Wow ! Dit was nou 'n puik kliek op Orpen se webcam. Die twee staan in 'n presiese parallelogram posisie en water drink.
Maggies, weer eens fantasties ! By Nossob sien 'n mens gewoonlik die leeus wat water drink, maar hier loop hulle weg, klaar gedrink.
Ek kyk ook gereeld op die webcam, maar dis makliker om om hier op die forum na die uitsoek "kieks" te kyk !
Dankie Hendrik !
Jislaaik, maar hierdie Orpen dammetjie is 'n besige plek !
Fantastiese kiek by Nossob ! Die afdaende rug en baie, slordige hare sê vir my dis 'n bruin hiëna.
Wat sê julle ?
Beslis 'n bruin hiena.
Ek het die een nou die aand gekiek. Nie te duidelik nie.
Mooi Luiperd Geert.
Ja! Dit lyk of die Jakkals die Uil bekruip. Hoop hy het misluk in sy poging.
Mengsel ramme, ooie en kalwers op die fotos.
Ons het gister baie troppe gekry, maar die dit was of ramme of ooie en kalwers.
Mooi Luiperd Geert.
Ja! Dit lyk of die Jakkals die Uil bekruip. Hoop hy het misluk in sy poging.
Wow!
Dankie Geert.
Daardie trop wildehonde is al jare bedrywig tussen Orpen en die Maroela -karavankamp uitdraaipad. Ek het gewonder wanneer gaan hulle raak gekiek word op die webcam en wraggies hier gebeur dit nou !
Hier is twee fotos van die spulletjie wat ek 7 jaar gelede geneem het by die Maroela uitdraai.
Mooi ene Geert. Ek het juis vanoggend na die cams op die foon gekyk maar sonder my bril. Het hom nie raakgesien nie.
My 1e keer wat ek werklik iets sien op die webcams.
Mooi ene Danie.
Sjoe Geert dis 'n fantastiese raaksien op die webcam.
Min dat mens soveel verskillende soorte bymekaar by die waterpunte sien. Nou vinnig deur die draad geblaai. Lyk na 'n rekord.
Die kalfies is te oulik.
Mooi ene Geert.
Nog een bietjie later.
Mooi Geert!
Nog nie 'n Bataleur op die cams gesien nie.
Nog 'n pragtige nag foto.
Ollie vergadering.
Baie mooi Geert. Jy is baie gelukkig met al die goed wat jy sien.
Mooi Geert!
Jy is gelukkig met die kattte. Hoe se hulle? Regte tyd op die regte plek.
Orpen delivers.
Nou op die cam.
Hy is nog daar.
Eers iets drink.
Dan middag slapie.
So nodig voor die winter.
Hoera!
Nossob is terug.
Wow!
Nie elke dag dat mens dit sien nie.
Ek dink dit is die Steppe arend??
Troupant!
Sometimes I just sit and wonder!
Met ons laaste twee besoeke aan Kruger het ons baie min Vlakvarke gevind. Is hulle Addo toe?
Paar mooi tande.
Lekker gereen by Satara en Orpen.
Ek verbeel my seker, maar dit lyk soos 'n Boskat wat links van die boom skuil. Amper bo in die bos.
Kruger is baie stil noudat daar baie water in die veld is.
Tot 'n Jakkals by Nossob is meer as welkom.
Latest highlights on the cams. Sorry if I bore you.
Jy verveel my beslis nie ! Ek sal van volgende week self gaan kyk wat aangaan daar in KNP !
Stout!
Pragtige oggend foto Geert maar die bobbejaan is die wenner.
Ook net weer vir Sanparks erkenning gee. Dit is aan hulle en skenkers, oa. Ereveldwagters, te danke dat die cams beskikbaar is.
Dit is n baie mooi foto. Dankie Geert
Mooi sonopkoms Geert.
Ek sien die manne was dors vandag.
Lanklaas iets die moete werd op die cams gesien.
Dankie Geert. Voel nou nie meer so sleg oor my bak ore nie.
The beste kant van 'n ollie, veral as jy met 'n woonwa agter jou moet verby ry.
Mooi sonopkoms...
.
Dit het snaaks vanoggend gegaan. Eers was daar n Hyena in die water....ek wou toe van hom n snapshot neem, maar was te laat. Toe wag ek dat kamera weer vanuit daai hoek wys. Toe hy in die middel van die dam wys, was daar n bobbejaan. Ek dog toe ek wil nou sien wat die reaksie daar gaan wees. Toe kamera weer in regte hoek wys, is die Hyena weg en die volgende foto wat toe na dit wys is die een wat ek hierbo kon neem. Toe kamera weer oorslaan na volgende fotos, was alles weg....niks meer nerens te siene nie....alles baie vinnig gegaan. Dit was ook nie te sien op Hilights nie
Orpen
Mooi Bontkiewiet. Dankie. Die cams was die laaste ruk baie buitewerking.
Die jakkals is te pragtig. Lyk of hy koud kry. Dankie Geert.
Bontkiewiet weer terug....
Hoe log mens in om die web cams te besigtig.
Orpen.....
Orpen.....
Baie dankie ek waardeer.
Orpen....
Satara...
How can we report that Nosop Cam is miss aligned.
Probably the most photogenic wooden pole I have ever seen.
Pragtig Geert!
How can we report that Nosop Cam is miss aligned.
Probably the most photogenic wooden pole I have ever seen.
Nossob cam has been giving trouble for a while. They fix it and not long before it starts with it's nonsense again. I suppose the the place to report it will be on Sanparks website. I see it is working again.
Orpen..
Orpen is aan die gang! Eersgister was dit wilde honde....gister luiperd en vandag leeu!
Jy is op die bol Geert!
Is the location of these webcams made public. I'm talking of "where, near Orpen, Satara etc".
I would imagine that there is no public road to them, but I'd like to know in which direction from the camps.
Just for interest's sake. And NO, I do not operate a drone!! Heh, heh.
Is the location of these webcams made public. I'm talking of "where, near Orpen, Satara etc".
I would imagine that there is no public road to them, but I'd like to know in which direction from the camps.
Just for interest's sake. And NO, I do not operate a drone!! Heh, heh.
Ek weet Satara se webcan is omtrent 100m vanaf die kamp. Daar was al party keer fotos wat na die kamp se rigting wys...dan sien mens hoe staan die publiek agter die grensdrade
Ek weet Satara se webcan is omtrent 100m vanaf die kamp. Daar was al party keer fotos wat na die kamp se rigting wys...dan sien mens hoe staan die publiek agter die grensdrade
Dankie Geert. Ons sal daaraan bewus hou die volgende keer as ons kuier.
(Eisch, but my Afrikaans is shocking!) Skokkerig?
Orpen.......
Uitstekend!
Is the location of these webcams made public. I'm talking of "where, near Orpen, Satara etc".
I would imagine that there is no public road to them, but I'd like to know in which direction from the camps.
Just for interest's sake. And NO, I do not operate a drone!! Heh, heh.
Dis satara se webcam wat nou foto agtertoe geneem het...nou kan jy sien hoe naby is die kamp
Orpen..
.
Pragtige foto....
Vandat ek die "link" by julle gekry het gaan kuier ek gereeld daar.
Dis nogal aansteeklik...............
Orpen....
Nogal uniek om die Kameelperd van agter te sien water drink.
Mooi ene Geert!
That is just Awesomeness, amazing photos for everyone to see.
We will be in the Kruger in the next few weeks too.
Baie nice pic's, thanx
Satara
Satara
Ek mis die diere elkekeer. Sal maar net meer moet gaan kuier.
Orpen
Orpen
Baie mooi Geert.
Soos Leon, mis ek die aksie die laaste ruk.
Satara
Orpen....mooi grootte
Orpen
Baie mooi Geert. Dankie.
Orpen...lekker aan die gang!
Satara
Ai dit lyk darem mooi. Netjies in twee rye elkeen kry 'n beurt. Nie een verdring die ander nie.
Iets wat ons as lands burgers kan kop toe vat.
.
.
Klompie goeies Geert. Vir my is die Kameelperde besonders. Dankie.
Ek sien seekoei is ook nou elke aand terug...
Jip het hom ook gesien.
Ek wonder wat het van die Orpen seekoeie geword?
Eerste keer ek een by Satara sien. Dankie Geert.
Ek wonder wat het van die Orpen seekoeie geword?
Eerste keer ek een by Satara sien. Dankie Geert.
Ek onthou...het in die watergat gelê. Hulle was baie daar toe dit so droog was....na daai klompie reën het hul seker gemigreer
Orpen
Dis nou 'n ander uitsig!
Mooi een Geert.
Baie nice ja.
Orpen