en kyk na wat julle plaas. Hê asb 'n bietjie genade vir 'n werkende man, ek sit nie ledig soos julle nie.
Die lekkerte van hierdie cams is dat my vriende in Kanada en Ausie-land ook daarna kan kyk, en sit en kwyl.
Nou ja toe, hou so aan, elkeen 'n juweel.
Dames se beurt.
Dis nou toevallig...die verskillende 2 geslagte wat so kom kuier in 2 aande. Daai maanhare is pragtig!
Satara
\
Dink ek moet vandag of more Orpen toe ry met die hoop om hulle te kry.
Hulle lê daar rond asof die plek aan hulle behoort. Wel as jy 'n leeu is kan mens seker maar so sê. Waar jy ookal is behhort die plek aan jou.
Hierdie draad raak nou baie lank. My huis rekenaar sukkel om hom oop te maak. Vat lank.
Dan is dit tyd om op te gradeer van MS-DOS of Windows 95.
Satara
Satara
Dubbelbandsandpatrys!
Ek het net een keer in al die jare die dubbelbandsandpatrys paartjie gesien en die inskakeling van hulle kleure in die natuur was ongelooflik
Satara
Die sandpatrys en vaalboskat is besonders.
Nog nooit hierdie sandpatrys in die tuin gesien nie. Die vaalboskat wel, maar o so skaars.
Lyk my hier is n klomp van hulle.....
Sjoe👏👏👏 lyk of hulle almal baie dors is. Dan moet dit baie droog wees in die wildtuin. Ongelooflik om so baie te sien
Sjoe👏👏👏 lyk of hulle almal baie dors is. Dan moet dit baie droog wees in die wildtuin. Ongelooflik om so baie te sien
Was vandag weer in vir die middag. Baie droog om Skukuza en Laer Sabie.
Lyk effe beter na Malelane en Krokodilbrug se kant toe.
Die park is droog en daar is nie meer water in die veld nie. Die afgesonderde suipplekke en sommige naby die paaie word nie meer instand gehou nie. Die diere moet kwansuis self by natuurlike bronne gaan drink.
Die Sabierivier se walle, tussen Skukuza en Laer Sabie is doodgetrap en dit lyk so kaal soos by Mana Pools in Zim. So ook die Shingwedsi en Krokkodil riviere. Die Letaba behoort ook so te lyk. Dis as gevolg van konsentrasie van te veel diere wat water soek want daar word nie meer elders vir water voorsien nie.
Jakkels en Impala drink saam water....