English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 549 913
topics: 144
replies: 2 213
views: 51 995
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Waterpomp vir Dometic saneo Bw porta pot werk nie? en die vol liggie bly aan al is kasset leeg?

replies: 4
views: 536
01 May 2019 @ 11:38:17 am
Koi Khumane
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 01 May 2019

Waterpomp vir Dometic saneo Bw porta pot werk nie? en die vol liggie bly aan al is kasset leeg? enige raad asb..

2018 jurgens exclusive. hoe verwyder jy die control panel bo-op die water tenk?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 12:56:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

By die agter kant buite deur is  twee penlight batterye. Beweeg die batterye in die houertjie ek vermoed die drade om die water vloei klep oop te maak, maak nie mooi kontak nie.  Die veit dat die liggie brand se vir my die krag na die beheer paneel is eintlik reg.

Daar behoort skroewe van die buite deur kant te wees wat jy kan los maak. Dan behoort jy die hele toilet van die muur af weeg te trek.  Die gedeelte wat die rugkant van die toilet uitmaak is eintlik maar hol en leeg en huis ves net die drade en elektronika.

Begin maar om die konneksies by die batterytjies na te gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 09:28:53 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 44 years

Goeie More Jacobus, daar is 2 liggies vir die tenk se vlakke - die oranje een vir 3/4 vol en die rooi vir baie vol. Die toilet waarna jy verwys glo ek kry sy krag van die karavaan se krag stelsel af. Die liggies word beheer deur 2 micro skakelaars wat deur 'n lever in die tenk geaktiveer word deur middel van magnete. Met my vorige karavaan en die huidige een hak die micro skakelaars vas en deur dit redelik hard te tik release gewoonlik die skakelaar. die micro skakelaar is so 'n klein langwerpige voorwerpie wat soos 'n magneet lyk met 2 kragdrade aan en is aan die linkerkant van die pot.

Daar is 'n verdere micro skakellaar wat 'n rooi liggie aktiveer wanneer die casette uitgetrek is, hy het so 'n klein rollertjie. 

My tenk se oranje liggie hak vas en dan wetter ek hom sommer met die sleutel en dan kom hy reg. 

Die werkwinkel by Campworld het el verskeie kere vir my nuwe onderdele ingesit maar die probleem kom maar weer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 11:09:00 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Die magneet float aan die binnekant van die kasette kan dalk ook vas gehak wees.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 08:44:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie onderwerp en die een van Carl (Dometic Saneo BW Caravan Toilet) loop hand aan hand. Gaan lees maar ook wat daar gedeel is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required