English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 652
topics: 11 525
replies: 138 750
views: 39 321 696
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat is die "Going rate" vir kar dienste?

replies: 49
views: 745
12 Dec 2019 @ 12:57:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou my Ranger ingeneem vir n 75000km diens.....prys is R4388.79. Is dit normaal? Ek het nog in my lewe nie soveel vir n diens betaal nie....miskien is ek nie op datum met deesdae se fooie nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 12:58:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder wat sal n major service kos? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 13:17:16 pm
Anonymous

Wel die going rate sal ek sê hang af wie my kar diens.... Dis nou buite waarborg en diensplan..

Hoekom betaal jy vir die 75000km diens?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 13:20:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wel die going rate sal ek sê hang af wie my kar diens.... Dis nou buite waarborg en diensplan..

Hoekom betaal jy vir die 75000km diens?

2014 model....tyd verstreke

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 13:50:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek betaal elke diens so R5000 as hulle briek skoene insit is dit meer as jy kyk wat jy betaal vir 5l olie vandag

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 14:25:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het nog nie, tans nog onder diensplan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 14:54:31 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek dink die gemiddelde handelaar vra R1000 + per uur arbeid.

Ek het my 3.2 nou die dag self gediens.  Hy vat 9.8L olie.   'n 5L kan Shell Helix Ultra (full synthetic) is +/- R600.   Die GUT olie,diesel en air filter was ook in die omgewing van R500. Ek het my verkoeller laat spoel en nuwe 4.5L coolent ingegooi plus 'n dingetjie hier en daar.

Alles was in die omgewing van R2500.  So ek dink R4400 is heel binne perke vir oorspronklike Ford parte en arbeid.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 15:02:36 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Toyota se diensplan bly geldig op kilos en nie in jare nie.

Nogal handig vir die wat nie baie ry nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Dec 2019 @ 15:53:31 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Vandag my 2013 Ranger 3.2 laat diens, 81000 km op die klok. Hulle beskou dit as 'n jaarlikse diens, dus die 91000 km diens.  R5900 plus 1 liter ratkas olie, let wel 1 liter, R600 totaal R6500. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 19:22:54 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Met die Disco kan ek net saampraat as ek nie by die agente diens nie.

Daar is uitstekende werkswinkels buite die Landy handelaarnetwerk wat goeie volledige dienste doen vir baie billik.

My laaste diens 148,000km, met vervang van remskywe voor was R4,550!!

Die agente het op R9,500 vir die basiese diens begin praat!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 20:55:14 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My 2013 Fortuner 2.5 se 100000km diens is nou die dag gedoen teen R3650.00. Hy is ook uit diensplan uit. Wat vir my opmerklik is dat die dienste aansienlik duurder is nadat die diensplan verstryk het.  Terwyl die diensplan nog geldig was het ek maar so met die oog gevang wat die fabriek vir die diens moet betaal. Noudat ek self betaal wil dit voorkom asof ek meer betaal. Miskien het n fabriek n vasgestelde prys.......ek weet nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 21:16:00 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

What about Bosh and similar service centers ?

Are they worth looking at for scheduled services ?

What are their prices like ?

Do they give any guarantee ?

I have just recently had my last service under contract and will have to make a decision on this matter towards the end of 2020.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 21:19:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

My 2013 Fortuner 2.5 se 100000km diens is nou die dag gedoen teen R3650.00. Hy is ook uit diensplan uit. Wat vir my opmerklik is dat die dienste aansienlik duurder is nadat die diensplan verstryk het.  Terwyl die diensplan nog geldig was het ek maar so met die oog gevang wat die fabriek vir die diens moet betaal. Noudat ek self betaal wil dit voorkom asof ek meer betaal. Miskien het n fabriek n vasgestelde prys.......ek weet nie.

Piet

Ek het dieselfde ervaring met my Disco by Landrover gehad.

Normale dienste onder diensplan was on die omgewing van R6,350.

Toen hy uit diensplan was, het hulle geopen met R9,600 plus ekstras.

So, ek dink jy vermoed reg dat die fabriek 'n vasgestelde prys betaal.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 21:32:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

What about Bosh and similar service centers ?

Are they worth looking at for scheduled services ?

What are their prices like ?

Do they give any guarantee ?

I have just recently had my last service under contract and will have to make a decision on this matter towards the end of 2020.

Brian,

Bosch's reputation precedes it and is well spoken of.

I will have no second thought to utilise them where I am not able to retain the services of a Landy Disco specialist.

I am aware that eg Bosch in Nelspruit are equiped with all the necessary equipment to do computer analyses on cpu of vehicles including BMW, VW and Landrover.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 21:47:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

What about Bosh and similar service centers ?

Are they worth looking at for scheduled services ?

What are their prices like ?

Do they give any guarantee ?

I have just recently had my last service under contract and will have to make a decision on this matter towards the end of 2020.

Goeie opsie om na te kyk by volgende diens.....dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:05:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Toyota se diensplan bly geldig op kilos en nie in jare nie.

Nogal handig vir die wat nie baie ry nie.

As dit waar is glo ek dat dit baie meer mense in persoon sal pas.  My vrou se Tata  Indica was 8 jaar oud maar net 76 000km op.  Moes na twee jaar self die dienste betaal.  Huidige Renault KWID is 'n jaar oud met minder as 5000km op. Moes die ook laat diens agv van tyd en nie kilos nie.

So as Toya dit kan doen beteken dit dis maar 'n geld maak storie om jou te dwing om die diensplan klaar te gebruik ander moet die handelaar voertuie steeds onder diensplan diens as hulle bv 7 jaar oud is.

Dis of dit of koop 'n voertuig sonder die diens plan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:06:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het nou my Ranger ingeneem vir n 75000km diens.....prys is R4388.79. Is dit normaal? Ek het nog in my lewe nie soveel vir n diens betaal nie....miskien is ek nie op datum met deesdae se fooie nie.

My Wildtrak se diens kostes was ook in daai omgewing gewees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:50:21 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

As dit waar is glo ek dat dit baie meer mense in persoon sal pas.  My vrou se Tata  Indica was 8 jaar oud maar net 76 000km op.  Moes na twee jaar self die dienste betaal.  Huidige Renault KWID is 'n jaar oud met minder as 5000km op. Moes die ook laat diens agv van tyd en nie kilos nie.

So as Toya dit kan doen beteken dit dis maar 'n geld maak storie om jou te dwing om die diensplan klaar te gebruik ander moet die handelaar voertuie steeds onder diensplan diens as hulle bv 7 jaar oud is.

Dis of dit of koop 'n voertuig sonder die diens plan.

Ek stem saam dis 'n geldmaak storie.   Elke jaar gaan die Arbeid/Uur kostes met min 7-10% op.  In sekere handelvoertuie meer.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 08:00:21 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek stem saam dis 'n geldmaak storie.   Elke jaar gaan die Arbeid/Uur kostes met min 7-10% op.  In sekere handelvoertuie meer.

En daai ambagsmanne se verhogings is nie 7-10% nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 09:24:41 am
Anonymous

Toe ek my Toyotas in 2017 gekoop het, was albei op standaard 90,000km diensplan (Rav elke 15000km dus 6 dienste, en Fortuner op elke 10,000km, dus 9 dienste) en ek dink 4 jaar?

Ek dink in 2018 toe begin Toyota dit verander na 9 dienste per voertuig, dus beperking in jare is 9 jaar..

My diensplanne was outomaties verbeter na die nuwe planne en my diensplanne verval nou eers in 2026..

Die RAV4 gaan letterlik elke jaar vir 'n diens omdat dit so 11000km per jaar maks doen, selfs minder die jaar en dus het ek 3 dienste bygekry op die RAV4...

Toyota werk nou so:

9 dienste.. Maar jy moet 1 keer per jaar as jy nie die aantal kms haal nie, dus 9 jaar max. 

Die feit dat hul die voertuie wat nog in diensplan was ten tyde van verandering :gratis" aangepas het en ingesluit het, is vir my as Toyota klient 'n bonus. Baie dankie Toyota

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 10:08:57 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

My Forester is on 245000km and at 200000 i had a major service and the heads had to be done. Cost R32000. Since then i have found a Subaru mechanic and he charged me R2500 per service working from home. Unfortunately he passed away so have to find another home mechanic. 

Basically they just check fluid levels and change oil and theck brake linings on a minor service  so it should not be R4000 plus if you dont have workshop overheads

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 10:11:35 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Brommer ek hoor wat jy se maar daar is ook twee kante.

My ford was op 'n 5jaar 200 000km diensplan.  Selfs dit was te lank.  Ek dink dis 'n nuwe manier vir vervaardigers om geld te maak uit 'n vuisvoos eienaar.  Vir 5 tot 9 jaar word jy verplig om jou voertuig hy hulle te diens wat geld kos.  My hyundi het ek later maar vergeet van die 7 jaar diensplan want die dienste op so 'n klein motortjie was mal en buitensporig duur.  Die geld wat ek op dienste sou spandeer oor 7 jaar kan ek 'n nuwe engin of twee gekoop het.  Vir 'n duurder voertuig wat moontlik kan breuk dink ek nog n diensplan is die moeite werd maar nie vir te lank nie, tensy jy van die begin af besluit het om die voertuig vir 'n leeftyd te ry.

Vat hierdie voorbeeld van 'n tegnikus by Audi, VW en MB.  Die arbeid is meer as 'n R1000 per uur maar kom ons werk op 'n R1000 gemiddeld.   'n Tegnikus moet min 8 ure per dag verkoop vir 20 dae per maand. 

R1000 x 8 ure x 20 Dae = R160 000 wat 'n tegnikus moet inbring per maand.   Dan is daar nog oortyd en call outs wat dit baie maklik opstoot na R200 000 per maand wat 'n tegnikus moet verkoop.  Groot handelaars het min 10 tegnikuste wat die labour koste van R2000 000 vir jou gee net op arbeid wat hulle maak. 

As jy na hierdie sommietjie kyk dan is dit baie wingewend om 'n 9 jaar waarborg te gee op voertuie wat jou 'n vaste inkomste waarborg.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 14:52:35 pm

Die verskil is Toyota gee nie die 9 jaar waarborg ding nie. Ek het met Mazda ook in daai gat getrap. Toyota gee 9 jaar DIENSPLAN. Alle standaard dienste is 9 jaar gratis. As dit waarborg was, dan was dit ander storie, dis 'n Ford ding, hulle laat jou waarborg langer uitneem maar jy MOET by hulle diens. Nee dankie daar stem ek met jou saam en het my les geleer..

Maar Toyota het letterlik die dienste aangepas en gee jou 9 dienste. So 9 dienste betaal ek nie voor nie. Ja hulle gaan verseker probeer geld maak deur ook seker te vra of ek remme wil vervang ens. Remme kan ek mos elders/self vervang en dit laat nie my diensplan verval nie.....

My Rav4 se waarborg verstryk nou Januarie en dus het ek nog dienste gratis tot 2026.. Die res kan ek mos nou maar uitsorteer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 15:28:22 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

basiese A diens is so R2500 - R4500 hang van vervaardiger en of dit petrol of diesel is af.  si gewoonlik Olie + Filter + Diesel filter en dan skoon blaas van air filter... dan soos die diens B & C hang dit af van wat vervang moet word 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2019 @ 19:49:37 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

My 2013 Fortuner 2.5 se 100000km diens is nou die dag gedoen teen R3650.00. Hy is ook uit diensplan uit. Wat vir my opmerklik is dat die dienste aansienlik duurder is nadat die diensplan verstryk het.  Terwyl die diensplan nog geldig was het ek maar so met die oog gevang wat die fabriek vir die diens moet betaal. Noudat ek self betaal wil dit voorkom asof ek meer betaal. Miskien het n fabriek n vasgestelde prys.......ek weet nie.

Heeltemal reg...ek dink die sg "prys" wat die fabriek aan die agentskap betaal is dalk eerder 'n kosprys, sodra die diensplan verstryk betaal jy ook 'n winsmarge? My tipper het Dinsdag sy eerste diens gehad...ek wens ek hoef later na die diensplan daai prys betaal!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2019 @ 20:01:21 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Interressant dat baie van ons bendelede hier kla oor die feit dat die koste van 'n diens "geldmaak" is. Dis ook heeltemal korrek , hulle noem dit 'n besigheid en die doel daarvan is om WINS te maak, dws meer in te bring as wat die uitgawes is. Hou in gedagte die koste om 'n werkswinkel te onderhou, onderdele in vooraad te dra (onderdele is dooie kapitaal wat hulle moet dra). En dink dalk ook aan die koste van daai fensie toonkamer. Meeste agentskappe maak nie baie wins uit die verkope van voertuie nie, die kom meestal uit die werkswinkel dws dienste. Die alternatief is om na die waarborg verstryk het die voertuig na derde partye soos Bosch of dalk jou plaaslike mekaniek te neem, hulle het gewoonlik basiese funksionele fasiliteite en moet waarskynlik ook nie ten duurste betaal vir tegnikus kursusse, ens nie...Of mis ek iets?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 06:37:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis waar dat elke besigheid wins moet maak, maar vir my was dit skrikwekkend om te sien dat arbeid alleen oor die R2600 gekos het. Om n olie en filter verandering, lug filter en aircon filter te vervang en die paar goedjies soos wiper blades ens na te gaan neem nie meer as n half uur nie....dit beteken arbeid op dienste werk uit op meer as R5000/uur. As dit normaal klink, is ek n ligjaar agter met my tariewe. Hulle het my verduidelik dat n diens se fooie nie aan n tydgebonde bereken word nie, maar as per item alleen tarief bepaal word soos voorgeskryf deur hoofkantoor....soos byvoorbeeld n "olie change" kos standaard R1800 soos voorgeskryf,  word nie bereken deur parte se kostes plus hoe lank arbeid gaan wees nie.....standaard prys is reeds vooraf vasgestel. Agente hou nie sommer "slow moving parts" aan nie...dit word gewoonlik op n spesiale bestelling aangekoop op aanvraag van klient, so daar is bittermin dooie voorraad. So ek twyfel of arbeid hoër is omdat sekere parte nie goed verkoop nie. Byvoorbeeld ek wag nou al geruime tyd vir n inskroef arial en n sy flikkerlig wat van hoofkantoor moet kom....nie een agent in Gauteng hou dit blykbaar as standaard voorraad aan nie.

Die feit dat hulle sê hulle maak so min op nuwe karre verkope twyfel ek ook aan. Toe ek my kar koop, noem hulle dat hul 12% wins maak op n kar, maar hulle gee my 11% afslag...kan nie glo hulle werk op 1% nie. Daar is selfs takke in JHB wat toe 12%+ aangebied het, wat beteken het dat hulle dit teen kosprys en onder verkoop het. Dan bel hul kortkort om op te volg of jy belangstel om aanbod te aanvaar. Hoekom angstig wees om n verlies te maak? ....wonder maar net. Dan is hul ongelukkig as jy sê jy het besluit om elders te koop. Hoekom?....hulle moes ast ware dankie sê dat ek nie by hul gekoop het nie....het hulle n verlies gespaar. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 08:02:07 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years
reading the above service costs here is certainly eye opening, being an automotive engineer i have always done my own work on all my vehicles through out my life from microlights to outboards and even a Ferrari, really had no idea the cost of service and repairs these days.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 10:15:44 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

GWM kwoteer my R6500.00 ex Vat om 4 glow plugs en n glow plug relay in te sit.

Totale koste van OE equipment parts (vanaf part nommers op ou parte, Bosch equipment) dit self koop by Midas is R1700.00

So labor kos R4800.00 ex vat vir minder as n uur se werk.

Op n gewone diens wat olie vevang, filters, air en diesel net onder R4000.00

Diagnostics te toets R550.00

???? Ridiculous.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 14:59:19 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years
i would really not like to be the man in the street having to take my vehicle for service or repairs. i replaced the CV joints on our getzย  a short while ago on site here at margate, i replaced the boat trailer wheel bearings at Richards bay on site, paying only for parts.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 15:46:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink daar is baie manne wat hul eie karre kan diens....ons betaal seker maar daai hoë fooi vir daai diens stempel om aan die einde te kan sê: FSH. As jy van plan is om jou kar vir baie jare te hou en te ry tot sy einde toe, is dit seker maar voordeliger om self te diens. As jy egter jou voertuig op minder kilometers en jonger ouderdom inruil, behoort daai fooi wat jy betaal het aan diens homself te regverdig. As ek my kar volgende jaar verkoop en FSH van agent kan wys, sal ek definitief baie meer kry as n kar wat jy sê jy het tuis gediens....agente stel nie eers belang in sulke karre nie, stuur dit uit na privaat 2de handse handelaars wat sulke karre vir n appel en ui wil optel. Ek persoonlik sal ook 2x dink voor ek n kar koop by iemand wat nie diens rekords kan bewys nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 20:51:24 pm

Baie van die nuwe motors is tegnies meer gevorderd as toe ek nog my 1976 Ford Cortina 2.5 Stasiewa self kon diens, skokbrekers insit en remskoene vervang.

Ek is bv in die posisie waar ek nie sommer die Disco sal aanvat nie.

Remskoene en sy sensors miskien ja, maar die res, nee. Daarvoor moet ek iemand betaal om dit professioneel te doen. En ek plan om hom te ry tot hy gaan lê want ek kan hom nie weer vervang nie. Net gister 160,000km op die odometer gewys. (2015 model sonder lugvering)

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 22:41:01 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Sometimes use the local Bosch service centre as i know the owner through the Harley club. Not cheaper favours done for me and I also ask for a quote each time they do a service or repair. Down the road in Gillets is a shop that ofice works from a container with carport garage so they do not have the high overheads of Bosch, but they do change the oil and check all fluids and brake linings and will specify oil change only in my log book. At least that is a service record as they have a garage stamp. My Forester is 2003 so is not worth more than R60000 but i do like to have stamped service history. My Subaru mechanic also had stamped service history even if he worked from home. For a timing belt replacement i would want a Subaru mechanic and for our Hyundai a Hyundai mecganic though i might trust Bosch.

It seems most of the forum members discussing this thread have cars on motorplans, and the few that have expired motor plans want a full service history. Think what i am doing is the next best thin. My bike has only 15000 on the clock and i will get that serviced by an acredited Harley mechanic.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 10:56:36 am

Paul,

I also have a 2015 Heritage Softail which has low km's (17,800)

Unfortunately being in Malelane, I do not have access to a Harley mech.

I took the machine for its 16,000 km service to Pretoria Harley, riding the 390km there which was a p,easure. They charged me R5,800 for the normal service. This is a lot for a motorcycle, but standard for Harley.

Smaller issue like had to replace an electrical loom feeding the instrument panel pushed the cost to R8,570.

From this perspective, the guys with cars should not complain.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 11:34:40 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Proffie for my 883 Sportsters 16000 service its R2500 plus battery R2500. Thats with a Harley mechanic that services all Harley club bikes from a home workshop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 03:08:09 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Die BMW gaan vandag in vir sy tweede diens uit sy diens plan. Vorige diens was amper R 10 000. Amper hartaanval gekry. Sal julle verras later vanmiddag met die Bill....... 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 10:05:28 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Brian,

Bosch's reputation precedes it and is well spoken of.

I will have no second thought to utilise them where I am not able to retain the services of a Landy Disco specialist.

I am aware that eg Bosch in Nelspruit are equiped with all the necessary equipment to do computer analyses on cpu of vehicles including BMW, VW and Landrover.

Wel my ondervinding is jy kry Bosch werkswinkels en jy kry ander Bosch werkswinkels.

So paar jaar terug het ek 'n probleem op die Freelander. Glo toe nog in die Bosch naam vir diens. Hulle doen die "diagnostics" Niks kom op wat kan verklaar hoekom dit nie wil start sonder "quick start" nie. Nietemin kry ek 'n kwotasie om net sekere goed skoon te maak wat o.a. ook die injectors insluit vir R10 000. Nie maklik spandeer ek dit sonder 'n presiese diagnose nie.

Wel so 2 maande later op pad na die agente in Potch wat ek baie hoog aanskryf toe pak die hoe druk dieselpomp op wat sekerlik die probleem in die 1e plek was.

Wel R7 000 was die koste om die pomp oor te doen en so loop die Landy weer te lekker sonder probleme.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 22:46:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die BMW gaan vandag in vir sy tweede diens uit sy diens plan. Vorige diens was amper R 10 000. Amper hartaanval gekry. Sal julle verras later vanmiddag met die Bill....... 

Hoeveel was dit toe? 

Of miskien het rekening alle fondse gevreet....niks oor vir airtime (data) nie? ๐Ÿ˜œlol (joke net)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 15:42:46 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Wonder wat sal n major service kos? 

Mazda BT50 vandag ingevat vir "major service 120000km"

Totale koste met herstel van veiligheids gordel R2948.50  Voertuig buite diens plan en is by huis afgelaai en weer kom haal. Dit is nou diens met n glimlag.

Lyk my is beter om voertuig te ry wat nie eers op verkope lys verskyn nie, of dalk is dit my grys hare. Iets werk.laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 16:49:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mazda BT50 vandag ingevat vir "major service 120000km"

Totale koste met herstel van veiligheids gordel R2948.50  Voertuig buite diens plan en is by huis afgelaai en weer kom haal. Dit is nou diens met n glimlag.

Lyk my is beter om voertuig te ry wat nie eers op verkope lys verskyn nie, of dalk is dit my grys hare. Iets werk.laughing

Sjoe....sal maar Wesrand toe ry as my kar daar kom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 18:34:02 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My 2013 diesel Fortuner was vandag in vir sy 110000km diens. Dit is nou wel n klein diens maar ek was heel tevrede om slegs R1462.00 by die agente te betaal.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:36:14 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

PietG, daar is darem nog eerbare agente wat ons nie wil roof nie maar goeie bekostigbare diens lewer. 

Give them a "Bells"

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:43:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Enige iemand n idee wat n clutch kit replacement ongeveer kos op n Nissan NP200 bakkie

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 06:51:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het nou my Ranger ingeneem vir n 75000km diens.....prys is R4388.79. Is dit normaal? Ek het nog in my lewe nie soveel vir n diens betaal nie....miskien is ek nie op datum met deesdae se fooie nie.

Tata Indica karretjie se 70 000km diens het my net onder die R2900 (as ek reg onthou) gekos voordat ons hom verkoop het.  Ek het ook gedink dit was hoog vir so klein karretjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 07:44:45 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Tata Indica karretjie se 70 000km diens het my net onder die R2900 (as ek reg onthou) gekos voordat ons hom verkoop het.  Ek het ook gedink dit was hoog vir so klein karretjie.

Leon ek het R5500 vir 'n 90 000 km groot diens op 'n Hyundia I10 betaal in Bloemfontein.   Na 'n groot baklei het hulle my 'n paar rand afslag gegee.   Ek het gevoel ek is uitgebyt.

Dis een van die groot rede waarom ek die I10 verkoop het.  Supper engin en voertuig maar sekere handelaar probeer sy kliente vang met duur dienste en onderhoud.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 09:00:49 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Mazda BT50 vandag ingevat vir "major service 120000km"

Totale koste met herstel van veiligheids gordel R2948.50  Voertuig buite diens plan en is by huis afgelaai en weer kom haal. Dit is nou diens met n glimlag.

Lyk my is beter om voertuig te ry wat nie eers op verkope lys verskyn nie, of dalk is dit my grys hare. Iets werk.laughing

By watter handelaar het jy die diens laat doen? Action Ford?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 10:55:23 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Toyota het my gequote R 3900.00 vir die 100 000 kilo diens.

Dis n kleinhuisie vol geld!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 11:05:32 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

My Fortuner se 150000 km diens was R 7000 en hulle se die 160000 km diens is net so duur R5000-R6000 dis verskriklik vir pensionaris, waar moet mens daai geld kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 14:57:54 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Frik my 100000 km diens op die Fortuner was ongeveer R3500.00 afgesien van voorste remskywe wat toe ekstra bygekom het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 17:17:28 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Hennie, nee by Ben Morgenrood Mazda Randfontein. Hulle het Ford, Mahindra en Mazda afdelings. Elk sy eie verkope en werks winkel afdelings. Ek vermoed Mahindra en Mazda is in selfde werks winkel terwyl Ford op sy eie is. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za