English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 798
Total Replies: 239 827
Total Views: 82 811 629
topics: 11 125
replies: 130 694
views: 39 094 393
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat het van Atlanta geword?

replies: 19
views: 432
18 Jan 2020 @ 10:55:05 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1162
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ons het ongeveer 13 jaar gelede op pad terug Kaap toe van Marekele af by Atlanta aangedoen.

Destyds was gesê dit hulle van die mooiste ablusie fasiliteite het. Ons het gedink Skurwekop buite Robertson het besonder mooi geriewe gehad, en wou sien hoe Atlanta vergelyk. 

Destyds was die boompies maar eina, en het ons onder skadunette gekampeer.

Ek sien nie dat daar enigsins meer melding gemaak word van Atlanta nie. Wat het van hulle geword?

Was daar dalk 'n naamsverandering?

Die geriewe en fasiliteite was van hoogstaande gehalte. Ek kan nie dink dat dit tot niet kon gaan nie.

 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 11:49:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien hierdie op facebook. Dis 2 maande terug geplaas....dis buitekant Brits. Is dit dieselfde oord waar jy van praat?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 12:11:01 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1162
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Einste. Ek kry dit nie op die lys van oorde nie. 

Miskien het ek rigtingwysers nodig.

 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 13:51:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ook hom nog nie raak gekamp nie.

Geert ons moet daar uitkom die jaar.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 17:16:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Atlanta het baie jare gelede hul deure gesluit vir kampeerders. Dalk het hulle weer onlangs oopgemaak.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 07:07:48 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 620
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek wou jare terug daar gaan kamp het, en eensSondag ssontoe gery net om te find die oort het toe gemaak.

Dit was 'n baie mooi plek gelyk met mooi gras en skadunet afdak op elke staan plek.

 

Ek san volgende Sondag spesiaal soontoe ry om te gaan kyk hoe dit lyk  dan sit en sommer my motorfiets ry vir die dag in...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 20:26:00 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4562
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dankie Swanie laat weet ons asb

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 07:50:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het ook al daar gekamp in die verlede.  Ook onder die skadunette want die bome was baie klein.

Ek dink die pad wat so sleg was tussen Brits en Thabazimbi was deels die rede vir die sluiting van die oord.  Pad is nou so bietjie beter laat weet asb Swannie.  Dis net so verby  Kokoriba as ek reg onthou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 08:56:45 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Julle is reg, Atlanta was baie naby Kokoriba gewees.

Hy het spoorloos verdwyn so ek neem aan hy het sy deure gesluit. Dalk het een of ander boer die grond gekoop en n lodge geopen wat hom toespits op jag of so iets.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 12:26:43 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Julle is reg, Atlanta was baie naby Kokoriba gewees.

Hy het spoorloos verdwyn so ek neem aan hy het sy deure gesluit. Dalk het een of ander boer die grond gekoop en n lodge geopen wat hom toespits op jag of so iets.

So 22 km anderkant Beestekraal stasie. op die regterkant van die R511 na Thabazimbi. Ons het ook 'n hele paar jaar terug daar gekamp. Ek dink die kamp gedeelte word nie meer gebruik nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 18:11:48 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1162
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek kan nie glo dat 'n oord met sukke wonderlike fasiliteite net toe maak nie.

My geheue is deesdae nie meer baie betroubaar nie, maar ek herinner my dat daar 'n groot swembad asook 'n binneshuise swembad was. (laasgenoemde kan ek dalk verwar met 'n ander oord). Ek onthou baie goed dat ons in 'n baie groot kroeg-tipe fasiliteit die Saterdag middag rugby gekyk het. Ek sal 'n bietjie gaan soek na fotos.

Die ablusie was van die beste, en meer as oorgenoeg.

Maar nou ja, miskien het 'n buitelander met baie ponde 'n belaglike aanbod vir die plek gemaak, en nou het hy sy eie "african game farm" met 'n paar stukkies wild.

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:57:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy is 100% reg.

Daar was 'n baie groot grasdak met hoë spits waarin die kroeg, Wegneem ete en restaurant was saam met die pool tafels en dies meer. Naby aan dit was was die groot buitelug koue swembad  en verder 'n kleiner onderdak warm swmbad.

Al die staanplekke het mooi gras gehad met Skadunet afdakke want soos genoem die bome was nog aan die klein kant toe ons daar gekamp het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 09:40:00 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 09:56:52 am
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Oct 2007

Die grond is verkoop aan Chinese wat nou met renosters boer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 10:08:19 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Die grond is verkoop aan Chinese wat nou met renosters boer

Nogals "Chinese" wat met Renosters boer!!!

Klink hoogs verdag!

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 10:11:26 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kom ek wed jou hul renosters word nie gestroop nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 10:34:54 am
227rev
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 09 Oct 2013
Experience: 20 years

In 2006 (as ek reg onthou) was daar 'n caravanparks.com forum naweek saamtrek by Atlanta gewees. Ek was ook daar daardie naweek. Die oord bestuur het nog 'n kudu vir ons gespit die Saterdag-aand. Oom Willie en tannie Dot Bromehead was ook daar asook Prof. Neels. 

Revelation 22:7
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 10:33:57 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5720
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het 'n paar saamtrekke daar gereël.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 07:59:08 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 377
Joined: 28 Feb 2018

Atlanta sank into the sea but in this case into the ground 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 20:06:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15082
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wou jare terug daar gaan kamp het, en eensSondag ssontoe gery net om te find die oort het toe gemaak.

Dit was 'n baie mooi plek gelyk met mooi gras en skadunet afdak op elke staan plek.

 

Ek san volgende Sondag spesiaal soontoe ry om te gaan kyk hoe dit lyk  dan sit en sommer my motorfiets ry vir die dag in...

Swanie.....het jy toe gaan loer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required