English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 779
Total Views: 83 280 988
topics: 11 619
replies: 139 822
views: 39 360 141
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat is jou Wa se Naam?

replies: 260
views: 82840
31 Jul 2014 @ 19:59:19 pm
ANTS
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 19 Jul 2014
Experience: 9 years
Dankie - sal niks se nie - promise!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2014 @ 20:14:37 pm
Anonymous

SJJJUUUUTTT!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2014 @ 14:51:31 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nee Frans dit is net ek wat hier in die k@k kom nie julle ander nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2014 @ 15:57:41 pm
Anonymous

Willem, SSSJJUUUUT!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 15:40:49 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years
Ons (vorige) Bush Baby was "Nagapie" gedoop, vanwe die handelsnaam.
Uiteindelik die dingetjie ingeruil op 'n nuwe Sprite OffRoad SC.
Joanie was SO opgewonde, sy het omtrent haar kinderdae herleef, en vandaar het die naam "Pophuis" ontstaan.
Maar ja, alles in ons huis het byname - My Suzuki Grand Vitara is "Moeder", die Jimny is "Seuntjie" die Audi "Silvo", my motorfiets "Babetjie:, en my vrou noem my partykeer "Bliks..m"

Wag tot ek by my 7 fietse se name kom.....
Net so vir die verbygaan - die Suzuki op my ID foto'tje hier langsaan se naam was "Ben Laden" a.g.v. die kamoefleur skakering.
Ek het ongelukkig die karretjie verkoop, maar as IEMAND hom iewers raakloop, laat weet my tog asseblief????? Ek sal so graag weer wil kontak maak!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2015 @ 20:00:41 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years

Wou nog altyd op my Scout plak, nou is hy op!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2015 @ 21:33:02 pm
Chevvy
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 18 Dec 2013
Experience: 14 years
Dink nou al 2 jaar aan naam vir my Exclusive sonder sukses. Sal dalk maar oorlaat aan iemand in die familie met meer inisiatief. Bushwakka ook nog sonder naam.
Lekker kamp
Fanie & Sandra
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2015 @ 19:18:12 pm
Anonymous

Dink nou al 2 jaar aan naam vir my Exclusive sonder sukses. Sal dalk maar oorlaat aan iemand in die familie met meer inisiatief. Bushwakka ook nog sonder naam.

 

Van's Van

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2015 @ 09:35:09 am
Barkingmad
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 140
Joined: 06 Oct 2014
Experience: 10 years

Mouse House on wheels aka Mhow is what we call ours. :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2015 @ 09:58:12 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 28 years
Ons noem haar.
Ons "C" Huisie
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2015 @ 13:09:46 pm
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 45 years
Ons sleepkaia se naam is Tsamaia-kaia ....ons vat ons huis en ons loop

My pa en ma had nie naam gehad vir hulle se 94 Palma nie maar agter op het gestaan "Fosiele op wiele" die ou man had sy kaia gesleep laaste maal toe was hy 82 en hy het nooit in daai wa geslaap nie altyd in sy bakkie.
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2015 @ 09:03:33 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years
Ja so het elkeen maar sy eie maniere.

Leon hierdie draad van jou hou sekerlik die rekord vir die langste aktiewe draad??
Dit moet gedoen wees!!

Ons kaia se naam is Floors en word maar van die een na die ander oorgedra. Dit was 'n roep naam vir my vrou en omrede sy so aangehou het vir n karavaan het ons die ook toe Floors gedoop. Ek is ook maar bly sy het aangehou neul vir 'n karavaan, dit was toe 'n goeie besluit.
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2015 @ 13:16:21 pm
Anonymous

Tonki, jou vrou verdien 'n Bells, "give that lady a Bells" 

Ek glo nie daar is beter vakansie as kamp nie.

Leon, wel gedaan met hierdie draad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2015 @ 13:55:47 pm
andrevt
New Member
96% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 37 years
voetspoor
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2015 @ 23:47:08 pm
Gadgets
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 08 Jul 2014
Experience: 51 years
Ons noem ons wa "De Den" na aanleiding van "den here, den dere".
Dit bly 'n fees om te kan kampeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 15:17:49 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
O my gatz. Ek het ook n arend agter op die elegance. Dis een wat ek n afdruk laat maak het van n foto van vroutjie Elma wat sy op morgan bay geneem het. Nou hoor ek die kidz praat. Waars ma? Dan s die ander een .. seker in die arend.
Wel dans daar nou twee arende
Pragtige vol, n visarend
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2015 @ 15:42:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan

Soek 'n foto asb.

Hier is 'n draad wat ek in 2014 geskep het hoe om foto's te laai, so bietjie verander met die nuwe forum looks maar werk steed, klik net op die skakel (of regsklik en maak in 'n nuwe skerm oop).

Ek onthou nou, hier is die nuwe een se skakel.

Sterkte

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 21:31:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ons karavaan het nou ook sy naam op.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 22:00:28 pm
Anonymous

Wel, nou moet ons maar weer nuwe naam uitdink, sal seker maar met karakter kom...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 06:17:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Willem dit lyk baie netjies.

Brommer my Penta het laas 'n naam gehad soos aan die begin genoem. Met die aanskaf van die Classique het ek nog nie 'n gepasde naam gekry nie. Dis nou bietjie meer as 3 jaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 07:27:28 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wat lekker is van hom hy is nie permanent vas aan die karavaan nie, net met rekke om die air-con unit.

En die naam weet julle seker waarvoor dit staan ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 09:42:38 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Baie mooi Willem. Hou van die agtergrond toneel. Lyk so rustig.

Ek lees nou so deur die draad. Darm baie manne wat "weg" geraak het. Dis baie jammer.

My wa se naam is "Hagar". Moet nog net sy sticker laat maak as ek nou huis toe gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 11:01:08 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit was nou interessant om die draad van 8 jaar oud te lees.  Daar is name wat nie meer gesien word nie, maar ook heelwat wat darem nog hier is.   Ek sien ook sommige dinge het toe al bestaan en nog nie verander nielaughinglaughing

Brommer, jou post van Julie 2014 : Ek glo daar is al baie babatjies in karavane gemaaklaughing

Ons karavaan het nie 'n naam nie.cry    Sal definitief een moet kry.  Ons garmin se naam is Barbara, so die karavaan moet ook een kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 14:03:59 pm
Anonymous

Nou gaan ek soos Kanneman maak, stir, kyk net waar het hy al met sy negatiewe opmerkings begin.

Jammer Leon, en ander, maar ek "het 'n kleintjie dood" iemand wat niks konstruktief kan bydrae nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 14:06:29 pm
Anonymous

Nou gaan ek soos Kanneman maak, stir, kyk net waar het hy al met sy negatiewe opmerkings begin.

Jammer Leon, en ander, maar ek "het 'n kleintjie dood" iemand wat niks konstruktief kan bydrae nie.

Nou sê ek niks verder nielaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 14:24:07 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie mooi Willem. Hou van die agtergrond toneel. Lyk so rustig.

Ek lees nou so deur die draad. Darm baie manne wat "weg" geraak het. Dis baie jammer.

My wa se naam is "Hagar". Moet nog net sy sticker laat maak as ek nou huis toe gaan.

Johan

Ja, ons groep gebruik die foto ook, soos die een.

    

Dit was 'n groot gewik-en-weeg watter foto om te gebruik.  Op my inligtings kaatjies gebruik ek die een met die see.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 16:01:17 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Willem, altwee baie mooi. Ek is mal oor die sonsondergang/opkoms. Dit is n mooi tyd van die dag. Die vere regskud in die oggend en die skoene uitskop in die aand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 13:48:36 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Hier is hy Johan.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2016 @ 16:11:12 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
100%
KITTY sit jou wa se naam op.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2016 @ 19:31:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het nooit n gepasde naam vir die Classique gehad nie.

Ons het n Sensation Maia en ons praat nou van Maia dus gaan ons net n lyn skets van "Maia the bee" kry en dit onder die naam plak

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 06:43:59 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Papa Smurf!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 07:32:34 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Leon, daai is nou 'n oulike idee met die bytjie.   Die draad bly interessant en was lekker om weer te lees.   Nee, ons het nog nie 'n naam nie, praat maar net van Raventjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 14:06:03 pm
Danie en Barbara
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 17 Jun 2016
Experience: 7 years
Ons wa se naam is Ouvrou....sticker and all. Sy is 'n 1979 Gysey 2 wat ons by 'n ou oom en tannie gekoop het. Sy is nou gerestoreer, ons moet nou nog net die nuwe kaste binne klaar verf dan is sy reg vir kamp. ek en my man het al ontrekking simptome want ons het in Februarie laas gekamp...nog met ons tent en venter trailertjie (wat ons verkoop het om in die karavaan te bele). Sy was in 'n baie baie goeie toestand. Al major issue was die klein dak opening....die raam was vrot en die "dakkie" onooglik. Dit is nou so mooi oorgedoen en is deur 'n paar groot reen storms en geen druppel nattigheid binne nie.

Ons is baie gelukkig en trots op OUVROU
(Daar is van die foto's op my gallery maar die goed het onderstebo opgelaai en ek kan nog nie uitmaak hoe om die reg te maak nie...lol)
ALLES IS 'N GEJAAG NA WIND.....AS JY NIE KAMP NIE :
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 10:12:03 am
Willie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 42 years
Ek sleep n Penta Met n Ranger en ek is alleen daarom het ek n naam en stickers op my Penta en Ranger LONE RANGER wat in my geval toepaslik is
Willie Basson
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 10:12:17 am
Willie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 42 years
Ek sleep n Penta Met n Ranger en ek is alleen daarom het ek n naam en stickers op my Penta en Ranger LONE RANGER wat in my geval toepaslik is
Willie Basson
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 12:25:01 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Interessant hoe mense verskil, ook maar goed so anders sou die lewe maar saai gewees het.  Ek hou weer niks van plakkers op my wa of voertuie nie.  As ek 'n nuwe voertuig of wa aanskaf is die eerste ding wat ek verwyder die handelaar se naam-plakker.  Maar nouja, ander ouens reken seker ek is gek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 12:38:14 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Voel ook soos Len en hou nie van plakkers op my voertuie nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 13:57:55 pm
Willie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 42 years
Jan en Lennie ek dink julle verstaan die vraag/stelling verkeerd . Die vraag was wat is jou karavaan se naam en nie of jy van stickers hou of nie.
Willie Basson
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 13:58:11 pm
Willie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 42 years
Jan en Lennie ek dink julle verstaan die vraag/stelling verkeerd . Die vraag was wat is jou karavaan se naam en nie of jy van stickers hou of nie.
Willie Basson
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 16:28:42 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Willie toegegee, ek het vasgesteek by plakkers.  Die meerderheid ouens wat van name vir hulle waens hou, dui dit op een of ander manier wel daarop aan.

Om dan die vraag te beantwoord, ek gee name vir my kinders en troeteldiere want hulle luister as ek praat en ek gee dus nie name vir my ander items nie, insluitend my woonwa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 16:57:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Blaai nou hier deur en sien ek het nooit n foto van die "AREND" geplaas nie.

Laat my toe dink, kort na ons di wa gekoop het, kamp ons op Badplaas. Ek kom so aangestap op die boonste terras en so paar tree voor my loop twee tiener laaities..
Se die een vir die ander een... haai check daai ou se groot vol..
Was skreeu snaaks. Hahahaha
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 17:05:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Blaai nou hier deur en sien ek het nooit n foto van die "AREND" geplaas nie.

Laat my toe dink, kort na ons di wa gekoop het, kamp ons op Badplaas. Ek kom so aangestap op die boonste terras en so paar tree voor my loop twee tiener laaities..
Se die een vir die ander een... haai check daai ou se groot vol..
Was skreeu snaaks. Hahahaha
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2017 @ 17:28:02 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nou uiteindelik die foto van my "Arend" gekry.
Foto is deur Elma by Morganbay geneem.

En dis nou ook ons wa se naam.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2017 @ 17:28:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nou uiteindelik die foto van my "Arend" gekry.
Foto is deur Elma by Morganbay geneem.

En dis nou ook ons wa se naam.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2017 @ 17:43:41 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Ons wa het nog nie naam nie,

sy naam moet hy nog kry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 06:32:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Smaak my dis die Vier-perde-wa daai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 06:51:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nou uiteindelik die foto van my "Arend" gekry.
Foto is deur Elma by Morganbay geneem.

En dis nou ook ons wa se naam.

Mooi foto!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 07:01:39 am
Anonymous

Solank dit "vier perde wa" is en nie "Vuur perde wa" nie. Indien laas genoemde gaan daai wa net hier en daar grond vat wanneer hy gesleep word. Mooi dink Piet. LOL!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 10:21:02 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Solank dit "vier perde wa" is en nie "Vuur perde wa" nie. Indien laas genoemde gaan daai wa net hier en daar grond vat wanneer hy gesleep word. Mooi dink Piet. LOL!!

coolcool

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 23:47:00 pm
Coenie
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 14 Jan 2017
Experience: 30 years
Ons karavaan se naam is "Die lang vakansie" afgelei van sy registrasie nommer DLV 515 L. Terloops die maak is 'n GECKO Karavaan en hulle het almal nommers op. Ons sin is nommer 51 wat ook in die registrasie nommer voorkom. Ek glo nie in toeval nie....
Om te kamp is 'n voorreg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 18:33:45 pm
Batibat
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 04 Apr 2018
Experience: 21 years
Gomez
(Addams Family because I am weird like that)
Old enough to know better, young enough not to care
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 07:02:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het toe 'n bytjie laat maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 07:48:10 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Lyk spoggerig Leon.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2018 @ 10:19:44 am
Robby
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 494
Joined: 19 Feb 2013
Experience: 47 years

Our van is called YEDI ADALARI. It's a long story as to how it got its name.

It goes back to 1988 when my wife and I went sailing in Turkey. In the Gulf of Gokova we found an idyllic anchorage where we were blissly alone amongst tall pines anchored behind seven islands in calm, turquoise water, marked on the chart as Yedi Adalari (Yedi means 7 and Adalari means Islands in Turkish).

We spent some time securing our yacht for the night with mooring lines attached to the trees to ensure a good night's rest. As the sun was setting another yacht of drunk folk from England arrived and having looked at our boat, decided they would anchor nearby (despite 200,000 sw km of ocean to choose from.

(They later said they saw our SA ensign in our rigging and said "If they're from South Africa, they will know how to sail. Let's copy them")

They were not very good sailors (and made a huge amount of noise) and later that evening when the wind turned, their yacht almost ended up on the rocks, which meant South Africa to the rescue. They were very grateful, but their inconsiderate barging in onto our quiet and peaceful spot was never forgotten and has become a long standing family joke. The skipper of the English yact was wearing a safari suit with a pith helmet!

Much the same happens when we go camping. More often than not, a new camper will arrive and despite having the entire park to choose a site, invariably they will set up very close to us. We seem to have a magnetic attraction for others wanting to camp near us. My wife and I give each other a knowing look and we say "Yedi Adalari!"

Jammer vir die Engels...... Dit sou moeilik vertaal het.

 

 

Trygve Roberts
Businessman, writer, photographer, editor, father, brother and husband.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2018 @ 07:17:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

We normally like to pick the quiet spots as well. Maybe thats why the other people would like to camp next to us.

Problem is that they not always know what quiet means.

 

Then I must also say I lost part of my hearing and due to that can be a bit load when I chat.  Telling you this helped me to make a decision.  From now on I should rather listen and kept quiet so others can enjoy there camping.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 07:26:02 am
boyd247
New Member
100% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 24 May 2018
Experience: 20 years

Hi There

As a avid camper having camped with a number of friends and always hired a caravan, my wife and i decided to buy our own model, a, Sprite Scout and went up to nelsprut to collect and on the way back to Cape Town, while chatting to our buddies who took the trip with us our new pride and joy was promply christened "SCOTTIE" and a name we fondly use, while talking about the caravan.

We never refer to it as our caravan its always "SCOTTIE" with its branding on the rear in similiar lettering as Scout.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 07:55:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sound good and it goes along with the caravan brand. Hope you got safely back in Cape Town

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 16:41:52 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Sept 2011 verduidelik 1ste wa se naam Grumpy!

4 jaar terug die Swing gekoop. Grumpy het Groot geword en word toe Papa Smurf!

Nou wanneer skippie inkom en ek Leon kan kwaad maak, koop ek n Hilux Dakar en verander die Wa se naam na.....,..........Da...kerrieven!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2018 @ 10:54:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sept 2011 verduidelik 1ste wa se naam Grumpy!

4 jaar terug die Swing gekoop. Grumpy het Groot geword en word toe Papa Smurf!

Nou wanneer skippie inkom en ek Leon kan kwaad maak, koop ek n Hilux Dakar en verander die Wa se naam na.....,..........Da...kerrieven!

Ha Ha Ha................................... darem nie kwaad nie Hannes. Maar ek sal gedeelte van my stiltetyd aan julle afstaan.

Ha Ha ha.............................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2018 @ 11:25:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lance here is the topic with regards to caravan names.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za