English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 849 001
topics: 995
replies: 15 599
views: 4 057 920
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Water in die watertenk

replies: 26
views: 5835
25 Oct, 2015 @ 19:22:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Ek ry altyd met die watertenk in die elegance vol water. As ek oppak dan maak ek eers die tenk vol.
Voordele:
Het altyd vars bruikbare water.
Die tenk ruik sleg na n ruk as hy leeg onder die afdak staan.
Nadele:
Onnodige gewig wat saam gery word.

Wat s die ander kampers ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 19:32:33 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Ek hou leeg en maak vol by die oord. Ek dink dit kan voordelig wees om water saam te ry as jy na afgele plekke ry...waar water miskien skaarser kan wees. Dit sal ook addisionele 20kg op neus beteken
Hoe lank gaan water vars bly as dit gestoor staan....as dit eers begin vrot in houer glo ek dit gaan meer stink...my persoonlike opinie
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 19:52:21 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Ek hou tenks vol gooi milton in as ek by die huis kom, maak tenk leeg en vul met vars water as ek ry, wat help dit jy het tanks wat leeg saam ry , as jy by die oord kom is die oord water meeste van die tyd vrot, en ek drink koffie en eet op die pad as ons toer my 2 I Claughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 20:45:33 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1640
Joined: 22 May, 2014
Experience: 9 years
Ons neem ook eie water saam,het reeds deur osmose-suiweraar geloop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 20:48:59 pm
Anonymous

Ry weer nie water saam nie, ek het 'n charcoal filter gekoop wat water suiwer, en sommer koud maak vir lekker drink water.

Daai ekstra 20kg is vir my 'n bekommernis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 20:53:20 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Ek reken as jy in chalet gaan bly in n oord, neem mens nie 20l waterkan vol water saam nie...hoekom dan saamvat as jy sleep?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 21:02:07 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Ek moet noem, as ek by die huis is spoel ek die tenk gereeld en oppie dag van vertrek vul ek dit met vars water. WJ het goeie plan met die milton. Hoeveel gooi jy in ???onthou die elegance vat 40 liter (ek dink)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2015 @ 21:18:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Die topics is altyd ve my baie interesant. Want so kry mens almal wat deelneem se opinie oor iets. Ek het nog nooit gedink ek is net reg in my handelinge nie maar mens dink net eenrigting gewoonlik maar as n ander deelnemer die teenstelling maak dan kry jy nuwe perspektief en daar is talle ander deelnemers wat nie noodwendig reply nie maar word verryk deer die debatte wat ons hou en dit is n manier om ons mede kampgenote te betrek. Ek is seker die HERE verwag van ons om ons kennis en ondervinding te gee en op die manier ontvang ons ook in oorvloed.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 06:19:15 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May, 2014
Experience: 64 years

More Johan.

Ek ry water saam. maak vol net voor ry, 56L tenk op die dak. Gebruik net vir drink / ge-siggie / tande ESM

Ek vertrou nie meer water by klein dorpies, en voel baie ongemaklik daarmee. Water wat van die destinasie afkomstig is word eers ge-kook, as dit gebruik word vir skottle / stort...

Stort water, elke keer as ek water kook, gooi ek die oortolige water in die stort solar-sak as dit eers koud is

 Vir skottlegoed, ek maak so paar 2L Coke bottles vol, en sit dit op die landy's se dak in die son, dan ruil uit.

Die UV straale maak n groot persentasie van die ongewenste goed dood, dan verder gooi ek so bietjie jik in die skottlegoed water, daarmee voel ek meer gemaklik.

Ek be-oog laaank om n water suiwering's apparaat te kry, maar hulle kos n hele paar randtjies..

Maar hou in gedagte, my campeering is heel anderste as meest van julle sn, ek ry alleen en probeer so ver van mense weg te kom...

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 06:48:45 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Johan ek gooi 2 pille in as ek by die oord ry dan skommel hy lekker huistoelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 06:48:46 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Johan ek gooi 2 pille in as ek by die oord ry dan skommel hy lekker huistoelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 07:05:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Baie dankie. Gaan beslis doen.
Eks dankbaar en gelukkig. As ek nou die water bepil het en ons water in het, wat ek glo oky is dans dit reg. Die plekke waar ons gewoonlik kamp se water is reg. Kimberley se riverside en parys se deo volente. Ander kampe wat ons in die komende jaar gaan kamp vind ek maar eers uit wats wat. Ek vertrou ook maar nie goedertrou nie.

Oorweeg riverside by groblersdal volgende jaar Desember en as ons klaar besluit het en daars plek. Drakensville dalk. Net die gedruis van honderde vakansiegangers wat my afsit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 07:16:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years
Maak vol by kampplek, gebruik als voor ek ry, mors nie sommer water nie.
Lank staan by die huis tap ek water in die tenk en spoel leeg en dat die geyser ook skoon kom.
Gebruik milton as ek spoel.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 07:20:24 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
Ek het ook by oorde vol gemaak maar as ek na n plek gegaaan het waar water n problem is het ek die dag voor ek ry volgemaak
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 07:36:09 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan, 2015
Experience: 58 years
Ek moet noem, as ek by die huis is spoel ek die tenk gereeld en oppie dag van vertrek vul ek dit met vars water. WJ het goeie plan met die milton. Hoeveel gooi jy in ???onthou die elegance vat 40 liter (ek dink)

Johan my karavaan tanks vat 140 L water en as ek vol maak gooi ek 6 Milton tablette in. Werk goed vir my.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 09:44:04 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 44 years
Always make sure that I travel with water as a problem on the road can leave you stranded without water, which can be life threatening for you and your vehicle.
Use Chlorine to keep the tank fresh, but do not leave it full 10 - 20L more than enough as I still use the camper now & again, for the water to slosh around in the tank.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 10:04:20 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 25 Apr, 2014
Experience: 48 years
Vol is beter as half. Half gaan jou rond gooi.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 11:15:58 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6026
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Die tenks op dieJurgens Exclusive en Classique is te plat op jou te pla as hy net half is.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 11:55:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

My bekommernis is weer iets anders. En dit gaan oor die kalk in die water van verskeie oorde.  Ons maak ook gebruik van 'n 20l URN om warm water te hê vir koffie en skottelgoed was. En dit is waar ek dit agter gekom het. Ek moet gereeld asyn in die urn gooi om die kalk wat in hom aangepak het te verwyder.

Dink net hoe gaan my Classique se geyser aan die binnekant lyk van die kalk as ek elke keer net oorde se boorgat water in hom warm maak.

Dus is my aksie as volg:

Ek maak die tenk vol by die huis want PTA se water het baie minder kalk in as boorgate by oorde. Gedurende 'n naweek kamp moet ek by die oord eenkeer volmaak. So dis dan eintlik 'n mengsel van Pta water en Oord water.

Oppad terug huis toe dreineer ek die orige water. Gooi vars water in gedurende die uitpak van die wa en spoel die Geyser deur die kraan oop te maak net op warm. Sodra koue water uit kom is die meeste kalk water uit my wa se sisteem.

Dit is die URN se aanpaksel wat my besef het hoe my Geyser aan die binnekant gaan lyk as ek nie dit probeer beheer nie. Dus ry ek met 'n smile die PTA water aan en tap met 'n smile die oord water uit oppad huis toe.

As ek nou langer staan by 'n oord, gebruik ek maar die water soos normaal, maar ek spoel verseker die geyser so goed ek kan by die huis. Sal nog 'n plan beraam om te kykhoe gaan mens opgeboude kalk uit 'n geyser kry. Huidiglik probeer ek dit maar sover ek kan beperk.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 11:59:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die watertenk is 60 liter en die geyser het 20liter in. Die 60liter is rof weg een persoon se gewig. Of iemand saam ry om te gaan kamp of nie pla nie my tipper nie.

Ek ry steeds my 105km/h met gemak tot by die oord en ek weet nie van die verskil sonder die persoon tot by die huis nie.

Vir my gaan dit oor die onderhoud op my karavaan en wat dink ek is die beste vir die water stelsel.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 12:17:28 pm
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec, 2014
Experience: 47 years
Ons vat water in 5 liter kanne vir n noodgeval. Tank bly leet en maak by kamp vol. Voor ons ry maak ons die kraan oop en loop die tenk leeg.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 12:40:24 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years

Maak vol by kamp plek water lek uit by overflow  as ek ry kom dan mer min water op kampplek  aan dan moet ek in ieder geval  weer vol maak

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2015 @ 20:42:01 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1700
Joined: 18 Jun, 2013
Experience: 51 years
Froggy se SS water tenk vat 120L. Ek gooi water in voor ek ry. Enige iets van kwart tot vol. Hy het baie baffle plate in wat help vir rond skud. As ek weer by die huis kom laat ek weer al die water uit en laat hom so leeg staan. Die water word sleg as hy so staan. My ondervinding.

Miltons se bottel se jy moet dit nie in metaal tank gebruik nie. Wat van die geyser ? Hy is metaal. Aliminium soos ek verstaan. Henson geyser. Ek het agtergekom dat my geyser se water vrot word, ek kan hom nie drain nie. Baie groot proses. So ek flush hom met elke trip.

Ek was ook nog nooit by n oord wat vrot water het nie. Miskien was ek net gelukkig.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 08:30:41 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Môre, waarmee maak julle die watertenks skoon/steriliseer?

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 08:58:13 am
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 191
Joined: 08 Mar, 2018
Experience: 42 years

Nou ja, dis nou weereens n interesante gesprek!

Ons kamp baie kere op plekke wat of glad niks water het nie, of wat baie ver weg is, wat jy dan met kanne moet aandra.

So, ek hou maar my tenk permanent vol. Ek dink dis maar net 45L, maar die van sleep net vir my meer stabiel ook.

Doen maar ook die Miltons.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 09:30:55 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Nou ja, dis nou weereens n interesante gesprek!

Ons kamp baie kere op plekke wat of glad niks water het nie, of wat baie ver weg is, wat jy dan met kanne moet aandra.

So, ek hou maar my tenk permanent vol. Ek dink dis maar net 45L, maar die van sleep net vir my meer stabiel ook.

Doen maar ook die Miltons.

Dankie.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 09:54:29 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Nie heeltemal die onderwerp nie, maar ek dink dit hoort darem naastenby hier.  Ons het 'n 25 liter tenk in ons vorige Sprite Supersport gehad. Dit was 'n goeie kwaliteit swart tenk wat binne die voorste bank geïnstalleer is en van buite gevul is.  Die het ons volgemaak as ons begin toer het, en soos die toer aangaan, het ons dit waar ons oorstaan, aangevul.  Soms het dit 'n eienaardige plastiek-agtige smaak begin ontwikkel.  Eenmaal, op Luderitz, was die smaak so erg dat ons nie die water kon drink nie, en ons moes die tenk leegmaak ten spyte daarvan dat water op Luderitz kosbaar is.  Nêrens waar ons die water aangevul het, het die kraanwater die smaak gehad nie.  Na die episode het ons die saak oordink en tot die gevolgtrekking gekom dat water op verskillende plekke dalk minerale in het wat met minarale in ander water reageer om een of andder nuwe verbinding te vorm.  Ons het toe besluit om nie weer die tenk aan te vul nie maar dit eerder leeg te gebruik en dat eers te vul.  Ons het nooit weer die slegte smaak gekry nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required