English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 974
topics: 995
replies: 15 599
views: 4 057 920
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Weaver's Roost

replies: 11
views: 261
07 May, 2018 @ 06:31:19 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 31 years
More al julle kampers. Het die naweek baie lekker gekamp by Weaver's Roost, sal beslis weer soontoe gaan. Aande en vroeg oggend was maar aan die koue kant. Ablusies was baie skoon en netjies lekker vrek warm stort water. Ook baie nice pensioen man en vrou ontmoed al die pad van die Kaap kamp met kombi en Tiny genaamd " Ons Dingetjie" lekker gesels. Kamp Groete
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 07:28:47 am
Anonymous

Dick, die plek sit op ons voorstoep en ons het dit nog nie besoek nie. Shame on me. Dankie vir jou terugvoer. Vele kampvriende het dit al aanbeveel by ons. Sal dit defnitief gaan besoek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 11:26:16 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1043
Joined: 08 Oct, 2014
Experience: 13 years
Selfde met ons seker nie verder as 30 km van ons af nie shame on me too, sal defnitief plan maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 11:28:56 am
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb, 2018
Where is this place ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 11:29:54 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 31 years
In Hekpoort close to Krugersdorp
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 11:44:48 am
Anonymous

Sien daar is goeie terugvoer gegee op vorige besprekings. Retired Camper het in 2015 n diefstal daar beleef. Eienaars het verander en daar was niks verder oor enige diefstal nie. Probleem blyk opgelos te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2018 @ 16:19:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Was daar so twee jaar terug. Plek was maar gahoties.
Goed omte weet dis nou onder beter bestuur.
Sal weer een naweek gaan kyk hoe lyk dit nou daar.
Dankie vir die terugvoer.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2022 @ 18:32:48 pm
Shortie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 03 Mar, 2022

Het die afgelope naweek hier gekamp. Baie rustige oord. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was nie baie kampeerders nie agv die Paas naweek wat dit stampvol was. Daar is heelwat permanente kampers  maar hulle is op hul eie area geplaas. Sal beslis weer besoek.

Rating is gedoen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2022 @ 20:16:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het die afgelope naweek hier gekamp. Baie rustige oord. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was nie baie kampeerders nie agv die Paas naweek wat dit stampvol was. Daar is heelwat permanente kampers  maar hulle is op hul eie area geplaas. Sal beslis weer besoek.

Rating is gedoen

Dankie Shortie. Probeer ook gerus Konka verder aan....ook baie lekker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 07:21:55 am
Shortie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 03 Mar, 2022

Geert, dankie. Ons het al daar gekamp. Baie rustig met leeus agter jou 🤣.  Ons hou van die eie badkamers. Ek verstaan daar is heelwat uitbreiding gedoen. Was daar net voor covid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 08:57:01 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, dankie. Ons het al daar gekamp. Baie rustig met leeus agter jou 🤣.  Ons hou van die eie badkamers. Ek verstaan daar is heelwat uitbreiding gedoen. Was daar net voor covid.

Ja...was self nog nie daar na veranderings nie. Ons was laasjaar Augustes daar....toe was hulle nog besig met alles.....die nuwe swembad, nuwe staanplekke, waterglybane ensovoorts

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 10:04:47 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Geert, dankie. Ons het al daar gekamp. Baie rustig met leeus agter jou 🤣.  Ons hou van die eie badkamers. Ek verstaan daar is heelwat uitbreiding gedoen. Was daar net voor covid.

Ons gaan die naweek weer soontoe. Het ook al daar gaan kamp NA al die veranderings. Het op staanplek 18 (nuwe een) gestaan en dit verskriklik geniet. Die nuwe swembad, BMX baan en slides was toe ook al klaar. Veranderings ook by die Restuarant gemaak.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required