African Civet at Satara early this morning.
Some interesting trivia about the African Civit. The musk that excretes from glands close to the reproductive organs was used as one of the ingrediants to make the most expensive scents in the world. About 4 g a week could be milked. Poor Civit! Fortunateley most scents today are produced artificially.
Was busy at Orpen a while ago.
Al heelwat Seekoei vrektes in die Lower Sabie area te sien. Die een het naby die restuarant gevrek. As die wind van daai kant waai laat dit my dink aan Warren se dooie rot, net erger.
The small things are just as important. Was sad to see how many turtles became road kills on the Lower Sabie - Skukuza road.
Goeie reen gehad in die Nossob omgewing. Nou die dag gehoor die Aob rivier het onlangs vir die eerste keer in 11 jaar geloop.
I saw a foto yesterday, there was a pink baby ellie in it it is claimed to be taken in the Kruger. Has any one seen this baby ellie?
Did not see it Fred. Quite possible on the SanParks cams, but sometimes a poepol refreshes the highlights with a photo of a mossie.
What do we have here at Addo????
Hendrik,
Hou hom oop en kyk kort-kort vinnig.
Hou nie van die "catch-up" nie, dit is nie "live" nie.
Mirror Image.
Look how green it has become at Naledi after the rain. Have yet to see an animal at this waterhole.
Dankie vir die reen foto Geert.
Die een word opgedra aan die mense wat Addo die Paasnaweek besoek.
Lyk of dit lekker gereen het by Nossob.
Het dit ook gereen waar jy is in die Kgalagadi Herman?
Skuus, ek het vergeet julle is nog in Karoo NP.
Kry nie altyd dit ee siene nie.
Mooi Wilsur!
"A Tower of Giraffes."
Wat is die afrikaanse beskrywing vir 'n groep kameelperde? Is dit maar "trop"?
Sonsonder by Naledi.
Mooi tande!
Baie mooi fotos, dankie vur die deel
'N Toring van kameelperde, volgens google translate ?
Julle bokkies kan maar kom drink. Ek staan maar net hier.
Safety in numbers.
Orpen het ook 'n bok vergadering vanoggend.
Uiteindelik !
Het jy hom gekry of is dit die "Webcam Highlights, Submitted by Aztech at 00:20:44 " se foto ?
Pragtig !!!
Fantasties ! Sal hom gaan begin soek so oor 16 dae !
Week van die katte.
Die seekoei is weer terug. Glo nie hy kon sy le kry nie, met al die klippe in die water.
Moet hierdie een deel. Wanneer ons vir 'n dagrit ingaan MOET ons hulle sien, anders is ons dag nie volledig nie.
Daai lang nek werk goed om te eet, maar is 'n probleem om te te drink. Skoon ongemaklik.
Die Nossob cam wat so lank af was agv die haelstorm is weer op lug. Dit is ook 'n nuwe uitkyk en watergat.
Ek kry die arme seekoei jammer.
Buffalo "Happy Hour".
Hier is geen water nie. Wonder wat is die rede.