English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 643
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 645
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat moet oorde alles doen vir covid19 regulasies?

replies: 2
views: 161
26 Aug 2020 @ 12:06:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sommige oorde vat vreeslik lank om oop te maak, dan is die verskoning dat hulle hul covid19 regulasies in plek moet kry. Omdat Pilanesberg eers stelselmatig Oktober wil begin oopmaak, wou ek my September bespreking aanskuif tot Oktober, maar alles is geblock tot einde November....kan eers Desember booking maak.....gerugte is dat Bakgatla eers volgende jaar gaan oop maak.

Nou vra ek myself af....wat moet hulle in plek kry wat so lank neem? Hulle hoef seker nie die grond te sanitize waar jou karavaan staan nie. Hoofsaaklik wat bykom is miskien n sanitizer stand by badkamer en miskien paar posters.

Ek kan nie anders om te dink dat dit maar net luigatgeit is nie.....is seker bederf met salaris kry en tuis te sit.....hoekom agter ent lig as jy tog pay kry as jy op hom bly sit?  Privaat oorde kry hul plekke reg in 1-2 dae.....hoekom ander 5 maande nodig?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 12:20:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ja die dinge slaan n ou te bowe daar is oorde wat vining dinge in plek gesit het en oop gemaak het sodat hulle oorde uit geld verknors kan kom

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 12:29:30 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Weet nie of dit waar is nie het Iewers gelees dat die Pilaansberg oorde gebruik is vir Kwarantyn fasileteite 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za