English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 358
topics: 10 816
replies: 124 759
views: 38 851 226
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat gaan aan in SA?

replies: 85
views: 17693
page 1 of 2
06 Dec 2014 @ 19:33:40 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Die krag in ons woonbuurt was vanoggend af vanaf 6:00 tot 11:30. Toe weer vanaf 14:00 tot 18:30. Toe ons dink nou is ons beurt verby, gaan dit weer af 'n halfuur later. Nou weet ons nie eers vir hoe lank nie. Sedert eergister het ons nie petrol in Port Elizabeth nie. Sekere vulstasies het nog gehad tot gister, maar die paar wat nog gehad het loop leeg en almal soek brandstof. Iets te doen met die hoof toevoerpype, ek wil nie eers meer luister na die verskonings nie. Mens raak regtig gatvol vir die gemors in hierdie land. Dit is omdat niks is stand gehou word nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 19:44:07 pm
Anonymous

Hier in Sasolburg is ons ook so sonder krag, die gen werk oortyd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 20:05:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was hier vir drie dae sonder krag, die petrol het amper meer gekos as my maand krag.

Dan was hier die afgelope twee dae 11 inbrake om ons gewees en twee vroertuie gesteel.

Die donders neem net oor.

Daar is nie net nie meer woorde vir die gemors nie.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 20:25:13 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
En boonop toe Colin die generator wil aansit, vir die tweede keer vandag, toe breek die on/off switch. Dit was die laaste strooi....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 21:10:10 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Het vandag afgery na Natalia vanaf Mamparalanga. Op die N3 naby Harrysmith het die Caltex vulstasie nie diesel gehad nie. Ry toe maar so 11 km verder aan tot by die Engen kompleks. Hulle 50 ppm diesel het net voor ons aankoms opgeraak. Die ou langs my het die laaste 18 liter gekry! Gelukkig kan die donkiekar ewe goed op 500 ppm ry.

Manne wat die lang pad aandurf, moet eerder meer stop en die tenk vol hou terwyl jy kan. Ek wonder of Eishkom se gebruik van diesel 'n rol speel. Dit is net te toevallig dat Eishkom se lae dieselreserwes tot beurtkrag lei en nou is daar tekorte aan 50 ppm op 'n hoofroete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 21:20:53 pm
Leonvh
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 01 Nov 2014
Experience: 47 years
Mense, ons bly in 'n land waar 10% van die bevolking se belasting sorg vir die nasionale begroting. Dan moet die infrastruktuur mos opraak, veral as dit 'n welsynsstaat is. As die begroting aangewend word vir onderhoud is daar mos nie meer geld vir al die toelae nie en dan hou daai ouens mos op om vir die regerende party te stem!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 21:55:22 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Die 'regering' het verlede week BAIE TROTS aangekondig hoe hulle miljone werkloses en enkelouers help met 'grants'. By Sanparke word ons aangese om nie die diere te voer nie want dit maak hulle afhanklik van 'hand outs' en dan sal hulle nie leer om vir hulself te sorg nie. Hoe ironies, kan hulle nie leer uit die natuur nie????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 21:59:57 pm
Anonymous

Gee iemand vis, en jy voed hom vir 'n dag, leer hom visvang en jy voed hom 'n leeftyd. Daar is die wat leer en die wat teer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 06:20:20 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Die is n jammerlike situasie.
Maar een ding is verseker, dit gaan nog BAAIE slegter gaan. Al die gebrek aan voorsienigheid begin ons nou eers vatbaar voel, dus staal jouselg maar vir n redelike chaotiese tydperk. Hoe lank kan ek nie eers raai nie,maar n dekade of so is dalk nie verkeerd nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 06:24:57 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Gaan solank n perd koop en n stal opsit en n donkie maak vir die huis se warm water. en n boorgat sink.Hoenders kry en n melkding vir melkLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 07:01:12 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ons land boer agteruit, omdat ons die kundiges uit die beheer van dinge haal, en onopgeleides insit omdat hul swaarkry en benadeel was, so bevoordeel so paar mannetjies in top posisies, maar laat die hele land met bykans 50mil terugbeweeg? Baie dankie aan ons wonderlike regering.. die beste van alles, ons moet belasting betaal aan leiers wat nie sorg vir die land nie, lyk my om net op te daag by die werk is genoeg vandag, solank jy nie by die huis bly nie, is als ok, jy moet net x ure by die werk wees, dan is als ok..?

ons is tans in durban en hier is krag ook kort kort af..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 07:18:36 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Op pad luister ons gister na die nuwe Whackhead Simpson cd. Daar is een voorheen benadeelde jafel wat ingeskakel het na 'n towenaar om hom uit te help. Natuurlik bel Whackhead hom toe om die gek te skeer.

Hy oortuig die jafel wat R 100 000 soek om 'n A4 papier in sy mond te sit en te kou terwyl hy 'n towerrympie herhaal. Later laat hy die ou tamtiesous bysit oor die kleur nie reg is nie. Hy oortuig selfs die man om in opdrag van "Magic Mike" om sy mond vol Tabasco sous te gooi. Toe die knaap kla niks van dit werk nie, word hy gevra of hy sulke strooi glo. Dit blyk toe hy glo dit steeds 100%.

Wat skrikwekkend is, is dat dit nie 'n ou in 'n "shack" is wat gevang is nie, maar 'n ou wat R 50 000 per maand "verdien". Red nou 'n nasie met so mentaliteit. Hy "werk" seker vir Eishkom/ Eksdom!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 07:48:38 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 08:35:41 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years
Sad but so trueone cant argue the facts !!

HERE THE ANC's LIST OF ACHIEVEMENTS

-19 years of ANC rule unemployment has gone up by 60% !!

- South Africa is now the rape capital of the world

- After 19 years of ANC rule we have achieved the dubious distinction of being 140th on a world list of 144 countries for our education department.
- We are officially the country where the most hijacks take place

- We are also on the top ten list for the most murders

- In 19 years the rand/dollar has gone from R3.41 to R10.00

- During ANC rule the petrol price has gone from R1.73 to R12.83 per liter

- In 19 years our defense force has gone from being the iron fist of Africa to a laughing stock that can't defend Disneyland from an invasion of fluffy toys

- On the list of most corrupt governments they have given us a special place right at the top

- In 19 years we have ten times more people in squatter camps and 1000% more illegal immigrants

- In 19 years our roads, railways, military, police, municipal services, old age homes, hospitals and orphanages have literally fallen apart and are worth nothing anymore

- No other country on the planet has more convicted criminals in their parliament than us!!

- 25% of all South African school girls are HIV+

- Our school girls had 100 000 abortions last year

- We have one of the highest unemployment rates in the world

Viva ANC Viva!!




👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 08:44:55 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nog iets wat dronkslaan,is die sogenaamde " besparing van elektrisiteit" , wat kort kort geopper word. Dink hulle dat as jy nie opwek nie, jy dit "SPAAR" ???
Vroer jare kon Escom water pomp met surplus krag, en dan later weer gebruik vir turbines.
Maar SPAAR ????, BERE??? BANK ???
Beperking is seker die woord wat daar moet wees, maw "beperking van Elektrisiteit" noodsaak beurtkrag. Of agv die "beperkte elektrisiteit" gaan ons afsny.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 09:27:59 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Terwyl Herman so praat van terme. Ek het al vantevore gevra, waarom word "load shedding" as beurtkrag vertaal? Die term "load shedding" laat my onwillekeurig dink aan 'n aksie wat jy in die ablusieblok uitvoer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 09:32:06 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Alles wat almal hier bo se is so waar. En soos Hannes se, niks is meer heel nie, niks werk meer reg nie, niks funksioneer soos dit moet nie, EN NIEMAND GEE OM NIE!! Hulle wil nie en sal nie leer uit hulle foute nie, want hulle dink nie hulle maak foute nie. Die leiers steel en maak hulself ryk, terwyl hul volgelinge verarm. Hulle is die helde wat hul brothers and sisters uit 'n 'struggle' gered het so maak nie saak hoe hulle nou alles opdonner nie. Die land word nie meer regeer uit die parlement nie, dit het 'n sirkus en 'n bokskryt geword. Ja, in 20 jaar het sekere aspekte van die samelewing reggekom en mense die regte gekry wat hulle verdien, maar ongelukkig is ons land se infrastruktuur totaal afgebreek.

Ek is bevrees wat Herman se is waar, dit gaan nog baie baie slegter word voor dit weer beter word, indien ooit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 10:05:58 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Ons moet hoop, dat hulle nie die konstitusie gaan  verander nie en dat as gevolge darvan, onse JZ nie regeer nie tot hy 95 is .

God help us !!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 10:10:25 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

The country's back is broken..

Governed by criminals, supported by criminals, policed by criminals.

The money is stolen, and when they are sent to jail get out free cards are dished out

They will continue to rape it until there is absolutely nothing left then hand it over to the Chinese who need land...

I now contribute virtually nothing to the economy. No employement, buy second hand and cash, no VAT, no charity, no anything anymore..

Sold the boat, the van, the waterfront property, everything..

Now it's all about giving the grand-kids the resources to get out... Private education, and money, when they are old enough..

For me? It's too late...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 11:12:43 am
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years
As julle dink dit gaan nou sleg, wag tot Julius oorneem dan sal julle bid dat Jacob terugkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 12:37:58 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 15 years
Die 'regering' het verlede week BAIE TROTS aangekondig hoe hulle miljone werkloses en enkelouers help met 'grants'. By Sanparke word ons aangese om nie die diere te voer nie want dit maak hulle afhanklik van 'hand outs' en dan sal hulle nie leer om vir hulself te sorg nie. Hoe ironies, kan hulle nie leer uit die natuur nie????
beter kan niemand dit stel nie, lmga.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 14:35:37 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja die geld gaan na die broeksake en die meerdeheid sal weer stem vir hulle ek stop hier anders word ek gepos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 16:07:41 pm
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

If our useless regime would have been awake and would have behaved like a proper government starting in 1994 we would not have the EISHKOM crap today,

We are a subcontinent with LOTS and LOTS of wind, but are we using it ? NO (just in politics) !!!  Windpower is talked about in SA for the last 12 or so years but NOTHING has been forthcoming (They still look for a suitable politician to pocket the 15% commission!!).

Look at the attached pictures (e.g. Germany) where as per 2004   15GW are generated.

 15 GW  = 15.000 MW  (Fifteenthousand MW)  (as comparison, our shortage is around 350 MW presently..

We would not have the problem we are having today, if we would have started early with wind.

Suggestion; Instead of selling apples to China during his recent visit why did he not  encourage our friends to build and install wind turbines ?????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 16:33:32 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Gerd, toe ek nou die dag by Jefriesbaai verby ry,word my kop skoon dronk van die swaaiende lemme. Daar staan letterlik 100de van die groot Wind turbines daar, so lyk dit,en hulle bou onverpoos voort.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 19:04:59 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

ANC

Another 

Night with

Candles

The power's just gone out... Again this weekend...

When we moved in I put 12V lights through the house, and we use a gas hob, so we are ok, next year comes the gas geyser in parrallel with the electric one and a 1000L minimum water trailer, 

Sounds like bloody "doomsday-prepping" but what must one do????

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 20:05:15 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
If you have power outs in the city, what happens to sewage ? Most is pumped from smallish sumps.
Does it overflow into stormwater perhaps ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 22:33:36 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Don't know.. 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2014 @ 22:51:47 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Sitnivasnie Al my sekuriteits ligte om die huis is 12volt Werk van n 140ah battery Daar is 7 ligte altesaame Ek hou die batterei gelaai deur middle van n 10amp batterei laaie wat gekoppel is aan n time switch wat elke 3 uure aanskakel vir 1 uur My vraag is hoeveel battereie het jy om al jou 12volt ligte te laat brand en hoe herlaai jy die battereie Ek verstaan nie al die ligte sal gebruik word dieselfte tyd Gebruik jy sonpaneele Dis n baie interesante onderwerp hierdie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 00:29:45 am
BOMA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 95
Joined: 08 Feb 2014
Experience: 29 years

Hoekom moet die president uitgenooi word na die parlement se sittings toe?Undecided (Dit is nou volgens die minister op Freek Robinsen se program op TV) Dit is mos sy plig om daar te wees, of hoe???

 

Sleepstang groetnis,
Pieter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 00:34:23 am
BOMA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 95
Joined: 08 Feb 2014
Experience: 29 years

Moet ook saam stem ...... daar wag nog erger tye vir die toekoms........

Sleepstang groetnis,
Pieter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 06:14:26 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Sitnivasnie Al my sekuriteits ligte om die huis is 12volt Werk van n 140ah battery Daar is 7 ligte altesaame Ek hou die batterei gelaai deur middle van n 10amp batterei laaie wat gekoppel is aan n time switch wat elke 3 uure aanskakel vir 1 uur My vraag is hoeveel battereie het jy om al jou 12volt ligte te laat brand en hoe herlaai jy die battereie Ek verstaan nie al die ligte sal gebruik word dieselfte tyd Gebruik jy sonpaneele Dis n baie interesante onderwerp hierdie

Benkie

Mine is much simpler than that, Mine is just a bunch of small car spotlights mounted stratigically through the house, and wired in parrallel, each with it's own rocker switch.

The battery is on a small charger that trickle charges (measures the back EMF) so won't over-charge, and one light is not mounted and is on a long wire so that it can reach everywhere in the house (roving light)

It is just to counter rolling blackout's so haven't needed to use it for more than a coupe of houres at a time...

But yes, the time is comming.

I have it in mind to get a small panel / charger / led light kit like I use for camping, and mount it perminently... (they cost R400 bucks a set and you get 3 lights, the controller and the panel 

One set to drive each of the bedrooms and one set to drive the kitchen lounge and a roving.... R 800 and I'm sorted....

Lights, I got enough... It's bleeding water / sanitation and hot water next...

Refridgeration is the very expensive component.

Solar panel + compressor freezer = R10K... Right now we get buy by not keeping a stocked fridge freezer as we have many shops very close at hand, including a P&P superstore, / Spar and 2 other P&P's in Alberton.... Let them worry about refridgeration for us...

If it becomes a problem, well, I can deploy my camping set up, which lives in my Landy....

It's a 40L Waco fridge-freezer and a 140W solar panel on a 12V battery.....

That's my plan.....

Surprisingly, it is sanitation that consumes high volumes of water... I found this out when 2 yes 2 pumping stations went down...

Sort of half thinking of doing an out-house latrine coupled to its own septic tank and French drain down the back and side of the house... Yes, we'll have to go outside to use the loo, but better that than having to deal with breakdown in the muncipal sewerage system.... And I see it comming.... They are already stripping the protective covering around the main pipe near diepkloof...

For now, we just use water from the swimming pool.....

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 06:50:41 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Gerd I saw that article about the turbine exploding over the week end, theere were pics of the turbine and turbine house attached to the article, the damage caused by incompitence is alarming. What happens that we dont see?

Ja Herman waar stoor hulle die krag het hulle moerse groot battereie iewers? indien nie  sal dit interesant wees om te sien hoe die bol sparks (gespaarde of gebankde krag) grooter en grooter word, en in watter grot word dit gestoor?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 07:30:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mense die is nie erg nie.

Die is maar 'n druppel in die emmer.

Gaan kyk hoe dit in Nigerie gaan. Daar is nie slaggate in die paaie nie want die pad IS die slaggat. Afstand van hotel na werksplek is 10Km. Elke oggend was ek 06H00 opgelaai en kom ek 10H00 by werksplek. 4 ure se ry as gevolg van wettelose verkeer en slegte paaie. Na werk nog langer tyd terug hotel toe. Want dan is dit glo spit verkeer.

Net buite die winkeltjies/huise tussen sypaadjie en kom ons noem dit sogenaamde ry vlak is 'n stormwater sloot. Almal maak nou hulle nag se emmers direk in die sloot leeg.

Nee wat hier gaan dit fantasties. "Bad" van dit is ek het gesien waarheen is ons oppad.

Net net so ontnugtering vir almal......... dit verval nie totdat dit eendag weer beter word nie.

DIT VERAL NET!! WORD NET SLEGTER!!!! Want dit gebeur oor 'n tyd dan raak dit Okay en Aanvaarbaar.

Klein voorbeeld hier in SA. Hoeveel mense sien jy begin stop vir 'n geel lig by 'n robot?????  Dit is deesdae al algemeen dat jy steeds ry al is die verkeerslig GEEL. En so word dit erger  en erger en erger en erger ...................................... ek kannie onthou van een verkeerslig in Nigerie wat fisies aan was nie. Hulle ignoreer dit inelkegeval.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 07:41:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My Seun sit tans in Pointe-Noire (Congo) (Nie DRC nie). Pakkie van ses yogurt, die wat jy so saam met jou Muesli eet in die oggend hier by ons lieflike prys van R10-00. Daar kos R80-00 as dit beskikbaar is.

As hy vleis wil eet moet hy dit by die straat stalletjie gaan koop waar dit aan 'n stok in die ope hang.

En dit is regso want daar is geen beheer oor gesondheid en gesondheids regulasies nie. Almal het stadig maar seker gewoond geraak aan die verval. Daar is 'n slaghuis waar jy tenduurste betaal vir vleis en steeds geen waarborg het dat die bees, vark of hoender is wat jy koop nie.

Enjoy while it lasts. It's getting worse by the day.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 08:25:43 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Backpacker,

The worst thing is, that these Eishkom bastards are lying  and lying and lying when they call things like the exploded turbine "Unavoidable maintenance".

What many people forget is that before the black-outs wre announced last week, 2 or 3 days earlier one a....hole from Eishkom stated in the Pretoria News that they had managed to top up their Diesel and the water in their dams and as a result "he was positive that blackouts could be avoided in the coming week/weekend".

What do you say to that ??????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 08:34:25 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Herman

What you see in Jeffries is  (for our current aand near future) requirements too little too late.

Look at my graph and calculate how many installations we need, just to cover our most urgent shortfall of at least 300MW for immediate consumption (not even talking about 2020 or 2025).

The point I am making is that they slept since 1994.

The water situation is another one. A few months ago there was  some noise about SDA bein short in another 20 years.

How long does it take to build a dam, including preparations and planning ??????

The process should be starting now already, I reckon.

What do you see and hear?????????   NOTHING !!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 09:47:27 am
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years
Hi Gerd
You are totally wrong by saying "They slept since 1994". They never slept, they were too busy stealing.
More is nog 'n dag. Wat jy saai sal jy maai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 11:11:37 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Terwyl Herman so praat van terme. Ek het al vantevore gevra, waarom word "load shedding" as beurtkrag vertaal? Die term "load shedding" laat my onwillekeurig dink aan 'n aksie wat jy in die ablusieblok uitvoer.

 

As ons nou wil se "Gaan k.k"  dann moet ons eintlik nou se  "Go loadshedding"Surprised


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 11:20:55 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

I remember some while ago when some woman in the Gauteng ANC said there is no water problem, you just haveto open a tap and water comes out!!!!!!!!!!!!!!! what idiots.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 12:03:54 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Al die kommentare op hierdie draad maak my so bekommerd, want die toekoms lyk regtig donker. Ek wil tog net noem vir enige iemand wat hier lees en dalk dink dit is rassisties, dat dit gladnie so is nie. Ek weet ek is nie en dit is ook nie die bedoeling om dit uit te lok nie. Ek glo ons almal in hierdie land wil net graag he dinge moet regkom en reg gedoen word, voordat dit te laat word (indien dit nie reeds te laat is nie). Dan kan ons almal vorentoe kyk en hande vat en saamwerk om ons pragtige land pragtig te hou en te bewaar. Almal verdien om hier in Suid Afrika gelukkig te wees en verseker te wees van 'n veilige en kommerlose toekoms. Dit is tog seker nie onredelik om te verwag dat ons regering ook dit wil he nie????? Enige regering wat aan bewind kom en DIT DOEN sal ek voor stem, maak nie saak of hulle swart, wit, pienk of blou is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 15:20:27 pm
Die Lloyds
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 15 Oct 2010
Experience: 13 years
Vir julle ouens wat Noord-natal to ry en sukkel met diesel en petrol. Stop by die garage net buite Nkandla. Ek is seker hulle het in oorvloed, en nog teen n baie goedkoper prys!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 16:11:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Dit lyk nie of die skakelaar op ons kragopwekker herstel kan word nie. Dit was maar 'n ligte opwekker. 'n Verteenwoordige van Eskom het vanmiddag op RSG gese die beurtkrag sal definitief vir nog 2 tot 3 jaar moet gedoen word. Colin het dus nou 'n nuwe een gaan koop. 'n Ryobi 5.5 en ons was gelukkig (dink ons?) om dit deur 'n kontak te kry vir R5500. Nou wonder mens wat die petrol gaan kos om dit aan die loop te hou.

Volgens skedules wat ons Munisipaliteit vandag vrygestel het, het Eskom nou 4 Stages van krag afsit. Die Stages verskil van week tot week:
Stage 1 = 1 X 2 en half uur per dag elke dag
Stage 2 = 1 X 4 en half uur per dag elke dag
Stage 3 = 2 dae vd week = 2 X 4 en half uur en ander 5 dae = 1 X 4 en half uur.
Stage 4 = Maandag tot Donderdag 2 X 4 en half uur per dag, maar nie op 'n Vrydag, Saterdag of Sondag nie.

Die petrolprobleem in PE is ook nog nie opgelos nie, alhoewel sommige vustasies wel gekry het. Ek was gelukkig om my kar netnou te kon volmaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 16:43:55 pm
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Vir julle ouens wat Noord-natal to ry en sukkel met diesel en petrol. Stop by die garage net buite Nkandla. Ek is seker hulle het in oorvloed, en nog teen n baie goedkoper prys!

 

You will be shot if you stop near Nkandla because it is a National Security Installation

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 16:51:46 pm
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

ColinFreda

 

I agree

ALL what I (and most of us) want is TO BE GOVERNED BY A CIVIL AND PROPER GOVERNMENT and NOT BY a crudely camouflaged army of freedom fighters, comrades, truth twisters and spin doctors, thieves,  backbone-less and lying  politicians and last but not least HARDY  COMMUNISTS, who seem not to have noticed here in South Africa that their ideology is dead and only promotes a clique of "master thieves"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 19:42:36 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Help my reg waar ek verkeerd is.

1000 W = 1 Kw 1000Kw = 1 Mw

Huishouding kan nagenoeg 5Kw /uur vir 5 uur/dag opwek 1000 huise = 25 Mw

Gerd se ons kort 350 Mw25 =14 dws 14 000 huise = 350 Mw

So teen R 70 000/ huis sal dit dan R 980 000 000 wees,

My som is het seker verkeerd geraak met al die nulle ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 21:14:48 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Gerd, I am afraid I have to agree with you. What is the solution because people are not going to change their ways?

If only one can depend on Schedules. Our power was supposed to cut out at 18.00 until 10.30 tonight. You organise your household to accompany this, get the generator set up, prepared for the electricity to off. 6 o clock comes and goes, 7 o clock comes and goes, power still on. OK no power cut. Colin decides to unplug everything at 8, and just before he does it, the power goes off. My son said the other day, and I agree, power cuts are a reality, if you are prepared for it, make peace with it. But waiting and wondering for it to happen, is worse. Your routine is completely thrown, because you do not know what is going to happen. Now our generator is running and we don't know until what time the power will be off. Can't they at least stick to the schedules, so we know where we stand? Or must we be grateful for 2 extra unexpected hours of power?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2014 @ 21:16:36 pm
Anonymous

So ligtelose een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 06:58:33 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Load shedding en al SA is nog lekker gaan kamp net meerLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 07:00:07 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Yip....

That's another engineer that's packed up and gone to USA

He designs and is involved in a particular type of machine that nearly every single person uses, almost daily...

Spoke to him yesterday.... Leaving in January... Already sold everything.....

It's the third highly qualified and technically experienced person in the last 4 months,

THAT I KNOW OF......

 

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 08:30:40 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Herman, jou som is korrek maar awr kry jy die idee datb n huishouding 5kW /h kan opwek ?

Miskien, ek is stadig !?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2014 @ 08:35:19 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

ColinFreda

JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAaa!!!

 

Vandag moet jy happy wees vir alles wat jy kry -- ook julle 2 uure extra krag Yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2