English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 153
Total Views: 83 291 942
topics: 11 632
replies: 139 986
views: 39 364 705
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter toekoms het SA rugby se jong talent

replies: 22
views: 4417
17 Jun 2014 @ 07:16:28 am
Anonymous

Watter toekoms het ons jong talent in rugby??? My vriend stuur die SMS vir my gedurende naweek van sy seun wat vir die LIONS o/19 speel, voorwaarlik 'n toekomstige Springbok wie se loopbaan vroeg ge-eindig het:-

Mornè is Vrydag gedurende 'n wedstryd in die gesig geskop.

Hy is Saterdag ge-opereer, skroewe en plaatjies in sy gesig gesit, sy gesig bene op 4-plekke gebreek en sy wangbeen is vergruis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 07:28:06 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
dk sterkte vir daai seun. Hulle moet daai seun skors uit alle rugby uit maak n voorbeeld van hom as jy wil skop dan moet jy die gevolge dra
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 08:26:09 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

dk sterkte vir daai seun. Hulle moet daai seun skors uit alle rugby uit maak n voorbeeld van hom as jy wil skop dan moet jy die gevolge dra

Stem saam met Bostoe skors hom lewenslank.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 08:38:15 am
Anonymous

Dennis, jammer om van daai seun te hoor, ek stem saam met Bostoe en Brain, hulle moet daai laaitjie lewenslank skors, ons sport het nie sulke torre nodig nie dit raak nou nes die Sokker willygans van vroeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 10:16:32 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 36 years

I assume it was a deliberate kick and not something accidental? If so, throw the book at him!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 10:59:57 am
Anonymous

Yes Andrew, it was deliberate. He get marked in every game, because of his size, therefore the opposition want or try to get him off the field ASAP, but this time the deliberate kick ended his rugby future.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:12:34 am
Minora
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 10 years
Sulke boewery hoort nie in sport nie. Wie was die opposisie?

Sterkte aan die seun, hoop hy herstel gou en kan dalk weer speel.
On the road again....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 11:54:18 am
Anonymous

Dit was blykbaar 'n vriendskaplike wedstryd teen 'n rugby klub in Johannesburg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 12:13:52 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

dk sterkte vir daai seun. Hulle moet daai seun skors uit alle rugby uit maak n voorbeeld van hom as jy wil skop dan moet jy die gevolge dra

Kan nie saam stem nie - die straf is te LIG!

Ek aanvaar sport het sy beserings, maar om doelbewus skade te probeer verrig, bly onaanvaarbaar! Dit grief my as ek op die kassie sien hoe trap hulle doelbewus op mekaar trap of skop.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 14:05:20 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 417
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

I am sorry to hear about that boy. This seems to be a common problem with club rugby!!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 18:03:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
dk, sterkte vir Morne, ons dink aan hom en alle beterskap word hom toegewens.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 19:12:50 pm
Anonymous
Wel 'n saak het altyd twee kante.

Ek het ook al iemand tot in die hospitaal geskop op 'n rugbyveld. Ons was in matriek en speel vriendskaplike wedstryd teen een of ander klein plattelandse dorpie. Helfde van daai ander span se manne kan jy sien het std 7 vyf keer gedoen, hulle baarde is hard en somiges het al so grys haar of twee. Die ref is van hulle skool. Elke skrum slaan die flanke ons stutte van die kant in die ribbes. Die ref doen niks. Ek speel haker eerste skrum kry ek deepheat in die oe. Elke volgende skrum kry ek of vingers in die oe of 'n hou van een van die slotte. Die ref doen niks. My hande is vas in die skrum. Na die vyfde skrum toe die slot nog sy armpie wil swaai, skop ek hom dat hy le. Bloed stroom by sy neus, mond en wang uit. Ambulans vat hom weg.

Geen saak is ooit teen my gemaak nie, hulle het geweet wie die vuilspelers op daai veld was en wie gesoek het vir dit. Ek was nie eers van die veld gestuur nie, want die ref het nie gesien dit was ek nie, al het die ander spelers gesien dit was ek.

Snaaks dat nadat hulle gesien het hoe hulle maatjie bloei, toe speel hulle skielik mooi skoon.

Ek het geen idee wat in hierdie geval gebeur het nie, maar 'n saak het altyd twee kante, en ek is seker die ou wat ek geskop het en al die mense in sy skool het vir almal vertel hoe vuil speel ons.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2014 @ 19:54:01 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Begin die boewery nie by die ouers wat soos boewe langs die veld staan en skree tydens laerskool rugbywedstryde nie? Vra maar net........ons het net twee dogters maar ek het baie Saterdae oor die straat geloop en die petaljes aanskou. Ek kry kinders soos hierdie seun bitter jammer Ek bid vir hom n vinnige herstel toe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 06:15:24 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years
Sorry to hear, hope he gets well soon.
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2014 @ 07:18:45 am
Anonymous

Wel 'n saak het altyd twee kante.

Ek het ook al iemand tot in die hospitaal geskop op 'n rugbyveld. Ons was in matriek en speel vriendskaplike wedstryd teen een of ander klein plattelandse dorpie. Helfde van daai ander span se manne kan jy sien het std 7 vyf keer gedoen, hulle baarde is hard en somiges het al so grys haar of twee. Die ref is van hulle skool. Elke skrum slaan die flanke ons stutte van die kant in die ribbes. Die ref doen niks. Ek speel haker eerste skrum kry ek deepheat in die oe. Elke volgende skrum kry ek of vingers in die oe of 'n hou van een van die slotte. Die ref doen niks. My hande is vas in die skrum. Na die vyfde skrum toe die slot nog sy armpie wil swaai, skop ek hom dat hy le. Bloed stroom by sy neus, mond en wang uit. Ambulans vat hom weg.

Geen saak is ooit teen my gemaak nie, hulle het geweet wie die vuilspelers op daai veld was en wie gesoek het vir dit. Ek was nie eers van die veld gestuur nie, want die ref het nie gesien dit was ek nie, al het die ander spelers gesien dit was ek.

Snaaks dat nadat hulle gesien het hoe hulle maatjie bloei, toe speel hulle skielik mooi skoon.

Ek het geen idee wat in hierdie geval gebeur het nie, maar 'n saak het altyd twee kante, en ek is seker die ou wat ek geskop het en al die mense in sy skool het vir almal vertel hoe vuil speel ons.

Piet, ek is geneig om nie saam met jou te stem dat 'n saak van 2-kante afkom nie. Sy ouers en ons is huis vriende en ken mekaar bykans 28-jaar, vir Mornè ken ek ook persoonlik baie goed, ek het hom krieket afrigting gegee by Germiston krieket klub en weet watter tipe sportman hy is. Die mannetjie het verlede jaar matriek klaar gemaak en die LIONS rugby unie het hom genader en hom 'n kontrak van 'n jaar aangebied waar uit hy 'n salaris verdien.Volgende seisoen sou hy currie beker rugby begin speel het en dan sou sy salaris verdubbel het, sodoende glo ek nie so persoon sal sy loopbaan op so manier in die wiele laat ry het nie. Ek myself het vir SWA weermag o/20 gespeel, harde rugby gespeel, maar op 'n mooi manier.

Ek dink om iemand te skop vol in die gesig is slegte sportman skap.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2014 @ 08:10:26 am
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 47 years

Ek hoop hy herstel vinnig en laat geen permanente skade nie.  Raak gesond en gaan doen wat jy doen net nog beter, hou aan met speel en voorspoed met jou rugby loopbaan. Moenie dat dit jou van koers af kry nie.!!

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2014 @ 09:19:30 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek volg die draad van die begun af, and my opinion is that there is no place in any sport for dirty play. You get those that think dirty is hard.

My seun het vir Rustenburg Impala gespeel, hulle was op Orkny vir 'n uitnodiging dag, nadt hy die bal uitgegee het en so te se tot still staan gekom het(so 5 tree later) is hy doelbewus laat van agter geloop sy kruis ligmente in sy linker knie is heeltemal af geskeur. dit was die einde van sy rugby. En dit net omdat hy vinniger was as sy oposisie vleul.

DK sterkte vir Morne, hoop hy herstel goed.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2014 @ 12:32:27 pm
Anonymous

Dankie Pieta en Fred, hy sien die chirurg vandag en dan sal ons weet wat die toekoms inhou vir hom. Volgens 'n gesprek tussen sy ma en my vrou gister het die swelsel gesak, dit is net die een oog wat hang aan die kant wat vergruis is. Sien sy pa oor die naweek, dan sal ek weer terugvoering gee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 15:53:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Morne ons bid vir jou sterkte.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 16:50:55 pm
Anonymous

Ek voel baie sterk dat skeidsregters ook moet voor tug kommitees verskuin, as hulle nutraal is en opgelui is sal die soort ding gou verdwyn. As spelers weet hulle gaan kalk optel vir vuilspel sal hulle dink, maar baie keer sien jy hoe dit net toegrlaat word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 07:23:20 am
Anonymous

Net terugvoering oor Mornè. Die chirurg het bevestig dat hy vanaf 4 Julie mag voortgaan slegs met fiksheid ofening, geen kontak oefening vir die volgende 6 weke, daarna kan hy voortgaan met normalige pligte en sy loopbaan voort sit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2014 @ 07:30:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dit is grate, ek is bly vir hom.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2014 @ 07:09:37 am
Anonymous

kyk hoe het die outjie herstel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za