English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 713
Total Views: 82 280 821
topics: 10 754
replies: 123 445
views: 38 807 978
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Watter ander natiur reservaat

replies: 5
views: 165
14 Jul 2019 @ 19:16:30 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 109
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

behalwe in Suid Afrika wat dieselfde plantegroei soos Kruger het.  Ek sien die Masai Mara lyk mooi maar dis alles plat 'ek wil die bosveld beleef   Wie was by ander parke wat veilig is en watter lodges  beveel julle aan.  Kan ongelukkig nie kamp nie maar wil ook nie in 'n 5 ster plek bly nie maw waarde vir geld.  Sien uit na julle terugvoer   Ek het geluister na 'n gewaardeerde forum lid se raad aangesien ek na die bosveld  verlang en onttrekkings simptome het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 19:44:01 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3620
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Moelike een die. Behalwe vir Namibia se reservate was ek nog nie by ander lande se reservate nie. 

Ek glo nie jy sal Kruger se biodiversiteit in ander lande kry nie. Die naaste dalk Zimbabwe maar is dit veilig daar?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 20:46:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Miskien moet jy daar in Engeland by die toeriste buro gaan vertel wat jou behoeftes is.....glo hulle sal met paar voorstelle op die tafel kom. Daar is seker paar lande wat sal kan help....ook ander plekke in Afrika, maar hoe veilig dit is weet ek nie.....glo toeriste buro sal beter inligting kan verskaf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 05:44:50 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Botswana se Chobe is nie die moeite werd nie...Jy gaan sukkel om beter as die KNP te doen.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 08:03:13 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Agree, Kruger is hard to beat and don't forget, for every 'Bad' story there are dozens of 'Good' ones.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 08:58:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7611
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan nie ons mooi plekke in ander land gaan soek nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required