English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 680
topics: 11 626
replies: 139 918
views: 39 362 258
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waterkan in nosecone

replies: 4
views: 1939
25 Oct 2004
Sarel
New Member
11% Profile Strength
Posts: 0
Joined: 16 Aug 2012
Ons waterkan en pompie is in die nosecone.
Ek vind dit 'n beslommernis om dit vol water te maak, en dan weer terug te kry in die nosecone.
Ek het al gesien van die mense se waterkanne  staan buite.
Wat stel julle voor is die maklikste manier met die waterkan. Ons het 'n Palma.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2004
Anonymous
Hi Sarel,

Yes I know, I changed the piping to be next to the roadside steady and the connections are normal garden hose fittings.  I then use a 80 ltr plastic container filling it with a 20m hose and this normally last us a long week-end (3 to 4 days)  e-mail me at britswj@hotmail.com and I’ll send you a snap of the set-up.

Kamp Groete
Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2004
David
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 02 May 2007
More Sarel, ja dit kan nogal 'n storie wees om daai waterkan terug te kry as hy vol water is.  Veral as jy nog 'n spaarwiel ook in die nosecone het.  Die handelaar waar ek my Penta gekoop het, het sommer voor ek die wa gaan haal het, die pypie en bedrading verleng sodat ek die waterkan buite kan sit.  Ek is seker enige goeie handelaar kan dit teen minimale koste vir jou doen, of as jy redelik handig is, kan jy dit sommer self ook doen.  Hoop jy kom reg.

Groetnis
David
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2004
Anonymous
Hi Sarel
There is an interesting solution to this problem in this months Caravan and Outdoor life magazine.
Regards
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2004
Anonymous
Hi All,

I haven’t forgotten you, hope I can fit the set-up in this weekend then I will send you all a snapshot or two.

Kamp Groete
Willem & Surette
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za