English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 160 999
topics: 10 680
replies: 122 159
views: 38 754 188
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat is jou Wa se Naam?

replies: 260
views: 82348
page 1 of 6
23 Jul 2007 @ 09:03:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Iets wat nogal interresant sal wees om te hoor is wat is die naam van jou woonwa en hoekom noem jy hom so. Ek praat nou nie van Swing, Swift, Penta of so nie, ek praat van, kom ons noem dit die troetel naampie. My Penta se naam is HAKUNA MATATA(No Worries). So vernoem na Phumba en Timone se liedjie wat hulle sing in die film "Lion King". As ek mos met vakansie gaan het ek "no worries". Links agter op die karavaan is die naam opgesit en net bo dit lyn sketse van Phumba en Timone. Oor die algemeen praat ons in die gesin maar van die "Van". Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2007 @ 11:34:54 am
Anonymous
Hi Leon, Ons Van se naam :THE COOKE'S LIFE AT THE TOP Het so hout plaak laat maak met : leertjie en mannetjie wat bo-op die leer sit met n glasie in die hand.Dit hang altyd voor ons Karavaan. Ons voel elke keer dat ons kamp is dit mos Life at the Top. Oor die algemeen sommer net die VARACAN Cheers vir eers Christa & George
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2007 @ 13:44:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Christa ek stem heelhartig met jou saam, OM TE KAMP IS "LIFE AT THE TOP" dit is net jammer 'n mens moet tussen in werk en sodoende bietjie terug kom aarde toe. Geniet dit terwyl dit kan. Leon
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2007 @ 10:51:14 am
Bertus
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 25 Apr 2007
Ons s'n is "die koei se wa". Ek noem my vrou koei, koei-a en al sulke goeie koei naampies. Dit kom van toe die kinders gebore is en ons moes hoor sy het nie melk gehad vir hulle nie. BBC in ons huis staan vir bloody bad cow. Toe sy die Vrydag voor ons in 1992 vir die eerste met ons nuwe-ou woonwa gaan kamp vir die Desember vakansie, haar kar waarop ek net 3 paaiemente betaal het, afskryf wou ek die karavaan verkoop om deposito te kry vir 'n ander kar. Haar antwoord was: "Jy los my karavaan uit". Nou-ja, van toe af is die die koei se wa Groete Bertus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2007 @ 12:13:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Bertus, ek loop ook eerder voordat ek my WA verkoop vir 'n tweede motor. Groetnis Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2007 @ 19:34:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6342
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Op my fan staan SO RY ONS DIE KINDERS SE ERFGELD UIT Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2007 @ 13:43:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
My kinders sê ek kan ry soveel as wat ek wil solank hulle saam gaan is als CHAPPERIG.lEON
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2007 @ 18:16:59 pm
Hans
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 02 May 2007
Ek het 'n 1997 Pre-Afrika Penta. Het pas 'n nuwe elektriese yskas ingebou, 2x multirooms, nuwe rally, voltent, ekstra verlenging aan hooftent, 4x grondseile, aircon, en 'n 5de bed. Ek "brag" nie, skryf dit vir 'n rede. Ons wil graag 'n Afrika Penta koop maar as ek so na die ouer wa met al sy ekstras kyk..... ag nee wat... dan hou ek eerder die oue..... en toe begin ons praat van die "Ou Man"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2007 @ 09:02:50 am
Piet
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 412
Joined: 01 Jan 2007
Leon, Sommige mense verstaan nie die vreemde tale soos joune nie, so myne het 'n sticker agterop wat sê "Fokkolwharries" Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2007 @ 19:56:17 pm
Nico
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 30 Jul 2007
Verlede jaar het ons(dis nou ek en vroulief) afgetree en toe die pad gevat.Wou aan die linkerkant agter "Le pension" en regs "La pension" verf en n "sticker" op die agterruit van die wa wat se"alle kantoorjohnies se moere", laat doen......toe wyer vroulief om saam te gaan. Nou is wa nog naamloos!!! Nico esterhuyse
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2007 @ 20:00:18 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
So ver as wat ek kan onthou is Henk se wa se naam die "houtvrot ossewa". My regestrasie nommer is LYF 245 Gp en die word toe my LYFIE.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 Jul 2007 @ 07:20:30 am
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 01 Aug 2003
Ons het 'n ou '79 Caravette 5 en sy naam is "The Old Timer". Ek en my vrou is so gelukkig soos 'n vark in Palastiena met ons wa. Ek het ook 'n sticker in die agter ruit wat lees: SOORY, THIS OLD TIMER DOES NOT TRAVEL IN THE YELLOW LINE. Groete Dave Coetzer. Driver tyraining since 1990
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2007 @ 07:23:04 am
Walter
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 31 Jul 2007
Ek en Annamarie kamp met 'n Sprite Swing 2004 model. Ons wa se naam is "Wiitebrood Wa".....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2007 @ 21:27:32 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years
Ek het ‘n kleintjie dood aan name wat gegee word maar nie gebruik word nie. In hemelsnaam, waarom die kind Jacobus Stephanus Gerhardus doop as jy hom Hardus gaan noem, en hy sy hele lewe met die naam Hardus gaan slyt? Oor aardse goed voel ek dieselfde. Oorweeg die volgende versoeke wat met die karavaan te make het: “Kosie, gaan maak asseblief “Kos-a-moerse-lot” se agtervenster toe”; of “Christa, gaan haal asseblief die verkyker in “Kostaplenty”; of “Jenny, kyk bietjie of ek die gasstoof in “Bang-flocking-krot” toegedraai het: of “Aag ou man, gaan haal asseblieftog my kierie in “Die kinders se erfporsie”. Dit is na my beskeie mening stupid. Die ding se naam is karavaan, en dit is wat ons dit noem en waarna ons verwys. Waarom ‘n eenvoudige oefening soos om te kamp met semantiese raaiselagtighede kompliseer? Jammer as ek nou op party ouens se kole ge-piepie het, maar dit is hoe ek oor naamgee voel. Kanneman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2007 @ 10:03:27 am
Manie
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 01 Jan 2007
Dit is jammer dat Kanneman nou die hele string kom bederf het. My vrou se naam is Elsie en my naam is Manie. Van jongs af het ons besluit dat, as ons eendag 'n dogter het, ons haar Elanie wil noem. Ons het ongelukkig nie 'n dogter gehad nie en daarom het ek die naam Elanie op die kant van my Brakhah Ingonyama laat aanbring. Ons het altyd na die karavaan as Elanie verwys. Sy is egter nou verkoop en ek wag nou vir my motorhome om gebou te word. Natuurlik het ek die naam verwyder voordat ek die karavaan laat gaan het. Die motorhome sal maar die naam Elanie moet oorneem. Groete Manie Maritz
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2007 @ 13:54:02 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years
Hallo Manie, My bedoeling was nie om die string te bederf nie. Ek is jammer as dit jou ervaring is. Ek hou mos maar daarvan om 'n klip in die bos te gooi, en geniet gewoonlik die reaksie. Ek het ook 'n kleintjie dood aan tattoeermerke en vrouens wat deur die dag met krullers in hulle hare loop. Nog so een of twee ander ook, maar dit is nie nou ter sprake nie. Groetnis, en geniet die motorhome. Kanneman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2007 @ 15:33:39 pm
Anonymous
Hello Manie & Elsie, So goed om weer van jou te hoor Manie. Ek het al geding julle het SUNNY SA verlaat.Ons gaan Woensdag 08/08 na HlalanathI so sal sekerlik aan julle dink, veral aan JOU as ons so lekker golf speel. Die hele idee agter die kamp is om elke dag golf te kan speel. Glo dit of nie Manie maar ek is nou meer verslaaf aan Golf as George, wil net altyd weet waar speel ons die naweek!!Ons het so gehoop dit sal weer n Caravan.Com rally wees maar lyk nie so nie. Ons is die enigste waarvan ek weet van die croud wat gaan.Hoop julle Elanie is spoedig klaar dan kan mens miskien weer lekker saam kamp. Baie groete aan Elsie.Moet nou asseblief nie weer so lank wegraak nie.(Gaan darem hierdie keer met die Karavaan en nie die tent nie) Cheers vir eers Christa & George
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2007 @ 14:35:43 pm
Manie
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 01 Jan 2007
Christa, Julle moet julle trippie Hlalanathi toe geniet. Ons trippie saam met julle en die ander CP.com crowd 'n paar jaar terug, was definitief 'n hoogtepunt in my kampervarings. Ek wens ek en Elsie kon nou weer daar wees. Dit is nogal frustrerend om nie meer 'n karavaan te he nie en te moet wag vir die motorhome, maar ek glo dit gaan die wag werd wees. Jy moet vroegtydig vir my laat weet wanneer julle volgende jaar weer Hlalanathi toe gaan, dan sorg ek dat ek daar is. Geniet die gholf en groete aan George. Ek wonder hoe gaan dit met Willie se gholf? Manie Maritz
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2007 @ 16:23:31 pm
Anonymous
Hi Manie, Jong die trip was wonderlik. Ons het nie al die Golf gespeel wat ons wou nie. Het nie daaraan gedink om vir die hele naweek Golf tye te boek nie en het toe nie Saterdag n game gekry nie.Die veld was soos in propvol. Ons beplan om volgende jaar weer in Augustus te gaan. Sal later vir jou die datums laat weet (sodra ons besluit het) Heel moontlik nie weer n algemene langnaweek nie maar ons eie lang naweek maak. Die kamp was propvol maar daar was geen probleme van enige aard nie. Altyd warm water en altyd n badkamer of stort beskikbaar. Groete aan Elsie Christa & George
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2007 @ 13:34:38 pm
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
leon, yes harman is reg..die 1ste wa was genoem "houtvrot"...ek hoef sekerlik nie te verduidelik hoekom nie. die huidige ene se naam is "ossewa" 'n 83 caravette6 ..dit lyk omtrent soos die groot trek as ons gaan kamp. groete & lekker kamp henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2007 @ 13:14:33 pm
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years
Interresante onderwerp. Ons woonwa (Jurgens Fleetline) se naam is "Uys & tuis" (afgelei van die ou tv program Uit-en-tuis) en die bossleepwa se naam is "Stad se G@t" - ons breek weg van alle luukshede en geriewe as ons met hom veld toe gaan. Was langnaweek Botswana toe en het sonder enige geriewe reggekom, EN ons gate uit geniet. Selfs die kop is skoongemaak daar in die wilde natuur!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2007 @ 14:35:20 pm
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr 2007
Elu hoe ver is Botswana van Johannesburg veral waar julle was? en wat is die kostes om daar te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2007 @ 13:45:09 pm
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years
Hallo Diek, Ja, die trippie was in totaal so 2200 km gewees. Die grenspos (Groblersbrug) is so 400 km vanaf Pta. Die res van die km's was in Botswana gewees. Eerste aand (Woensdag) net deur grenspos by Mafuta 4x4 anderkant Sherwood geslaap. Tweede aand by Khama Rhino Sanctuary, derde aand by Kubu Eiland midde in die panne, Vierde aand in die middel van die panne, met niks rondom ons nie!!! en laaste aand in die Makgadikgadi natuurreservaat self geslaap. Die kostes is moeilik om te bepaal aangesien ons deel was van 'n 4x4 klub groep en die koste vir die hele trip is per persoon gewees (R1875 p/persoon). Dit het ingesluit alle akkommodasie, toegangspermitte tot parke, Ontbyt en aandete elke dag (kos was uitstekend en hotel se moses!!!). Daarmee saam is die dienste van 'n plaaslike gids (Louwrens Rich van Mafuta 4x4 toere) ingesluit en sonder hom, sou ons seker nou nog die regte paaie ens. gesoek het!!!Ja, nie te goedkoop seker nie, maar elke liewe sent werd. Stuur my jou e-pos adres, dan laat ek jou van die fotos kry net om as aptytwekker te dien!! "Stad se g@t" het hom baie goed gedra agter die Pajero en nie een maal vasgesit nie!! Iets wat ook in die prys ingesluit is, is die massa stof en poeier wat jy ervaar in die panne. Nou nog besig om dit van orals in en uit die kar en treiler te verwyder. Bring egter die lekker herineringe weer in die gedagtes. Groete Egbert!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2007 @ 22:59:41 pm
Hein
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 20 Apr 2007
Wel ja, toe die mal perd halsoorkop opgeslaan is om 'n wa (uit die boks) te koop is daar nie aan die gevolge gedink nie, nie dat ons ooit spyt is nie. Wel nou is sy naam "Die Gaalkatte" maar ons voel nie soos die kaal@atte as ons pak, hak en plak langs die see nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2007 @ 08:14:03 am
Willem
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 01 Jan 2007
Ons het ons wa "Ons Strandhuisie" gedoop. En sommer vir die lekker sy registrasie verander na RUS000GP. Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2007 @ 15:18:24 pm
Andre'
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Aug 2007
Ons wa is TAWANNAWA Eintlik is dit die samevoeging van verskillende name: Ta' Wanna Wa [Ta Wanna is my vrou se bynaam by die ou kleintjies in ons Familie, en orede ek die karavaan op haar naam gereigistreer het is dit mos haar wa? Wat dink julle hiervan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2007 @ 12:50:57 pm
Salomie
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 15 Sep 2007
Goeiemore. My ouers se wa se naam is : kosomosolot. Dit beteken Kos mos 'n moerse lot. Hulle het 'n Jurgens Exclusive LT.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2007 @ 13:40:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek het van nog een gehoor!"Costadaplenty" Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2007 @ 14:20:21 pm
guillaume
New Member
14% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 20 Sep 2007
Ek hou ook van iets persoonliks - WEGBREEKWA - Dit is mos wat ons doen om net weg te kom van die stadsgeraas en ")(*&^%$".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2007 @ 17:12:09 pm
Bruce
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 03 Oct 2007
Experience: 13 years
Hi, The names given to various peoples' caravans : What delightful reading! You Afrikaner okes really have a lovely sense of humour. this my first time on this forum (also my first time ever on the internet!) My husband intends "teaching" me the internet, says I need a break from being a tannie wat op die plaas aldag koekkies bak..We are going first-time caravanning mid January next year... We bought the bakkie to pull the c.van, and still have to get the c.van. We are thinking of a name for it. My husband says that in Rhodesia he knew of a woman whose name was "Poppie" She then married a Mr Kok and the English comunity there delighted in calling her Poppycock (Vir julle Afrikaners wat nie kan uitwerk hoekom dit snaaks is nie: Poppycock beteken Nonsens of Twak.. Snert.. Ek het lekker gelag oor die storie het, en ons mag ons karavaan na PoppieKok sodat mense soos die ou wat vertel het hy laik nie van name vir karevane gee nie - te vererg. Ek wonder of mense mekaar, wanneer hulle uitspan, die moed het om mede-karavaners to VRA "Man, se my, hoekom is jou karavaan se naam .....? Dit kan mos tot intersante "small-talk" lei. Verskoon my Afikaans, ek het meanwhile baie ver-ingels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2007 @ 16:32:51 pm
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
baie welkom tot die c-vanning, geniet die forum en alhoewel ons mekaar soms opwerk is dit n baie goeie klomp mense hier....there is even a couple of clever ones (skip hermanpaw or rynovv...) that will always be able to assist with tips/ technical advice lekker kamp henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2007 @ 12:37:52 pm
Heksie
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 19 Dec 2007
Experience: 38 years
CHEETAH WA - moet ek meer se? Ek en Daan is Cheetah ondersteuners - al was hulle al die jare die 'Span van die Toekoms' altyd volgende jaar. Dankie tog volgende jaar het toe uiteindelik aangebreek. Groete Heksie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2008 @ 21:14:08 pm
Anonymous
This names thing is to good to let the string die. We have a six wheeled Pzazz 7500 called the Taj Mahal - complete with a Taj sticker on the back. My mate Peter's Classique goes by the princely title of e-Squat - with the family known as the e-Squatters.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2008 @ 14:07:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Wonder how many vans got a name after this ttopic was discussed. Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2008 @ 21:59:59 pm
Lord oom piet
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 16 Feb 2005
Experience: 19 years
Ons het ons karavaan genot grot gedoop as gevolf van dat ons altyd genot kry as ons elke maand gaan kamp en dan geniet ons om in die natuur te kan wees. So dan is ons karaavaan onss grot wat ons genot uit put. Groete Hermaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2008 @ 19:47:06 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6342
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Ons van het nie n naam nie maar n gtoot stiker op wat es SO RY ONS DIE KINDERS SE ERFGELD UIT Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2009 @ 18:01:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6342
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
NUWE naam (op pension)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2009 @ 22:16:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3576
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years
Ons trek 'n 1973 Jurgens 6 bed. Sy/haar naam is "Ou Ysterbal"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2009 @ 18:51:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ja in die verlede was van die karavane baie swaar. Seker maar 'n gewig gewees wat jy regtig moes sleep. My ouers het 'n spierwit 18 voet Jurgens gesleep die een net groter as die met die twee kleure ek dink dit was so 'n kaki kleur onder en wit bo. Ek dink dit was 'n 1974 model toe was Jurgens karavane nog op die grond waar Ceasars Palace vandag is naby Jan Smuts lughawe. Daai tyd het ons kinders gesê "Die Bus" volg ons alweer as ons gesleep het. Geniet die kampeer mense ons is nog geseën om dit in die tye te kan doen.Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2011 @ 19:18:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Last post was Sunday 8th of March 2009. More than 2 years ago. Are there no new members since then that has named their vans. Come on Ladies and Gentlemen Give us the name and tell us why! ! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2011 @ 13:27:18 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

When we bought our Sprite Escape, it had a sticker on the back 'Escape fom the rat race' which I have kept. However, thanks to it's pink windows, my 3 year old has christened it 'My peeeenk one', so that name has stuck. My folks old Caravette 6 was called Gypsey Breeze.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2011 @ 15:21:42 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

Hi, When camping recently I saw that some of the campers had their names printed on the inside of their doors. I thought this was such a good idea. So often we meet people on a camp and they introduce themselves and we battle to remember their names. We met people at one camp and recognised them at another camp. It was so nice that we could greet them by name because we remembered them because of the name printed on the inside of their door. I think I am going to have printed on the inside of our door our names with the name of our caravan on it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2011 @ 12:47:53 pm
SHARKMAN
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 25 Aug 2011
Experience: 49 years
my wa se naam is SHARK TANK
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2011 @ 15:05:07 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

I saw one the ofther day that made me laugh. BEWARE "SEXY OLD LADY AND GRUMPY OLD MAN"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2011 @ 09:28:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Concerning the names on the inside of the door.

 I made a wall clock from an off cut piece of sleeper wood. Then I burned our names onto a small piece of pine each with 'n hot iron and stuck them onto the sleeper wood. This I hang on the side of the van. With it you have the time and the names of the people camping there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2011 @ 12:39:54 pm
SHARKMAN
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 25 Aug 2011
Experience: 49 years

howzit Mafusa

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2011 @ 22:07:35 pm
Theo
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 18 Apr 2007

I am thinking of naming our Regal "Passion Wagon" buty Sharon's not too sure about it!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2011 @ 09:21:03 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2923
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nuut in die Woonwa ding. Het 3 weke gelede my eerste een gekoop. klein Caravette 5. Sommer 2e dag toe sit ek en ma vas oor die ding en ek wou hom dadelik verkoop. Toe is sy eers de Mo@#! in. Daar en dan doop ek hom GRUMPY SMURF en ma verf toe nogal die naam ook op!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2011 @ 07:13:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Edwin doing well, Yourself?

Hannes ek dink meeste van die mense het die een of ander insident wat daartoe gelei het dat die wa 'n naam kry. Ek hou van die smurf idee. Lyk goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2011 @ 14:23:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons het nog nie 'n naam nie maar wil nog die regestrasie plaat verander na "WilSur" wat dan sommer kan dien as die karavaan naam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2011 @ 14:32:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem daai naam kom ookal 'n tyd saam met jou. Net soos Mufasa. My Penta is toe verkoop die nuwe eienaar kom Hakuna Matata Woensdag aand haal. Sal nou weer aan 'n nuwe naam moet dink wanneer 'n nuwe wa sy verskyning maak.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
page 1 of 6