English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 468
Total Replies: 252 181
Total Views: 83 215 045
topics: 11 537
replies: 138 854
views: 39 326 545
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier

replies: 60
views: 1451
page 2 of 2
05 Mar 2020 @ 21:29:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daardie outjie lyk amper asof die foto ge photo shop /  dokter is. Darem baie baie Groot in vergelyking met goed in die agter grond.

Ek het nog nooit so n grote gesien.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 21:35:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daardie outjie lyk amper asof die foto ge photo shop /  dokter is. Darem baie baie Groot in vergelyking met goed in die agter grond.

Ek het nog nooit so n grote gesien.

Dis screen shots uit n video clip.....ek sal vir jou video Whatsapp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 22:37:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daardie Hyena is die Ware Jakob. Maksimum hoogte Is ongeveer 920 mm. En dit is omtrent wat ons daar sien

Nou vra ek weer. Hoe veilig is ons kampe in die Kruger. Wat gaan daardie ding nie alles met n kind doen

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 10:10:21 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1836
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Moet sê, van al die stories oor wat in die nag in jou tent inkom, vat hierdie een die koek!

Het al baie met hïenas te doen gehad sonder draad tussen ons. Moet sê hierdie een is een van die grootste wat ek nog gesien het.

Kyk waar staan haar agterstewe in verhouding met die stoel.

Hierdie is nie 'n gogga om sonder handskoene aan te pak nie.

Een voordeel is sy weet sy mag nie daar wees nie en is senuagtig. Sal gou weghardloop as daar beweging is of as sy verras word.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:18:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lower Sabie afgelope Maandag

Hier is die link na die video van Hyena

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=891935124578878&id=563633717409022

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 16:28:53 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Moet sê, van al die stories oor wat in die nag in jou tent inkom, vat hierdie een die koek!

Het al baie met hïenas te doen gehad sonder draad tussen ons. Moet sê hierdie een is een van die grootste wat ek nog gesien het.

Kyk waar staan haar agterstewe in verhouding met die stoel.

Hierdie is nie 'n gogga om sonder handskoene aan te pak nie.

Een voordeel is sy weet sy mag nie daar wees nie en is senuagtig. Sal gou weghardloop as daar beweging is of as sy verras word.

Prof. Die foto is eientlik bedrieglik. As jy in vergelyking kyk na die Kar regs van hom se grill kom jy eientlik sy grote agter wat meer accepted is. Kyk jy om en agter hom lyk hy vrek groot. 

Nie teenstaande is daai outjie op maksimale grote glo ek. Is so goed jy kom af op n leeu.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 20:18:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My vrou het haar boeglam geskrik toe hierdie een sy kop deur karavaan deur druk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 09:37:58 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1836
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

My vrou het haar boeglam geskrik toe hierdie een sy kop deur karavaan deur druk

Hierdie is baie mooi voëls, totdat hy op jou grondseil 'n bol los.

Hy maak nie 'n bolletjie nie, hy los 'n bol wat as slagyster deurgaan. Dit is van daardie wat jy sien nadat jy in hom getrap het.

Met díe bolle ondervoet grootgeword.

Jaag hom maar van jou seil af. Sommer jou staanplek. Dis nie van miskien nie, hy gaan jou staanplek merk.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 16:13:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie is baie mooi voëls, totdat hy op jou grondseil 'n bol los.

Hy maak nie 'n bolletjie nie, hy los 'n bol wat as slagyster deurgaan. Dit is van daardie wat jy sien nadat jy in hom getrap het.

Met díe bolle ondervoet grootgeword.

Jaag hom maar van jou seil af. Sommer jou staanplek. Dis nie van miskien nie, hy gaan jou staanplek merk.

Dankie....goed om te weet. Hulle het paar keer kom kuier....gelukkig darem hulself gedra ;=) Vir my altyd lekker as die wilde diere so op jou staanplek kom kuier, maar mens moet seker maar ook hul gewoontes leer......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 23:41:50 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier ?

🤕 ek praat nie uit die tent uit nie

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za