English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 659
Total Replies: 237 142
Total Views: 82 702 095
topics: 412
replies: 4 014
views: 1 480 284
Talk about the current road conditions throughout the country

Watter Pad

replies: 8
views: 4251
29 May 2016 @ 17:18:55 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Watter pad is die beste om te ry vanaf Tzaneen na Polokwana via Haenertsburg, die R71 of die R528?
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 17:52:29 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Piet,

Tzaneen via Magoebaskloof R71 tot by Polokwane. 

Dis n mooi pad.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 17:53:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops, ek praat onder korreksie maar die Georgesvalley pad is gesluit. Sinkgat of so iets, dis in elk geval n gagga pad ek laaik hom niks.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 18:30:53 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Hannes jy is reg daai pad het ek gery n paar keur gery nie so lekke soos magoepaskloof nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 19:25:51 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie vir die inligting Hannes en Shaun. Ek sal die R71 ry.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 06:38:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Willem sal jou kan sÍ,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 09:19:35 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Ek het 2 jaar terug Duiwelskloof pad gery en was heel ok, weet net nie nou in watter toestand hy nou is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2016 @ 13:11:25 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1776
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Ons ry elke jaar Magoebaskloof om Tzaneen toe maar terug ry ons die Duiwelskloof pad wat ook baie mooi is. Oppas net vir spoedlokvalle op beide paaie.............
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2016 @ 21:17:52 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ons ry elke jaar Magoebaskloof om Tzaneen toe maar terug ry ons die Duiwelskloof pad wat ook baie mooi is. Oppas net vir spoedlokvalle op beide paaie.............

Dankie vir die inligting, sal so maak.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required