English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 666
Total Views: 83 243 007
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 924
Jokes and everything else that makes you laugh

Wat maak jy met jouself gedurende inperking?

replies: 58
views: 715
page 1 of 2
15 Apr 2020 @ 09:18:10 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Laas week het ek niks gedoen nie.

Teen die naweek was ek moeg en het gerus. 

Hierdie week gaan ek aan waar ek laasweek opgehou het, want ek is nog nie klaar nie. innocent

En jy - wat doen jy om die tyd om te kry?

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:01:29 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is besig om so moeg vir moeg te wees dat dit nog twee weke gaat vat om minder moeg te wees. Na hierdie locky down begin ek my eie dish wash, vloere skrop en Ys Stryker besigheid.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:09:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kon darem my admin op datum bring. Maar nou vat ek dut ook rustig.....as ek aan slaap dink, raak ek moeg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:21:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het gister biltong gemaak en dit in die droër gesit.

Vir die volgende drie dae gaan ek so besig wees om vir hulle te sit en kyk dat hulle droog word, dat ek niks anders kan doen nie.

Dan gaan ek ontspan met n bier terwyl ek hulle eet.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:24:10 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons het pas 'n hoeveelheid jellie-palm bier gemaak.  Die palm het geel vruggies wat lyk soos die cocuspalm, maar dit het 'n heel aangename smaak maar is baie suur.  Ons het die bier gemaak soos jy pynappel bier of gemmerbier maak en dis heel lekker.  Die palm staan al lank hier maar dis die inperking wat ons oorreed het om dit te benut.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:49:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien die brou van biere is nou populer. Pynappels en appels verkoop goed tans. Jellie palm is n nuwe een vir my. Blykbaar proe die mengsel wat hul maak van appels baie naby aan Hunters dry. Sal dit graag wil proe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 11:26:06 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

This morning I pulled the caravan out and washed all the cobwebs off, installed a new emergency cable on the hitch. 

Now back to my genealogy tasks. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 11:42:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sien die brou van biere is nou populer. Pynappels en appels verkoop goed tans. Jellie palm is n nuwe een vir my. Blykbaar proe die mengsel wat hul maak van appels baie naby aan Hunters dry. Sal dit graag wil proe

Jy kan by my hulle kom proe.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 11:56:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy kan by my hulle kom proe.

 

 

 

Het jy van daai Hunters gemaak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 12:14:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het jy van daai Hunters gemaak?

Yep, staan tans in die karavaan se yskas dat dit moet koud word. Gaan vanmiddag dit proe. Appel met suurlemoen.

In emmer tans is pynappel. Hulle lyk mooi. Moet sondag uitkom.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 12:23:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het jy van daai Hunters gemaak?

Sorry,....

Karavaan is suurlemoen wat reg is.

Tans in emmer is die hunters dry ook wat sondag reg sal wees.

Hier is so baie ek raak deurmekaar en het nog nie eers begin drink nie........lol.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 12:28:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sorry,....

Karavaan is suurlemoen wat reg is.

Tans in emmer is die hunters dry ook wat sondag reg sal wees.

Hier is so baie ek raak deurmekaar en het nog nie eers begin drink nie........lol.

 

 

Het gister biltong gemaak en dit in die droër gesit.

Vir die volgende drie dae gaan ek so besig wees om vir hulle te sit en kyk dat hulle droog word, dat ek niks anders kan doen nie.

Dan gaan ek ontspan met n bier terwyl ek hulle eet.

 

 

Biltong sal ook dan reg wees...πŸ˜ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 12:31:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis hulle saam die biltong.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 15:20:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My biltong hang sedert Dinsdag oggend 09h00.

Al amper twee dae aan die gang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 15:46:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat betaal julle vir rou biltong vleis?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 17:06:50 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My biltong hang sedert Dinsdag oggend 09h00.

Al amper twee dae aan die gang.

Leon, daai biltong droertjie lyk spiff. Waar kry jy hom?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 17:48:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My biltong hang sedert Dinsdag oggend 09h00.

Al amper twee dae aan die gang.

Myne is gister middag in.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 17:51:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Leon, daai biltong droertjie lyk spiff. Waar kry jy hom?

Myne het die Girl so paar jaar terug vir my gekoop by Checkers.

Hulle was toe so R350.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 17:58:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek gebruik hom net in die somer dan staan hy buite in die lapa. Sit nogal baie vleis in hom.

 

Geert ek betaal R85 p/kg met marinade. 

Wors is dieselfde.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 18:03:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek gebruik hom net in die somer dan staan hy buite in die lapa. Sit nogal baie vleis in hom.

 

Geert ek betaal R85 p/kg met marinade. 

Wors is dieselfde.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 22:07:37 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

So verveeld ek het maar weer begin om n kamp ding te bou

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 06:46:58 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Somtyds sit ek en dink......

Maar die meeste van die tyd sit ek net!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 07:15:29 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 990
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

So verveeld ek het maar weer begin om n kamp ding te bou

Vertel bietjie meer!!!!undecided

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 08:38:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So verveeld ek het maar weer begin om n kamp ding te bou

Klink interesant! Hoor graag meer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 10:22:17 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Myne het die Girl so paar jaar terug vir my gekoop by Checkers.

Hulle was toe so R350.

 

 

Dankie Jin. word hulle beskou as essential items :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 11:01:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Jin. word hulle beskou as essential items :)

Hier by die Checkers by ons kan mens hulle koop tydens lockdown....dis die Mellerware

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 12:17:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek gebruik hom net in die somer dan staan hy buite in die lapa. Sit nogal baie vleis in hom.

 

Geert ek betaal R85 p/kg met marinade. 

Wors is dieselfde.

 

 

As mens 10kg se nat wors koop en laat droog....hoeveel kg droeë wors kan mens verwag?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 12:59:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

As mens 10kg se nat wors koop en laat droog....hoeveel kg droeë wors kan mens verwag?

Droee biltong verloor 60-70% van sy oorspronklike gewig. Ek glo wors sal min of meer dieselfde wees.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 13:35:34 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 302
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 47 years

Hi guys,I decided to go through everything inch of my syncro campervan first mechanically  then the actual living area,I just got back from a 5k km plus round trip from limpopo to cape and back and although she  gave no problems found a few issues that needed attention, slightly loose electrical  connections,minor oil leaks etc,then went through  living area,made few mods and improvements. 

Now I just need the lockdown to be lifted or eased so I can hit the road again.

Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 14:37:02 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, Game Brooklyn will nie verkoop nie. Watter Checkers verkoop hom?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 14:54:01 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Probeer gerus skaapwors as jy kan kry.  Nie alle skaapwors is noodwendig lekker nie, maar ek het al by 'n paar slaghuise gekry wat puik smaak, baie beter as gedroogte boerewors.  As jy wildswors kan kry, probeer dit ook- dis ook lekkerder as boerewors.  Wildswors is baie donkerder van kleur as boerewors as dit rou is. Ek is bietjie lugtig vir boerewors.  Ons koop gewoonlik Checkers se championship, maar onlangs het van hulle so aardig geruik as dit gaargemaak is, ek sweer daar is longe in, nou eet ek dit nie meer nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 15:17:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, Game Brooklyn will nie verkoop nie. Watter Checkers verkoop hom?

Checkers Hyper Menlyn. Toe ek so 10dae terug daar was, was net klere, drank en sigarette nie te koop nie. Res kon mens alles koop....kamp goedere, braai toerusting, buite lewe, diy, gereedskap, kombuisware, appliances ensovoorts 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 18:02:44 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Kan glad nie in Durban eers contractors acrylic silicone of enige hardeware koop nie. Pick n Pay se harde ware is toegespan. Checkers het nie en Spar super store se hardeware is van die rakke afgehaal. 

Sukkel my vrek om rakke te maak sonder genoeg skroewe en dan nog om mooi af te rond.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 18:08:46 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Vandag vir die eerste keer sedert 1994 gras gesny. Bly sedert 1994 in kompleks en het lapa en nie gras nie. Parkie van kompleks is langs ons eenheid en het vandag my plig as trustee nagekom en die gras gesny. Nogal lekker gewees maar in die begin het die elektriese koord al in my pad gewees totdat ek die swing  daarvan gekry het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 21:14:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Droee biltong verloor 60-70% van sy oorspronklike gewig. Ek glo wors sal min of meer dieselfde wees.

 

Jy is reg, dit werk my beter uit en ek kan dit my droogte maak.

Tans gebruik ek my eie speserye.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:15:26 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

By President Hyper in VanderBijl koop ons "Sirloin" wat verpak kom met die biltong speserye in - R89,99 p/kg. Jy moet net die vleis self sny in die dikte en lengte soos jy verkies. Hakies word ingesluit! Koop ook die (dun) Boerewors (spesiaal voorberei) daar om te kan droog (R85,99)

Ek gebruik dieselfde Biltongmaker as hierbo, gekoop by Checkers vir R350, en die dingetjie het homself al klaar betaal. Ek het dit wel so 'n klein bietjie verander - die gloeilampie (60W, vir hitte - dus geen LED nie) wat jy moet gebruik is bo in die kas geplaas, en dit beteken dat dit net langs die waaier is. Ek het gevind dat dit nie juis effektief werk nie, en het dus die gloeilamp verwyder. My vleis word binne 3 dae winddroog, los dit so vir 'n dag sonder die waaier en daar's hy! HEERLIK. Vleis verloor so 30% vog - net soos ons dit verkies.

My droë wors  word gemaak in 'n apparaat wat ek seker so 50 (!) jaar gelede by Tony Factor in JHB (sjoe nou gee ek my ouderdom weg!) gekoop het vir R90. Die ding bestaan uit 8 borde wat bo-op mekaar gestapel word. Baie lae verhitting (15 W aan die onderkant), geen waaier. Wors droog in 18 - 24 uur, los dit - (verhitting afgeskakel) vir 'n ekstra dag en daar's hy! Ek droog selfs vrugte in dit van tyd tot tyd.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:18:02 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

By ons is dit gewoonlik minder moeite om biltong te koop as om dit self te maak. Is so R189 per Kg en op special R159.

Maak sin op ander plekke want ons het so paar dae voor die lockdown Kaap toe gegaan en die duurste biltong was R348 per Kg!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:24:58 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

My volgende projek

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:25:47 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Melyn, het no stock. Centurion gekry vir R350. Dankie Geert.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:33:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is nou by Checkers Menlyn. Daar is 5x op die rak. R349. Kan koop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 10:12:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is nou by Checkers Menlyn. Daar is 5x op die rak. R349. Kan koop

Dis net hy daai, vir daai prys het ek seker 5jr terug dit ook betaal.

Moet nog een kry.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 10:14:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Melyn, het no stock. Centurion gekry vir R350. Dankie Geert.

Geert soek jou, bel hom.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 10:36:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis net hy daai, vir daai prys het ek seker 5jr terug dit ook betaal.

Moet nog een kry.

 

 

Ek het vir jou nog een gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 13:25:48 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het eers rond gebel en die ou by Menlyn Checkers het gese hy het nie stock nie maar sal vir my soek. Misken het hulle gister nie stock gehad nie. Checkers Centurion het 5 in stock en ek ry toe soen toe. Hy staan op my tafel maar ek moes nou eers silverside bestel. Behoort vandag te kry. R120/kg

Waar kry jullie dit vir R85/kg?

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 13:27:39 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert soek jou, bel hom.

 

 

Ek het nie Geert se nommer nie?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 15:21:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nouja....laat ek ook probeerh

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 18:00:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het eers rond gebel en die ou by Menlyn Checkers het gese hy het nie stock nie maar sal vir my soek. Misken het hulle gister nie stock gehad nie. Checkers Centurion het 5 in stock en ek ry toe soen toe. Hy staan op my tafel maar ek moes nou eers silverside bestel. Behoort vandag te kry. R120/kg

Waar kry jullie dit vir R85/kg?

 

Bel my....

Nul agt twee vyf vyf drie sewe agt vier vier

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 07:49:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 08:48:18 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek verstaan gladnie die inperkingsregulasies nie.  Die biltongdroeër is 'n noodsaaklike item maar my draaibank wat ek angstig op wag, nie?  Geniet hom Geert, ek het een en hy werk baie goed.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 09:28:50 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

In this order, I would go to 1, 1, 1, and then 1.laughing

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 11:37:32 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het pas 'n bak maaskaas gemaak op die tradisionele manier, soos my pa my geleer het.  As jy toevallig 'n bottel melk kry wat suur word, moet dit nie weggooi nie.  Laat dit buite tot dit dik is.  Gooi dit dan uit in 'n skoon linnelap, bind die se punte bymekaar en hang dit op.  Die wei loop uit en binne 24 uur het jy 'n heerlike bak maaskaas (cottage cheese in Engels). Ek doen dit elke keer as ons toevallig suur melk kry.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za