ek sien 'n Destination Dream in my toekoms
Baie lang kampe in my classique op toer. Wat baie naby is.
Hopenlik nog klomp gesonde jare vir kamp
klink na 'n goeie idee
Ek het hom ook gaan koop, maar hulle wil my temin vir die classique gee.
Het n nuwe exclusive ook gaan probeer, dalk jeuk my sterre.
Ek het hom ook gaan koop, maar hulle wil my temin vir die classique gee.
Het n nuwe exclusive ook gaan probeer, dalk jeuk my sterre.
Die nuwe Exclusive met die buite kombuis?
Geert, ja maar sy stort sit my af, dus is die destination beter uitleg vir my.
As aftree wa sal ek 'n Quantum Connect like. Lekker klein, maar ordentlike vol badkamer
As aftree wa sal ek 'n Quantum Connect like. Lekker klein, maar ordentlike vol badkamer
Sy badkamer is baie klein, jy gaan twee keer stort om als te was.....lol
Is okay....as jy afgetree is, het jy baie tyd
So "What do you see"
" I see continent on fire, people hoarding toilet paper and hand sanitizers, people wearing masks, major sport canceled...."
Right I have 2020 vision
So "What do you see"
" I see continent on fire, people hoarding toilet paper and hand sanitizers, people wearing masks, major sport canceled...."
Right I have 2020 vision
hoop dit is nou agterons en dis verby
Ek sien niks
maar
Ek hoop en glo vir baie dinge
To sell my Penta and get something smaller and lighter.
ek glo ek sal haar verkoop uit die hand uit
wil net eers sien hoe begin 2021 sal so Maart begin shop as ek die gekrap kan weerstaan
Ek sien net kamp!
Vandag besluit ek hou my classique.
Swanie innie toekoms sien ek lank kamp met my Bush lapa Kewer wat ek wil koop en innie bos staan en dan ook my taktent bo op Navara self versorg in Richtresveld en bos waar geen maul is nie
Gaan dalk weer net n XT 140 by sit vir die Botswana en Mozambuiqe en Namibia trips.
Glo nie moffie gaan dit daar maak nie.
Ek droom van n toekoms met geen rooi drag in die parlement nie. Ek droom van n toekoms waar straat-rommel-branders met skerppunt maatreëls in toom gehou word. Ek droom van n toekoms waar haelgewere gebruik word teen bus-afbranders. Ek droom van n toekoms waar ons weer n regverdige diktator aan bewind het, sodat almal wat volgens die wet lewe die voordeel van hulle goeie burgerskap kan geniet. Ek droom van n toekoms waar my huis MYNE is en enige iemand wat daar opdaag daar opdaag MET my toestemming, en enige iemand anders die gevolge van sy onwettige betreding ervaar.
Ek droom van n toekoms wat baie soos ...... ironies genoeg ......dit in die verlede was.
Mooi opgesom Danie.
Raak nou enkel maande. Classique se wiele gaan rol.
As ek met moffie klaar is gaan hy n man wees.
Ek sien binne 2 weke die hele Transkei en Oos-Kaap. Dan sien ek Julie/Augustus die noorde van Namibië en Oktober die panne by Mpayathutlwa.
Dan sien ek nog nie verder as dit nie...
Ek sien binne 2 weke die hele Transkei en Oos-Kaap. Dan sien ek Julie/Augustus die noorde van Namibië en Oktober die panne by Mpayathutlwa.
Dan sien ek nog nie verder as dit nie...
Jy moet hoop dat daar nie 'n inperking kom met al die getalle van Covid in Oos Kaap.
Ja Hennie, maak my MAL.
Sorry, vir Shirundu bedoel
Danie, maar is jy nie in dieselfde bootjie met jou wegbreek.