English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 938
Total Views: 83 116 157
topics: 11 388
replies: 136 647
views: 39 268 711
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter kamp item sal jy die meeste mis?

replies: 27
views: 459
09 Apr 2020 @ 11:02:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter kamp item of gadget sal jy die meeste mis sou dit van die mark afgaan? Buiten nou jou karavaan of tent.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:24:21 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 388
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

I like this topic and hope you get a lot of replies as its useful sharing. My most used items are the 2 lamps shown, the blue silicone one can be charged with a cell phone charger and lasts 4 days plus , used 2hrs or more daily.

The other 2 useful items are a fold up step to help reach and erect the tent and a triple gas cooker/ stove.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:29:06 pm
LouisD
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Oct 2013

Dit sal seker my "urn" wees. Met n ou karavaan, daar is nie n geyser nie, so om skottelgoed by die kamp te was, werk daai urn vir warm water soos n droom. 

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:53:43 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 27 Nov 2017

My gas stofie...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:54:06 pm
KD
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 17 Oct 2019

I can get around light and don't have an urn.

On a Friday night I found that I had a bag of citrus wood and no fire lighters. So for me it is the Turbo Gas Lighter and braai tongs. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 13:35:07 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Cable ties en my multi mes.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 13:45:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My mes.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 13:59:22 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Yskas...๐Ÿ‘๐Ÿบ

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 14:05:19 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek vat altyd so n' paar basiese tools saam. Ek het een of/en almal nog elke trip gebruik. Dit bestaan uit, cable ties (kleein en groot), draad tang, side cutter, long nose, vice grip tang, spanners (8mm - 14mm), multi purpose skoewe dryer (met verwyderbaare punte), insulasie band en n' multi meter. Ek vat ook 2 x 4lb staal hamers om tent penne in te slaan. Ek gebruik nie meer rubber hamers nie. Hulle is beperk tot sagte grond.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 14:58:19 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 388
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Paul we have been lucky in all the years never to have needed tool kits and cable ties. Also i think Gauteng must have hard soil as i have managed here in Kzn with rubber mallets. A peg puller would be useful though. Really should pack tools incase of emergancies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 15:09:37 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paddy, of all the camps I have been to I think Satara and Pilanesberg have the hardest soil. The sparks fly when you hammer the pegs in and to remove them takes a lot of twisting and pulling and landing on your ass.

I learnt an interesting way to help hammering the bent (spring) pegs into the ground. Normally you have to securely hold the peg while hammering it in with a lot of vibration on the hands. The easier way is to knock the spring peg in a little way and then to attach the guy rope and to tension it a bit. You can then continue knocking in the peg without or very little holding and vibration. If the guy rope becomes too tight just loosen it a bit.....sorry off topic :(

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 15:57:01 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Will try that next time thanks Paul, those shocks trying to hold a vibrating peg.....

I bought a shortish crow bar to remove pegs, works very well.

Cable ties probably the most usefull. Duck tape....

Hose pipe.....

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 16:35:24 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Paul,

I feel quite embarrassed at times for being so thick. For years I have been cursing those spring pegs when my hands where shocked worse than 220.  THANKS for the tip, I owe you a cold one.

Most of all I would miss Blankets and Pillow with just about everything ells I could "Maak a Plan" if I got to where I was by car.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 16:50:02 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 388
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Paul the bent peg advice is good and i will try it.

Brian your own pillows is a must plus blankets for camping. We take 3 pillows each whether in B & B or camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 20:39:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4302
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die lugreelaar.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 21:27:18 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die vraag is "Watter kamp item sal jy die meeste mis"

Daar is baie items wat ek sal mis, maar waar sonder ek nogtans heel goed en gemaklik sal kan klaar kom.

Die een item wat waarskynlik my mees veelsydige stuk kampeer toerusting is en waarvan ek met 'n swaar hart sal afsien is my gas Weber Q 1200.

Afgesien dat die outjie kos gaar maak teen ongeveer 15% van die koste van braaivleis hout, doen hy alles wat kos gaar maak betref sonder om hom aan weerstoetande te steur.

Ek noem 'n paar geregte wat uitsonderlik lekker uit sy pensie kom. Enige deel van 'n skaap, bees, vark (die lekkerste pork belly) of hoender. Vis, (ons het net vanaand snoek in hom gebraai). Herderspastei, lasagna pasta, brood, beskuit, koek, ontbyt met gebakte eiers, worsies en spek en roosterbrood. Die lekkerste dun basis pizzas. Gerookte bees rib. Die wonderlikste groot sampioene. Heel mielies en groente soos in 'n oond. So kan ek aan gaan.

Hoe kom mens sonder so 'n kosmaak bedryfie oor die weg as jy eers daaraan gewoond is?  Die Weber Braaibybel het meer as 350 resepte vir hom in.

Ek weet baie ouens verkies 'n vuur, maar professionele chefs sal vir jou sê hulle verkies gas omdat jy dan beheer het oor die hitte.

Maak nie 'n fout nie, my braai ry ook saam, maar word selde gebruik.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 21:56:20 pm

Sal graag so resepte boek waardeer.

Waar is hy beskikbaar Pieter.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 23:04:38 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Sal graag so resepte boek waardeer.

Waar is hy beskikbaar Pieter.

Ek het gou ge-Google. Te kry by Exclusive Books in Engels of Afrikaans teen R 388.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2020 @ 08:19:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het gou ge-Google. Te kry by Exclusive Books in Engels of Afrikaans teen R 388.

Dankie, gaan een bestel.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2020 @ 11:03:31 am
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Tent camper so gadgets are pretty much a non-entity for me. Use a mechanic's lamp for light so I guess light bulbs is my only worry. My books. Though I have about 100 unread novels and am a slow reader. Fishing tackle probably up there as well. Most importantly of all the camping resorts themselves. There are going to be some major casualties in this department....frown

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 07:57:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gemaklike stoel. Ek kan sonder baie klaar kom....maar ek wil darem gerieflik kan sit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 08:41:18 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek kan alles by die huis vergeet maar net nie my krediet kaart nie :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 09:44:32 am
KD
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 17 Oct 2019

My wife has just changed my mind.

She says she is the item I will miss the most. She may be right. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 10:36:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My wife has just changed my mind.

She says she is the item I will miss the most. She may be right. 

Kyk die Girl is my alles, sy is nie my item nie, sy weet ook alles.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 10:49:01 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Miskien moet mens die vraag so vra, "watter item sal jy voor omdraai en weer huis toe gaan om dit te gaan haal?."..well binne perke. Ek dink my vrou en my krediet kaart.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 10:55:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien moet mens die vraag so vra, "watter item sal jy voor omdraai en weer huis toe gaan om dit te gaan haal?."..well binne perke. Ek dink my vrou en my krediet kaart.

JaNee....stel jou voor jy moet vir jou kampbure vra om geld te leen๐Ÿค”๐Ÿ˜ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 11:00:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien moet mens die vraag so vra, "watter item sal jy voor omdraai en weer huis toe gaan om dit te gaan haal?."..well binne perke. Ek dink my vrou en my krediet kaart.

Oeps.....ek dink as jy moet omdraai omdat jy jou vrou by die huis vergeet het, is dit maar beter om weg te bly. Sou jy omdraai glo ek is jou kamp buitendien gekanseleer...lol๐Ÿ˜‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 11:10:17 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek stem saam Geert. Dit is so erg soos om jou woonwa by die huis te vergeet. LoLwink.

Maar, my Pa het op een trip by n' garage in Bloemfontein gestop. Hy het toe na brandstof ingooi weg gery. Na so n' paar kilometer kom hy agter my Ma is nie in die kar nie. Draai toe om en gaan haal haar. Sy het, sonder om te se, toilet toe gegaan. Ek will nie weet hoe die gesprek verloop het na die optel nie. Hy was toe all 76.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za