Wat het julle op die spyskaart vir die naweek. Ons gaan met aankoms donderdag stir fry op die braaimat doen. Ek sal ma op vroue dag treat met n skaap rib met rooibok wors op die kole. Dan beplan ons n kudu pot met stamp mielies vir sondag siende dat ons eers maandag gaan ry.
Waar Kamp jy dan braai ek n eland fillit net krimmel pap.
Skaam vir julle want julle maak nie mooi nie
Braai x 10
Gatvol vir wegneem etes
Braai en pap, lekker boud in slow cooker en dan net tan op die kole, potjiekos, snacks tussenin en dan net sleg agter die vistokke sit.
Moreaand eers wa pak. Ons het 'n mini bymekaarkom van 7 gesinne met 'n bring en braai Vrydag laat middag. Saterdag 2 lammers op 'n spit met 26 gesinne.
Moreaand eers wa pak. Ons het 'n mini bymekaarkom van 7 gesinne met 'n bring en braai Vrydag laat middag. Saterdag 2 lammers op 'n spit met 26 gesinne.
Sjoe...klink of dit lekker gesellig gaan wees!
Alle maaltye gaan braai wees. Moet môre nog die meeste van die vleis gaan koop. Bykosse moet nog op besluit word. Oord bied bykosse aan vir Saterdag aand. Wil Vrydag vir brunch lekker burgers braai....het lekker man size cheese en bacon patties by slaghuis gekry. Vir bykosse koop ons gewoonlik sommer paar verskillende bakkies slaai by die Supermark. Braai broodjies ook nog n opsie.
Wat het julle op die spyskaart vir die naweek. Ons gaan met aankoms donderdag stir fry op die braaimat doen. Ek sal ma op vroue dag treat met n skaap rib met rooibok wors op die kole. Dan beplan ons n kudu pot met stamp mielies vir sondag siende dat ons eers maandag gaan ry.
"PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST, ESPECIALLY TO COMMUNICATE WITH ''SNOBS'', WHICH THINK THE SUN SHINE OUT OF THEIR ??????."
Nou wonder ek oor dié stelling ?
"PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST, ESPECIALLY TO COMMUNICATE WITH ''SNOBS'', WHICH THINK THE SUN SHINE OUT OF THEIR ??????."
Nou wonder ek oor dié stelling ?
Indien jy aanstoot neem, versoek admin om my geheel te verwyder.
Ongelukkig wil ek admin nie nou deur dit steur nie omrede ek hulle verlies van Willie se afsterwe respekteer.
Indien jy dit nie respekteer nie, gaan voort met die versoek.
Wat het julle op die spyskaart vir die naweek. Ons gaan met aankoms donderdag stir fry op die braaimat doen. Ek sal ma op vroue dag treat met n skaap rib met rooibok wors op die kole. Dan beplan ons n kudu pot met stamp mielies vir sondag siende dat ons eers maandag gaan ry.
Kobus....my mond water sommer as ek na jou menu kyk. Gelukkig kamp jy nie langs my nie of jy moes my genooi het om aan te sit vir ALLE maaltye🙂
Self nou lus vir braai.
.....en n koue🍺
Vry land. Ek kan seker stellings maak soos dit my behaag.
Indien jy aanstoot neem, versoek admin om my geheel te verwyder.
Ongelukkig wil ek admin nie nou deur dit steur nie omrede ek hulle verlies van Willie se afsterwe respekteer.
Indien jy dit nie respekteer nie, gaan voort met die versoek.
Soos gesê "wonder ek" geen stelling of aanval.
Dankie Jin....ander dag....gaan weg die naweek
Wil sien wanneer is jou ander dag 😜
Wanneer jou ribbes reg is....dan kan jy my bedien😎
As ek so deur die draad lees kan ons lyk my popcorn ook by die menu plaas...lol🤣
Het vir die eerste keer 'n skaapboud in die (kleiner 47cm) webber probeer.
Dit was hoogop!! Of dit beginners luck is weet ek nie, maar hy was sag, deur gaar en sappig. Glad geen droeë stukkie vleis nie.
Ma het die boud net met sout gesmeer, dit in platboom swart pot gesit met heel uie, met foelie oor toe op die webbertjie. Direkte, stadige vuur vir net meer as 3 ure.
Dit was uiters lekker. Saam met rys, sous, groenbone, en pampoen saam met patats in selfde pot. As ons wou, kon ons eet tot ons lê, en dan lê en eet.
Ek het my agterstand op vleis ingehaal die naweek.
Lekker man Lekker.
Die spyskaart was baie en dit was lekker!!
Sal my nouself weer moet verhonger om in my werksklere te pas!!
Proffie dit klink na n ete en n half ek dink mens sal maklik kan eet tot jy bly le.
Proffie dit klink na n ete en n half ek dink mens sal maklik kan eet tot jy bly le.
Lyk lekker.......
Lekker geëet die lang naweek. Net een ding op die spyskaart vergeet. ( Bly uit die koue uit )
Terug met n griep of note. 🤕