English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 959
Total Views: 82 694 322
topics: 11 040
replies: 129 077
views: 39 034 679
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat is hierdie?

replies: 50
views: 927
29 Sep 2017 @ 16:04:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het hierdie tussen kamp toerusting gekry. Weet iemand wat dit is of hoe dit werk?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2017 @ 16:04:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2017 @ 17:32:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
....en waarvoor gebruik mens hierdie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2017 @ 18:37:52 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Baie interesant Geert. Het ook nog nooit gesien nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2017 @ 07:13:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
....en waarvoor gebruik mens hierdie?

Lyk of jy n papier karavaan kan haak agter.
Rakke om beskuit op te droog

๐Ÿ˜…๐Ÿ˜Ž
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2017 @ 12:19:25 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Die tweede foto is soortgelyk aan die hakke agter op trekker on goed soos lusern snyer aan te hak...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2017 @ 14:33:20 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

My roep is om koeksisters op te sit met 'n pan onder die raam om die stroop op te vang. Weet nie watse ding is dit met die blokkies in nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2017 @ 21:34:34 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Droograkkie vir Bokkoms, en of enigiets wat lugvloei op verskillende hoogtes op spesifieke tye benodig.
No 2,n hangsel vir rowers om handgrenaat gooi te oefen. Maar sal nie geld daarop sit nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 07:05:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Het nie n koeking clue nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 10:08:40 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years
The second pic looks like mounting/hinge pads for awnings or canopy, especially on boats.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 10:16:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wat sรช Tanie Google.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 13:31:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Iemand het laat weet dat dit n kombuisrakkie is en bo-op dit gemaak is vir gasstoof
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 13:32:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Iemand het laat weet dat dit n kombuisrakkie is en bo-op dit gemaak is vir gasstoof

Klink of hy sรณ inmekaar pas...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 13:34:04 pm
Skonk
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 19 Sep 2017
Experience: 37 years
Die tweede foto is die hakies waarin jou leer pas wat in 'n kamptreiler gebruik word. Daardie wit plastiek "goedjies" word op jou bed vasgeskroef en die metaal "sleutels" trek uit en die leer pas dan in die plastiek gaping. Die metaal sleutel word trug geskuif en verseker dan dat die leer nie gly of val as jy op jou bed opklim nie. Dit is presies dieselfde as wat op my Jurgens XT140 treiler se bed is. Hoop dit help.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 13:44:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die tweede foto is die hakies waarin jou leer pas wat in 'n kamptreiler gebruik word. Daardie wit plastiek "goedjies" word op jou bed vasgeskroef en die metaal "sleutels" trek uit en die leer pas dan in die plastiek gaping. Die metaal sleutel word trug geskuif en verseker dan dat die leer nie gly of val as jy op jou bed opklim nie. Dit is presies dieselfde as wat op my Jurgens XT140 treiler se bed is. Hoop dit help.

Dankie Hein...dit maak sin. Dit gekry binne n Jurgens Camplite trailer...al gewonder hoe die leertjie werk met daai brackets. ๐Ÿ‘
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 22:21:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek gaan daai rakkies sommer as tafeltjies langs die stoele gebruik....glase is geneig om om te val op gras
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 22:34:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek gaan daai rakkies sommer as tafeltjies langs die stoele gebruik....glase is geneig om om te val op gras

.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 06:46:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nou ja toe laat dit nou vir jou 'n les wees. Puzzle bou se moses......

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 12:25:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou ja toe laat dit nou vir jou 'n les wees. Puzzle bou se moses......


Blykbaar is daai rakkies al baie oud...die mense praat van die 70's
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 12:51:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years
Ek onthou die rakkies en het toentertyd 'n stel gekoop.
Dis vir gasstoof bo-op en kombuis pakplek onder.
Was redelik stewig wanneer reg opgestapel.
Oor tyd egter verlore.
Destyds nog klein en eenvoudig gekamp.
Karavaan nou so ingerig en vol sal nie nog plek hรช of nodig kry nie.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 14:11:10 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2141
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dag se Geert.

Lyk of daardie rakkies n lekker braai kan maak. Sal moet ou Jan Braai vra wat hy dink. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 15:43:32 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Die tweede een lyk net soos die plastic goedjies waar die strut van `n pop top dak vas kom,

Die metaal pennetjies met ringe is trekker spares. Werk goed as mens iets moet vaspen sonder dat die pennetjie verloor. (bv. om `n Tando te lock) dink hulle noem dit `n lynch pin.

 

Die eerste fot het ek nie `n idee, kan `n hoederhok weestongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2017 @ 22:39:17 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years
Die foto van die draadrakkies ook vir swambo gewys. Eerste vraag was, maar waar is ons s'n, ons het mos so 'n stel.
Sy bevestig die stoofrakkies vir kamp. Ons windskermpie was net wit gewees.
Gelukkig het ek eerste gevra of sy kan onthou wat ons daarmee gemaak het, want dis gladnie meer tussen ons kampgoed nie en ons het nie hoenders dat ek dit vir dele van 'n hok kon gebruik nie. Sy bak ook nie beskuit dat ons dit as droograkkies gebruik het nie.
Dis weg en nie een van ons kan onthou wat ons daarmee gemaak het nie.
Seker maar weggegee.
Nie vir Seeliefhebber nie, want ons windskermpie was wit!
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2017 @ 04:23:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die foto van die draadrakkies ook vir swambo gewys. Eerste vraag was, maar waar is ons s'n, ons het mos so 'n stel.
Sy bevestig die stoofrakkies vir kamp. Ons windskermpie was net wit gewees.
Gelukkig het ek eerste gevra of sy kan onthou wat ons daarmee gemaak het, want dis gladnie meer tussen ons kampgoed nie en ons het nie hoenders dat ek dit vir dele van 'n hok kon gebruik nie. Sy bak ook nie beskuit dat ons dit as droograkkies gebruik het nie.
Dis weg en nie een van ons kan onthou wat ons daarmee gemaak het nie.
Seker maar weggegee.
Nie vir Seeliefhebber nie, want ons windskermpie was wit!

๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 17:38:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waarvoor gebruik mens hierdie?  Dis n braai item

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 17:38:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waarvoor gebruik mens hierdie?  Dis n braai item

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 11:22:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waarvoor gebruik mens daai hakie wat aan linkerkant van towbar is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 11:33:48 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek sien baie mense het een elke kant v d towbar en ook al baie gewonder.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 12:04:59 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Die 2x ''Shackles'' gebruik ek om deur een ogie elk van die karavaan se ketting te sit wanneer die karavaan gehaak is en die ketting ook in posisie, slegs vir ekstra veiligheid indien die haak besluit hy is nie reg gehaak nie.

Dit is vir die voorkoming wat gebeur het met 'n onderwerp geplaas waar die lid se haak nie reg gewerk het nie en die karavaan het in die ry afgehaak en bykans groot skade veroorsaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 13:54:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die 2x ''Shackles'' gebruik ek om deur een ogie elk van die karavaan se ketting te sit wanneer die karavaan gehaak is en die ketting ook in posisie, slegs vir ekstra veiligheid indien die haak besluit hy is nie reg gehaak nie.

Dit is vir die voorkoming wat gebeur het met 'n onderwerp geplaas waar die lid se haak nie reg gewerk het nie en die karavaan het in die ry afgehaak en bykans groot skade veroorsaak.

Is dit waarvoor dit daar is Dennis....of is dit waarvoor jy dit gebruik?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 14:09:54 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Is dit waarvoor dit daar is Dennis....of is dit waarvoor jy dit gebruik?

Ek weet nie of dit vir die regte doel is waarvoor dit daar aangebring is nie, maar ek gebruik dit daarvoor en dit werk goed vir my en is baie meer veiliger indien die wa sou besluit om af te haak weens 'n foutiewe haak van die wa tydens jou reis omrede daar dan minimaal rond beweging sou wees indien dit sou gebeur en die wa moet staat maak slegs op die ketting.

Ek het nog nooit so uitgevind wat is die doel daarvoor nie, maar ek gebruik maar my eie inisiatief en wend dit aan waarvolgens ek dink dit sal goed werk.

Ek sien nie juis 'n ander doel waarvoor dit daar is nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 16:18:58 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Die shackles om die ketting en/of die remkabel vas te maak is veiliger as net oor die haak gooi.

Weet nie of dit al ooit gebeur het nie, maar as daardie haak by die nek afbreek en die ketting of kabel is oor die haak gegooi, gaan dit geensins help nie en jy is jou karavaan kwyt.

Die shackles as veiligheidsmeganisme maak baie sin.

Ek gaan kyk hoe ek my hakery so kan aanpas om die ketting steeds oor die haak te hang, maar ook met shackles vas te maak vir addisionele veiligheid.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 08:15:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waarvoor gebruik mens hierdie?  Dis n braai item

Vir Potjie staander oor 'n blik verf drom of so iets.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 08:21:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Waarvoor gebruik mens daai hakie wat aan linkerkant van towbar is?

Ek het dit gebruik om die veiligheids kabel aan te haak. (Kabel in plek van die ketting).

 Moes 'n week terug oorlede maat se dogter se kar gaan insleep.  Een van die Shackels het goed te pas gekom aan die klein karretjie se kant.

So ja....... ek gebruik dit al vir twee dinge.  Dalk nie hul oorspronklike doel nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 12:01:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vir Potjie staander oor 'n blik verf drom of so iets.

 

Dankie.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 12:22:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Die extra hak/ketting van die sleepwa aan die sleepvoertuig.... 

Weet iemand van n geval waar n wa afgehaak het.  Ek weet nie. 

Is dit nie n geval van "over-enginering "   nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 12:54:00 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Die extra hak/ketting van die sleepwa aan die sleepvoertuig.... 

Weet iemand van n geval waar n wa afgehaak het.  Ek weet nie. 

Is dit nie n geval van "over-enginering "   nie.

Ek weet wel van sleepwaens. Eendag in 'n laeveld dorp toe kom 'n ou se sleepwa af en daar was nie 'n ketting. Hy stop toe teen 'n elek boks.

Nou die dag toe haak my buurman se waentjie net uit en val langs die haak in. Toe kon hy hom nie daar uitkry nie. Moes baksteen voor die een wiel sit om agteruit te ry sodat dit kan los "wedge"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 12:56:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek weet wel van sleepwaens. Eendag in 'n laeveld dorp toe kom 'n ou se sleepwa af en daar was nie 'n ketting. Hy stop toe teen 'n elek boks.

Nou die dag toe haak my buurman se waentjie net uit en val langs die haak in. Toe kon hy hom nie daar uitkry nie. Moes baksteen voor die een wiel sit om agteruit te ry sodat dit kan los "wedge"

 

Oky Danie,   .. daar was nie n ketting nie..

Maar my gedagte was... is n tweede een nodig. ๐Ÿ˜Ž

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 13:13:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier gaan dit seker baie oor hoe het jy groot geword. Al die waentjies trailersen karavane wat my Pa en sy vriende gesleep het, het bo en behalwe die sleep hak ook die ketting gehad. 'n Tweede ketting nooit gesien nie.

My waentjies en boot trailers het ook die ketting gehad. Toe koop ek my eerste Penta. 'n 1994 model. Die het die kabel gehad en ek was eintlik omgekrap omdat die wa nie 'n ketting gehad het nie.  Selfs my tweede Penta 'n 2000 model het ook die kabel gehad.

Ek het die waarde van die kabel agter gekom to ek een keer 'n "fishtail" met die Penta gekry het net soos wat jy PTA inkom met die klein tolhek pad van Pelindaba af.  Kyk daai dag het ek gewens die karavaan is nie meer vas aan die Ford Saphire nie. Dit is nie 'n lekker gevoel nie.

So volgens my verkies ek die kabel dat sou die kombinasie so onstabiel raak en die karavaan los kom wil ek nie hê 'n ketting moet hom nogsteed aan die voertuig vas hou nie.  Die veiligheid van jou gesin is die enigste ding wat deur jou kop gaan.

Klein sleepwaentjies is 'n ketting seker okay maar groot karavane wel "Thats for you to decide"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 07:22:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nou weer hierdie kabel by my kragboks lê, maar kan nie meer dink waarvoor hy gebruik word nie....herken iemand dit wat kan help?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 07:47:25 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek sal raai dit kan vir iets soos 'n elek domkrag/kompressor wees. Ek het egter nog nooit daai tipe konneksie gesien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 08:04:33 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5248
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ek sien nou weer hierdie kabel by my kragboks lê, maar kan nie meer dink waarvoor hy gebruik word nie....herken iemand dit wat kan help?

Dis vir 'n spesifieke battery laaier(tjie).. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 10:20:13 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dis vir 'n spesifieke battery laaier(tjie).. 

Pieter ek dink jy is spot on. 'n Laaier was ook my 1e gedagte maar weens die fris kontakte in die rooi omhulsel wat ook "gekey" is vir positief en negatief het my laat neig na iets wat baie stroom trek maar dalk is die 1e foto misleidend dat die konneksie eintlik klein is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 10:48:51 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2141
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink dit is dinges dinges vir een of ander megafter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 22:32:29 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

The racks look as if they could be for stacking meat, chicken or fish in a smoker. the best suggested use if you don't have the smoker is as a side table as suggested. Very little mess if you spill your beer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:20:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien nou weer hierdie kabel by my kragboks lê, maar kan nie meer dink waarvoor hy gebruik word nie....herken iemand dit wat kan help?

Dit is die Crocodile clamps en bedrading van 'n National Luna laaier.  Of dan nou 'n ander maak/naam laaier.  As jy die laaier koop kry jy die kabels vir tydelike laai van batterye soo jou voertuig of so.  Dan kry jy ook dieselfde kabels maar in die plek van die klampe is 'n "Lugs" met 'n gaatjies in om dit aan die battery pool vas te bout vir 'n meer permanente instalasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:28:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis vir 'n spesifieke battery laaier(tjie).. 

Pieter ek dink jy is spot on. 'n Laaier was ook my 1e gedagte maar weens die fris kontakte in die rooi omhulsel wat ook "gekey" is vir positief en negatief het my laat neig na iets wat baie stroom trek maar dalk is die 1e foto misleidend dat die konneksie eintlik klein is.

 

Dit is die Crocodile clamps en bedrading van 'n National Luna laaier.  Of dan nou 'n ander maak/naam laaier.  As jy die laaier koop kry jy die kabels vir tydelike laai van batterye soo jou voertuig of so.  Dan kry jy ook dieselfde kabels maar in die plek van die klampe is 'n "Lugs" met 'n gaatjies in om dit aan die battery pool vas te bout vir 'n meer permanente instalasie.

Okay....dankie....waardeer! Dit maak sin, want ek kan nie dink dat ek dit al voorheen gebruik het nie, maar lê by my battery/charger van movers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:34:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Terloops Geert water betery laaier gebruik jy in jou wa vir die movers se battery?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:53:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Terloops Geert water betery laaier gebruik jy in jou wa vir die movers se battery?

Ken jy dit? Is dit goeies?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:58:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Puik laaier.  En jy kry van hulle wat meer as een battery op'n slag kan laai.

Ek het gekyk na die Noco Genius G7200 op 'n stadium.  Sy gemiddelde prys is R2350.  Ek het toe 'n National Luna gekry met dieselfde verigting teen R1600.  Enigste rede was die prys verskil ander het ek ook die Noco Genius gehad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 07:03:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Puik laaier.  En jy kry van hulle wat meer as een battery op'n slag kan laai.

Ek het gekyk na die Noco Genius G7200 op 'n stadium.  Sy gemiddelde prys is R2350.  Ek het toe 'n National Luna gekry met dieselfde verigting teen R1600.  Enigste rede was die prys verskil ander het ek ook die Noco Genius gehad.

Dankie...lekker om te hoor!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required