English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 425
Total Views: 82 175 511
topics: 4 331
replies: 29 049
views: 17 305 055
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 422
replies: 158
views: 7 336

Waterberg Resort

replies: 9
views: 4696
30 Jan 2016 @ 12:32:19 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years
Enige iemand onlangs die oord besoek enige kometaar sal wardeur word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 17:30:37 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Tjaart, ek bly te vêr en was ongelukkig nog nie daar nie.frown  Het na hul webtuiste gaan kyk en dit lyk baie goed.  Ek is seker jy sal nog insiggewende antwoorde kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 17:35:54 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2925
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Tjaart

Laat weet hoe dit daar is asb.

Ek wil nog in die jaar soontoe gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 18:40:36 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons was daar November 2014 met 'n WilSur kamp en het dit baie geniet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 19:00:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ekt daar ingery, bietjie gekyk ens.. maar ons smaak verskil maar, ons het direk weer warmbad toe gery... dit hang maar af, dis nie fer van klein kariba nie... ek is wel van mening om besighede en parke te ondersteun, maar is ook van mening dat as ek geleentheid kry om te kamp, wil ek maar gaan waar ek weet ons dit gaan geniet ens.. ek kan net by basies 3 oordein die omgewing lekker kamp... laat weet maar as jul daar gekamp het..?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2016 @ 19:09:24 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years
Kyk maar nog rond vir plek in Okt Oorweeg ook Koro Koro
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 07:36:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan verseker plan maak om hier uit te kom. Als lyk so stil en rustig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 10:58:40 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7365
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Wil ook nog daar n draai maak.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 15:24:06 pm
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 9 years
Goeiedag aan al die goeie mense! Ons het net goeie terugvoer van kampeerders gekry aangaande Waterberg. Ons het daar bespreek vir die Paasnaweek. Sal dan maar sien of dit ons tipe plek is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2016 @ 17:53:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie drink koffie maar meeste proe nie die selfde nie, gaan geniet dit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required