English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 974
Total Views: 83 116 731
topics: 11 388
replies: 136 673
views: 39 269 081
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat mis jy glad nie tydens lockdown?

replies: 28
views: 437
13 Apr 2020 @ 16:50:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na aanleiding van Adele se draad wat handel oor waarna jy uitsien na lockdown, wat mis jy glad nie tydens lockdown 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 17:23:23 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Karre wat dice hier in die Oos Rand, lekker as die tappits biki van die strate af is.

Verkeer, ek mis dit glad nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 17:43:37 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3104
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

State Capture 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:01:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vroeg opstaan

Sport

Uiteet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 18:48:30 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Loadshedding 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 19:59:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die kantoor waar ek 5 Junie 2019 laas was.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:53:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die kantoor waar ek 5 Junie 2019 laas was.

 

 

Sjoe...is dit ook al weer amper n jaar terug!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 07:24:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sjoe...is dit ook al weer amper n jaar terug!

Ja die tyd loop.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:48:53 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4309
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sover mis ek nie my Tuiningenieur nie. My tuin was lanklaas so netjies soos nou.

 

The Happy Campers.
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:53:55 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Die gekoopte brood. Ons bak nou brood.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:03:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die gekoopte brood. Ons bak nou brood.

Het ook gister n groot potbrood gebak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 15:36:42 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

People. Quite happy in my cocoon...

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 12:06:42 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Gejaag van die punt na ander punt

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 18:15:17 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Taxi's

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 07:11:58 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die getoot, toot, toot, toot van die taxi's.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 07:16:59 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die getoot, toot, toot, toot van die taxi's.

Was nog gladnie uit die erf nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 18:22:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Om op n Maandag werk toe te gaan nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 18:45:51 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 18 Sep 2019

'n Taxi wat ry en stop net waar hy wil en soos hy wil. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 18:48:41 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Geen pos in die posbus, inteendeel, geen rekeninge in die posbus. Salig! sealed

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 10:48:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het glad nie  versekerings se irriterende bemarkings oproepe gemis nie....maar lyk my hulle het ook nou hulle essential services permit gekry, want ek het al reeds vanoggend n gemors oproep gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 19:28:34 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 18 Sep 2019

Ai moet net nie sê hulle begin al weer nie. Ek het met baie weg gekom en gesê hulle moet vir my in afrikaans dit vertel. Ek dink nog om die foon dood te druk dan doen hulle dit somer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 19:57:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai moet net nie sê hulle begin al weer nie. Ek het met baie weg gekom en gesê hulle moet vir my in afrikaans dit vertel. Ek dink nog om die foon dood te druk dan doen hulle dit somer

Vanmiddag weer een gekry....maar hierdie een was net n bandopname gewees. Ek wonder hoeveel mense luister werklik na daai opnames?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 10:57:53 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Vanmiddag weer een gekry....maar hierdie een was net n bandopname gewees. Ek wonder hoeveel mense luister werklik na daai opnames?

As die bandopname begin, dan stop ek die oproep.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:01:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As die bandopname begin, dan stop ek die oproep.

Ek block daai nommers sodra ek dit kry....dit help baie, maar lyk my hulle is slim, verander ook na n ruk hul nommers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 16:02:30 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

'n Kleinerige vliegtuig het nou net taamlik naby ons huis verby gevlieg.

Skielik besef ek dit is 'n geluid wat ek vir die eerste keer in drie weke hoor. 

Met die pad langs is ons so 32 kilometers suid-wes vanaf Kaapstad Internasionaal. Passasiersvliegtuie wat suid opstyg en dan wes oor Tafelberg terug draai kom normaalweg naby oor ons huis. Nog nie een gewaar nie. Kan ook nie sê ek mis dit nie, nie dat dit gepla het nie.

Ons kon ook die helikopters gereeld sien wat vanaf die Warefront Kaappunt toe vlieg, ek veronderstel hoofsaaklik met oorsese toeriste. Dit was 'n onophoudelike aktiwiteit. Niks daarvan deesdae nie.

Dan besef 'n mens skielik wat die ekonomiese impak op die ekonomie moet wees.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 18:36:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gister ten minste 4 vliegtuie noord gesien vlieg.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 21:32:22 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Gister ten minste 4 vliegtuie noord gesien vlieg.

Ek het vandag fotos gesien wat my buurman geneem het by die lughawe, international en national. Die hele plek is leeg nie n siel loop rond. As jy fluit hoor jy hoe eggo dit. Hy vertel my hul is besig maar net met vlugte wat vrag dra.

Met lockdown het ons besef dat ek wel al die werk by die huis en tuin self kan behartig. Dit is baie maar kan gedoen word deur take te verdeel op n daaglikse basis. So dit is nie n moeilike raaiskoot wat mis ek glad nie.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 22:46:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vandag fotos gesien wat my buurman geneem het by die lughawe, international en national. Die hele plek is leeg nie n siel loop rond. As jy fluit hoor jy hoe eggo dit. Hy vertel my hul is besig maar net met vlugte wat vrag dra.

Met lockdown het ons besef dat ek wel al die werk by die huis en tuin self kan behartig. Dit is baie maar kan gedoen word deur take te verdeel op n daaglikse basis. So dit is nie n moeilike raaiskoot wat mis ek glad nie.

 

Vriendin het 10 dae terug vanaf Heathrow aangekom met 200 ander....maar het in Kaapstad geland. Hulle bly nou almal in hotelle soos City lodge. Klink of hulle nog daar moet bly tot Sondag....dan word hulle getoets vir Corona voor hulle hotel kamer mag verlaat. Hulle word mooi na gekyk....hulle mag elke dag uitkom en bietjie in die parkeer area stap as "oefening" . Hulle word egter baie goed dopgehou deur polisie en sekuriteit dat hulle nie "ontsnap" nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 23:06:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16926
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vriendin het 10 dae terug vanaf Heathrow aangekom met 200 ander....maar het in Kaapstad geland. Hulle bly nou almal in hotelle soos City lodge. Klink of hulle nog daar moet bly tot Sondag....dan word hulle getoets vir Corona voor hulle hotel kamer mag verlaat. Hulle word mooi na gekyk....hulle mag elke dag uitkom en bietjie in die parkeer area stap as "oefening" . Hulle word egter baie goed dopgehou deur polisie en sekuriteit dat hulle nie "ontsnap" nie

Sy is al goed moeg om opgesluit te wees. Eers moes sy vir 22dae in Amerika op n passasiers skip in n kajuit deurgebring het.....toe sou sy SA toe kom via Heathrow. Toe sy daar aankom word vlugte gekanseleer en sy word in n hostel opgesluit vir 17 dae. Spesiale SAL vlug het hulle kom haal die 12de April waar hulle nou vir 2-3 weke in die Kaapse Waterfront City lodge hotel kamer moet deurbring. So sy is amper 60 dae in n kamer "toegesluit". Sy sê dit raak nou te veel....g-vol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za