English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 362
Total Views: 82 948 252
topics: 969
replies: 13 547
views: 3 241 520
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Water tank filler cap

replies: 18
views: 305
20 Jan 2020 @ 17:28:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 18:18:01 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Geert. Iets lyk nie reg vir my met daardie prys. Daardie fittings behoort nie meer as R30 saam te kos. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 22:20:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi Geert. Iets lyk nie reg vir my met daardie prys. Daardie fittings behoort nie meer as R30 saam te kos. 

Ek dink die rede vir die prys is dat dit nie massa produksie is met moulds ensovoorts nie. Hierdie persoon laat druk dit met sy 3D printer wat dit seker bietjie duurder maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:01:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is 'n great idee, ek het net drie issues:

  • Die prys soos wat genoem is.
  • Bietjie moeiliker om te bepaal of die tank vol is.  Want jy hoor nie nou so maklik dat die vlak styg nou in die pyp op nie. En die ding is toe en water moet letterlik eers by die "breather" uitkom voor jy weet hy is vol.
  • Die mense om jou is nie so vriendelik as jy 'n kraan aan jou self toe eien nie deur 'n tuinslang daarop gekoppel te hou nie.  Great as daar 'n kraan per staanplek is.

Die Maia het 'n punt aan die kant van tank waar ek die tuinslang kan op koppel.  Binne is 'n "Ball valve" wat die water vlak in die tenk beheer.  Basies selfde as die tank buddy

Het al gekry dat my "two way" gardena fitting afgehaal is en die tuinslang eenkant gegooi is.  Ander keer is die two way fitting sommer heeltemal weg.

So nou koppel ek net die tuinslang permanent as ek 'n eie kraan het by die staanplek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 10:14:11 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years

Dankie Geert, ek het so een gesoek. Die "caps" is nie beskikbaar in die mark nie of ek het dalk nie hard genoeg gesoek nie. Sal hulle kontak.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 12:27:23 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1948
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek het 'n TankBuddy wat ek selde gebruik omdat ek nie daarvan hou om die oordkraan permanent aan my wa te koppel nie.  Ek gebruik wel die TankBuddy se prop om 'n tuinslang aan te koppel, net om die watertenk te vul.  Ek het die watertenk se "breather"-pyp verleng tot voor die Exclusive se voorste wiel en sodra die water daar uitloop, weet ek die tenk is vol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 12:50:01 pm
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016

Dis presies wat ek ook doen. 

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 14:26:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hy gaan nie op die Classique pas nie.

Die skroefdraad is nie soos vir n prop nie maar soos n motorfiets se petrol tenk.

Ek kan nie my tenkbuddy gebruik nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 15:22:37 pm
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Hy gaan nie op die Classique pas nie.

Die skroefdraad is nie soos vir n prop nie maar soos n motorfiets se petrol tenk.

Ek kan nie my tenkbuddy gebruik nie.

Hoe oud is die wa? So sy skoefdraad sit buite en nie binne nie?

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:33:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoe oud is die wa? So sy skoefdraad sit buite en nie binne nie?

Hy het nie skroefdraad nie. Sê mos soos n motorfiets se tank.

Karavaan kom nou uit fabriek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 17:21:14 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1948
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

My 15-jaar oue Exclusive se waterinlaat het ook nie 'n skroefdraad nie.  Ek het die ingooi-keel vervang met een wat wel 'n skroefdraad het en kon toe die TankBuddy gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 11:07:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My 15-jaar oue Exclusive se waterinlaat het ook nie 'n skroefdraad nie.  Ek het die ingooi-keel vervang met een wat wel 'n skroefdraad het en kon toe die TankBuddy gebruik.

Dink ek moet dit ook doen.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 16:14:18 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Gebruik ook 'n TankBuddy maar hy maak sulke onderaardse geluide as jy water uittap en hy weer opvul. Bure dink dis jou maag......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 16:30:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Gebruik ook 'n TankBuddy maar hy maak sulke onderaardse geluide as jy water uittap en hy weer opvul. Bure dink dis jou maag......

Dan moet ek Vir my een aanskaf om die skuld te gee. My maag kan soms ongevraagd ernstig in gesprek raak 😱

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 12:17:49 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 959
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 25 years

My 2015 Exclusive het n' skroefdraad aan die binne kant, soos n' kar se filler cap. Ek neem aan dit is wat benodig is om Tenkbuddy te koppel? Ek sien hulle is nogal duur, R2300. Is dit die mooiete werd?

Ek het n' probleem met perde bye en ander gogas wat in die "breather" pyp ness maak en dan hom verstop. Dan kan jy nie die tenk vol kry nie. Ek sit n' strooitjie of stokkie in die gaatjie om die bliksems uit te hou. Het julle ook hierdie probleem?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:11:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het 'n level switch wat 3 punte op die tenk se kant het wat 'n 12v solenoid valve oop en toe maak om die tent vol te maak.

Ek het jare terug die idee vir Jaco van Pta.Oos Woonwaans gegee, hy het dit toe meer elektronies gemaak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:36:30 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek neem aan die tenk is dik genoeg dat mens bv 'n M5 bout kan inskroef wat dan in die tenk ingaan. Die bout se kop kan dan 'n groot wasser op 'n rubber seel vasdruk dat dit nie lek nie. Omdat dit nie onder druk is sal dit ook nie 'n groot probleem weer as dit lek want dis nie water en kan aangevul word. Dan kan mens 3 probes van vlekvrye staal of geelkoper boute gebruik vir die aard en boonste en onderste limiet. Hierdie 3 punte kan enige eletroniese persoon gebruik om 'm gadget te bou wat dan die 12V klep kan oop en toe maak om die vlak te hou op die boonste probe. dws die kort probe. So iets kan seker so min as R300 kos om te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:42:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My 2015 Exclusive het n' skroefdraad aan die binne kant, soos n' kar se filler cap. Ek neem aan dit is wat benodig is om Tenkbuddy te koppel? Ek sien hulle is nogal duur, R2300. Is dit die mooiete werd?

Ek het n' probleem met perde bye en ander gogas wat in die "breather" pyp ness maak en dan hom verstop. Dan kan jy nie die tenk vol kry nie. Ek sit n' strooitjie of stokkie in die gaatjie om die bliksems uit te hou. Het julle ook hierdie probleem?

Het met my Classique ook die probleem gehad.  Die eerste indikasie dat daai breather gaatjie verstop is as die  tenk nie wil vol raak nie en die water terug stoot in die dik aanvul pyp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 14:25:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek neem aan die tenk is dik genoeg dat mens bv 'n M5 bout kan inskroef wat dan in die tenk ingaan. Die bout se kop kan dan 'n groot wasser op 'n rubber seel vasdruk dat dit nie lek nie. Omdat dit nie onder druk is sal dit ook nie 'n groot probleem weer as dit lek want dis nie water en kan aangevul word. Dan kan mens 3 probes van vlekvrye staal of geelkoper boute gebruik vir die aard en boonste en onderste limiet. Hierdie 3 punte kan enige eletroniese persoon gebruik om 'm gadget te bou wat dan die 12V klep kan oop en toe maak om die vlak te hou op die boonste probe. dws die kort probe. So iets kan seker so min as R300 kos om te maak.

Danie, mens kan seker ook daai pop-rivets vir Aluminium (wat so omkrul) gebruik ?

Weet jy van enige controllers ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First