English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 898
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

Wat probeer mense bereik?

replies: 13
views: 548
06 Sep 2017 @ 07:27:57 am
Anonymous

Ek het nou al gesien dat mense drink en bestuur, maar vanoggend was dit die kersie op die koek.

Ek staan by 'n rooi verkeerslig, stop 'n ouerige BMW langs my met twee jongelinge in die voertuig.

Die bestuurder seker in sy middel twintigs en die passasier, ''Rasta'' mannetjie, min of meer dieselfde ouderdom as bestuurder.

Ek sit en wag dat die verkeerslig na groen moet verander en die volgende oomblik sien ek net een bol rook. Ek het eers gedink ek kyk verkeerd dat dit nie 'n BMW is nie, maar dalk 'n Ford Kugalaughing, maar dit is toe 'n BMW.

My oë val amper uit toe ek sien, maar die twee is nou besig om hulle oggend medisyne aan te steek, 'n ''Vet Zol'' dagga elk vir die padkos werk toe.

Die venster word nogals oopgemaak en die rook word na buite geblaas wat my bykans op 'n ''High'' gesit hetyell.

Nee man, die tipe behoort nie op openbare paaie tydens spitstyd nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 07:33:38 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years
Nie net gedurende spitstyd nie, maar gladnie! Ek praat nie nou van die Kuga nie....
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 07:38:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was dit nie dalk daai elektroniese sigarette nie...want al gesien van hulle rook verskriklik....lyk of kar brand😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 07:56:34 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
Could have been an 'E' cigarette as they do produce a huge cloud of vapour.
I use one and being an ex smoker am very conscious of any smells. Most people I ask say they cannot smell anything, even in the middle of the cloud. Others say that there is a slight smell, but "not bad at all".
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 08:01:23 am
Anonymous

Was dit nie dalk daai elektroniese sigarette nie...want al gesien van hulle rook verskriklik....lyk of kar brand😎
Nee, duidelik koerant papier wat styf gerol is. Die reuk het ook alles verklap.

Ek ry nooit met 'n toe venster nie omrede ek aan ente vrees ly en sodoende kon ek duidelik ruik wat dit was.

Ek ken nie die verskil tussen die ''Brands'' nie (i.e. Durban Poison, Malawi ens...) omrede ek nog nooit die goed gebruik het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 12:17:41 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Don't drink and drive,
Smoke and fly...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 13:09:53 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 322
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years
Dalk was die BMW "warm gemaak".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 18:14:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Omkyk twak.
Nou kan hulle agter ook sien.
Hehehehe
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 18:22:33 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Daai ouens voel niks wat aap twak praat
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 20:12:18 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Don't drink and drive,
Smoke and fly...


LMGA!!! Onthou julle nog daai fliek van lank terug "Kelly's Heroes" wat oor die snaakse spul in hulle Sherman tenk in WW2 gegaan het? Daai tenk bevelvoerder het nogal sterk oorgekom as iemand wat aaptwak rook :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 21:35:24 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Donald Sutherland die bevelvoerder en Kelly Savalas, ook n groot gees.
" Burning bridges" was die tema lied, as ek reg onthou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2017 @ 21:39:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years



LMGA!!! Onthou julle nog daai fliek van lank terug "Kelly's Heroes" wat oor die snaakse spul in hulle Sherman tenk in WW2 gegaan het? Daai tenk bevelvoerder het nogal sterk oorgekom as iemand wat aaptwak rook :)

Ja! Donald Sutherland het sy rol goed vertolk. 

Ook in The Dirty Dozen.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2017 @ 12:33:44 pm
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 40 years
Darem nog n ding wat daai berg pietersielie kan doen is om sy eie as af te skud
The older I get the faster I was
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2017 @ 19:15:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Blaas net n poliesie fluitjie so vroeg in die more meneer dit gee krag vir die daglaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za