English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 248
Total Replies: 249 174
Total Views: 83 121 183
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 209
Share all those nice recipes with everybody...

Wat is op julle spyskaarte vandag.

replies: 40
views: 1314
29 Mar 2020 @ 07:57:10 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ons wil pot maak maar kan nog nie besluit wat nie. Het julle enige voorstelle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:13:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou gee jy my n lekker idee vir n Sondag....al voel dit nie so nie. Gaan kyk wat is alles hier tuis en n pot stook. Dit gaan of n hoenderpot wees of lasagne een. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:16:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan n hoender flatty op die gas braai, nie vuur in lapa maak en aandag trek met die rook nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:19:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Met braai mielies in botter en arromat toe gedraai in foil.

Voordit n lekker Johny Red Label.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:20:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gaan n hoender flatty op die gas braai, nie vuur in lapa maak en aandag trek met die rook nie.

 

Hoekom nie? Jy mag mos braai. Ten minste kan die mense sien jy is tuis en nie in die malls of by die shebeens nie๐Ÿ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:28:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoekom nie? Jy mag mos braai. Ten minste kan die mense sien jy is tuis en nie in die malls of by die shebeens nie๐Ÿ™‚

Wil nie hê hulle moet sien ek het vleis nie.

Lol....

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
29 Mar 2020 @ 09:29:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Almal hier het vertel van hul blikkies kos.

Sou die krag ook afgaan. Want dit gebeur gereëld sonder laud shedding.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:04:30 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 629
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek dink julle ouens moet begin om maskers by die huis te dra…..nie om die virus te keer nie, maar om te sorg dat julle nie al jul kosvoorraad binne die eerste paar dae op te eet nie. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:10:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wil nie hê hulle moet sien ek het vleis nie.

Lol....

 

Nou lekker gelag. Miskien kry jy so nuwe pelle...lol. Sien die groot aanvraag raak nou sigarette en drank...dink n paar mense is onkant gevang met hierdie een, veral mense wat eers Vrydag salaris gekry het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:26:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink julle ouens moet begin om maskers by die huis te dra…..nie om die virus te keer nie, maar om te sorg dat julle nie al jul kosvoorraad binne die eerste paar dae op te eet nie. 

Goed en Wel, maar waar gaan ek nou n strooitjie kry on my whiskey mee te drink.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:32:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou lekker gelag. Miskien kry jy so nuwe pelle...lol. Sien die groot aanvraag raak nou sigarette en drank...dink n paar mense is onkant gevang met hierdie een, veral mense wat eers Vrydag salaris gekry het.

Girl sê my toe sy by die huis kom half agt vanoggend dat daar n ou 01h00 by die hospitaal met sy drie honde opdaag, nie dat daar enige siekte is nie, nee hy soek sigarette.

Honde is verskoning dat hy hulle veearts toe neem sou hy gestop word op die pad.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:36:32 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sal daarvan hou almal moet braai sodat dit n rookskerm vorm en ek n bietjie kan rond loop.

As dit nie werk doen ek n bees stert met groente vandag.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:46:03 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1163
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek's soooo dankbaar dat ek jare gelededaarin kon slaag om op te hou met rook. Ek was 'n strawwe roker en ek weet hoe 'n roker voel as hy uit rookgoed raak. Ek sou kilometers ry om 'n plek te vind waar ek sigarette kon koop. Dus - ek voel vir die rokers wat nie voorsiening gemaak het vir hulle behoeftes nie. Gelukkig het ek ruim voorsiening gemaak vir die drinkgoedjies - alhoewel, ek het maar voortdurend 'n gesonde voorraad daarvan.

Ek't gisteraand 'n Leeu-Gamka lamstjoppie gebraai. Vanaand eet ons uit - uit 'n tuna-blikkie uit, want ons maak gewoonlik Sondagaande net 'n fris bak slaai. Vanaand s'n sal tuna-slaai wees (saam met die normale slaaibestanddele).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 10:48:27 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek gaan begin brandewyn drink dat die mense nie kan ruik ek  eet braaivleis nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:27:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oulike idee....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:29:37 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Of wat van n skaap of vark skenkel pot met groente en stamp mielies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:49:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15975
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pot brood gemaak op 'n paar brikette.

Eisbine in die weber

Groente pakkies saam in die weber.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 14:54:18 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 18 Sep 2019

Het vandag 'n skaaprib op die kole gebraai. Vrou praat van skenkel pot. Nou my pa het nie bang kinders gemaak nie. So sy hoef nie 2x te vra nie. Woensdag middag is dit pot se beurt.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 15:18:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie is n ideale resep vir hierdie tyd waar mens nie heeltyd onnodig tyd in die winkels wil spandeer vir vars brood nie. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 15:30:45 pm
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

My dogter het nog haar hele lewe haar verjaardag by huis moes vier omdat sy in skool of universiteit vakansie verjaar het.   Hierdie jaar werk sy en het ook haar honeurs geslaag en weereens alleen by huis agv korona -  gradeplegtigheid gekanselleer.   Sy kon darem haar eie verjaardag menu by ma kies so dit was ribs / chips / rolly polly pudding met vla vir vandag - ook maar dankbaar want baie ander het niks in hierdie tyd.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 16:04:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker gebraai, wag nou vir roomys.

Die ding van so alleen braai, kyk die girl het geslaap want sy werk nagdiens........

Is jy drink vinniger as jou pêlle en die bottel kry sy merk.

Dink nou sy wou my glo hulle het gery voor sy oorgestaan het.

Lol.........

Sal dit volgende naweek oordoen dan werk sy nie.

Lol.....

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 16:39:15 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Het n lekker stukkie steak vir my en Ma gebraai en vir elkeen n gesellige roosterkoek.

Ek sien nou net hulle het aangekondig jy mag wel sigarette koop, maar nie alleen nie......Ek wonder hoe gaan Lucky Strike en melk af!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 Mar 2020 @ 16:38:57 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 26 May 2017

Ek kry vannaand jaffels en more maak ek ñ oxtail potjie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 05:40:45 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het gisteraand n macaroni en cheese gemaak uit die Kook en Geniet, was uit die boonste rakke!!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 07:37:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vis en chips.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 07:53:12 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Vannaand is dit hamburgers met Blesbok patties, heerlik.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 07:56:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16971
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vannaand is dit hamburgers met Blesbok patties, heerlik.

Ek sou dink n Frikadel....๐Ÿ™‚

Geniet dit...klink lekker!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:31:06 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1163
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Vanaand is dit 'rump steak' saam met "mamaliga & smantana".. Ons het my my dogter, wat in Roemenië woon, geleer om een van hulle (Roemeense) gunsteling bykosse te geniet. I.p.v. ons gewone pap en sous, maak hulle "mamaliga & smantana" - 'n slapperige pap gemaak van polenta (geel mieliemeel) en suurroom. Dalk nie almal se "cup of tea" nie, maar vir ons baie lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:58:05 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years

Heerlike oondgereg: vleis-snit van jou keuse. Lamsrib is voortreflik

Baksakkie, binne gespuit met Spray & Cook, vul met vleisie saam met stukkies ertappel, wortel en ui. Bind sakkie goed toe, plaas in oond op 180 grade vir 45 na 60 minute.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 11:45:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15975
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Woensdag is braai dag.  Al braai ek 'n hamburger pattie.  Braai braai ons.

Vanaand is dit vark nek steaks en mielies

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 16:49:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9432
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou net klaar met n Vark skenkel pot.

Gaan nou lekker eet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 17:27:21 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Bietjie goeie raad. Ek is stupid genoeg om eiers wat in 'n gereg moet gaan direk tussen die ander bestanddele in te gooi. So pas die tweede keer in net soveel weke 'n hele voorbereide gereg weggegooi omdat ek 'n vrot eier daarby in gebreek  het. As jy eiers gebruik, breek dit eers apart in 'n bak. As daar 'n vrot een in is, gaan jy nie die hele gereg weggooi nie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 19:41:25 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Anders moet jy dit eers in n bak water sit. As hy dryf gooi jy dit weg as hy sink gebruik jy hom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 14:30:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Oulike idee....

Ek like die een Geert. Gaan hom nog probeer.

Vanaand eet ons saam met kinders. Ons by ons huis en hulle by hul huis.

Menu.   Gammon met gestoomde groente

Afgespreek vir 16h00

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 14:33:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Bietjie goeie raad. Ek is stupid genoeg om eiers wat in 'n gereg moet gaan direk tussen die ander bestanddele in te gooi. So pas die tweede keer in net soveel weke 'n hele voorbereide gereg weggegooi omdat ek 'n vrot eier daarby in gebreek  het. As jy eiers gebruik, breek dit eers apart in 'n bak. As daar 'n vrot een in is, gaan jy nie die hele gereg weggooi nie. 

 

Eisch ... eks bly eks nie alleen met daai een nie.  Het my ook al oorgekom. Nou volg ek die in n bakkie oopbreek metode.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 16:58:19 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ja, ek was so bietjie nalatig om dit nie te doen nie. Ek kan nie onthou dat ek in die verlede al vrot eiers gekoop het nie, so dis nuut vir my en dan sommer twee keer. Maak mens dink dat kwaliteit van produkte nou plek gemaak het vir profyt. Nie skaam om vrot goed aan jou te verkoop nie, solank ek geld maak.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:00:27 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek het uiteindelik tydens die lockdown geleer vetkoek bak. Ek sukkel al jare daarmee. Of dit is kliphard buite, of rou binne. Nou is hulle net reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:10:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek het uiteindelik tydens die lockdown geleer vetkoek bak. Ek sukkel al jare daarmee. Of dit is kliphard buite, of rou binne. Nou is hulle net reg.

Nou maar gee raat. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:23:52 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Dit lyk of ek die deeg te ver uitgerek het, so die deeg was te dun om behoorlik te swel. Ek rek die deeg bietjie minder uit en ek giet warm olie met 'n lepel oor die bokant van die vetkoek terwyl die onderkant in die olie braai. Die vetkoekegoed swel goed terwyl dit warm olie oor die bokant kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:49:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dankie.

Gebruik jy sommer SPAR of CHECKERS deeg.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 18:07:29 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 475
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ja, dit wek net so goed. Ek laat dit eers nog so bietjie rys sommer in die sak en knie dit so effens daarna voordat ek die vetkoek maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za