English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 223
Total Replies: 248 496
Total Views: 83 105 862
topics: 11 377
replies: 136 314
views: 39 261 804
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Warning to Conqueror Owners and caravanners in general

replies: 37
views: 679
29 Jan 2020 @ 06:44:26 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

I bought a pre-owned Conqueror in July 2018 from Conqueror. The ad (which Gumtree cannot retreive) and email from them to collect my Conqueror stated it was a 2017 model. (PS: on their invoice to me, there is also no mention of model?) When I took it back to Conqueror last week on 20/01/2020, for a possible re-sell, I was advised that I don't have a 2017 model a I thought, but a 2015 model according to the VIN number. After a bit of a cat fight with the powers to be, I was advised that it is MY responsibility to check my VIN number and make sure I have what is being advertised and what I received when I bought it. I didn't pay more for my Conqueror in 2018, but I was rather shocked to find out out that I have a 2 year older model, and I cannot trade it in for the model and trade in value I hoped for. READ YOUR VIN NUMBER AND MAKE SURE! DON'T GET CAUGHT LIKE ME!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 06:50:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15956
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

This is really not a good thing.  

My question now is where do I , as a buyer, go to check the year model by using the VIN no other than the dealers and they can tell you what ever they want as was in your case.

 

Ek sal daai besigheid gaan afbrand as iemand my so te nakom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 06:59:09 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Daar is 'n letter erns op die VIN nommer wat die jaar aandui. Ek het dit op YouTube moes uitvind. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:02:24 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 342
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

The license papers should also show in which year the vehicle was first registered. If the dealer made a mistake with that, then they are to blame. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:15:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16856
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet hoe om Jurgens sin te lees...maar nie ander verskaffers nie. Ja...ek sal ook nie happy wees nie. Ek het al meer keer by handelaars gesien dat hulle sulke foute maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:37:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15956
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dalk moet ons bietjie meer hier omtrent uitvind.  Vraag word 'n VIN no nie deur die registrasie owerheid voorsien nie.

Rede waarom ek vrae is. Ek het op 'n stadium 'n ou Mini op gebou asook 'n sleepwa gebou en dit laat registreer.  In beide gevalle het die inspeksie owerheid by SAPS PTA Wes die onderstel/vin no verskaf en dit op die onderstel uitgekap.

Dus my vraag wie genereer of ken die nommers toe.  Ek vermoed 'n vervaardiger soos Conquerer en Venter sal dalk 'n sekere voor voegsel of agter voegsel hê, maar die nommers behoort van die een of ander organisasie te kom, om duplisering van 'n nommer te voorkom.

Die mense kan ons seker sê of die no kan wys watse jaar model dit is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:48:38 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Paul do a review on HelloPeter on this issue. That way more people will get to hear of it. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:56:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15956
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het ook gaan google en vinnig op die volgende afgekom.

Die tiende letter/syfer in die VIN no dui die jaar van vervaardiging aan. In 1980 is begin met "A" ,1981 was "B" ens (sonder die gebruik van q, i, en o). Toe van 2001 was "1" gebruik, 2002 was dit "2", ens 

In 2010 is die letter "A" weer gebruik. Dus is die letter wat vir 1980 gebruik was en die van 2010 dieselfde maar mens kan seker aan die vorm van die voertuig/ sleeptuig sien of dit relatief nuut of van 1980 is.

Hier is 'n link na die info.

https://driving-tests.org/vin-decoder/

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 07:56:59 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Volgens Conqueror koop die fabriek 'n aantal plaatjies aan wat hulle bere en op die waens sit as dit vervaardig word. Dit blyk te wees dat 'n wa bv. in 2015 gebou word, maar eers in 2016 gerigistreer word. Ja, ek dink ek sal dit op Hello Peter ook sit. Conqueror is 'n goeie produk, maar hierdie situasie laat 'n bitter smaak en ongelukkig sal ek hulle nie weer kan vertrou nie.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
29 Jan 2020 @ 08:05:51 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Jy is heeltemal korrek met die letters op die VIN nommer. Ongelukkig  het Conqueror my nie daarop attent gemaak nie en ek het hulle goedsmoeds vertrou. Dit is die hele rede vir my post. Moenie net die handelaar vertou nie. Ek het seker al 4 waens gekoop en die is die eerste keer wat dit gebeur. Ek wonder hoeveel mense vat hulle registrasie papiere en vergelyk die tiende letter of syfer op die plaatjie op hulle wa en kyk of dit korrek is? Wat sou gebeur as ek hom wel privaat verkoop het as 'n 2017 soos wat ek gedink het dit is en die nuwe eienaar kom terug na my en se dit is 'n 2015?! Dit kan nogal 'n gemors veroorsaak. Soos ek se, MAAK SEKER!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 08:33:25 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

VIN decoder diagram 1st Character: The 1st character identifies the country where the vehicle was manufactured.  Example – Manufacturing Country Codes			 1 or 4	2	3	J	K	S	W	Z USA	Canada	Mexico	Japan	Korea	England	Germany	Italy 2nd Character: The 2nd character specifies the manufacturer.  Example – Car Manufacturer Codes				 A	B	H	A	D	N	T	V	V Audi	BMW	Honda	Jaguar	Mercedes	Nissan	Toyota	Volvo	VW 3rd Character: The 3rd character indicates the vehicle type or manufacturing division. This varies among car makes and models.  4th – 8th Character: These characters reveal its features/attributes, such as body style, engine type, model, series, etc. Again, this varies widely among car makes, models and equipment.  9th Character: The 9th character is a VIN accuracy check digit, verifying the previous numbers within the VIN.  10th Character: The 10th character states the year of manufacture.  Example – Model Year Codes Code	Year	Code	Year	Code	Year	Code	Year	Code	Year A	1980	L	1990	Y	2000	A	2010	L	2020 B	1981	M	1991	1	2001	B	2011	M	2021 C	1982	N	1992	2	2002	C	2012	N	2022 D	1983	P	1993	3	2003	D	2013	P	2023 E	1984	R	1994	4	2004	E	2014	R	2024 F	1985	S	1995	5	2005	F	2015	S	2025 G	1986	T	1996	6	2006	G	2016	T	2026 H	1987	V	1997	7	2007	H	2017	V	2027 J	1988	W	1998	8	2008	J	2018	W	2028 K	1989	X	1999	9	2009	K	2019	X	2029 11th Character: The 11th character specifies the assembly plant where it was manufactured.  12th – 17th Character: The 12th through the 17th character is always numeric and indicate the sequence of the vehicle for production as it rolled off the manufacturer’s assembly line.  That’s it, now you know how to interpret your car’s VIN!

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 09:17:22 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Baie dankie vir die inligting. So raak ons almal n bietjie wyser. Ek gaan my wa vanaand check!

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 09:23:44 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

The license papers should also show in which year the vehicle was first registered. If the dealer made a mistake with that, then they are to blame. 

Surely the registration papers should mention the date of first registration. Paul; Did you check these before you paid the dealer?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 09:25:04 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Thank you for the explanation and post. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 09:26:23 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dankie vir die inligting rakende die uiteensetting van die VIN nommer. Ek was nie bewus daarvan dat dit enigsins sulke inligting bevat nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
29 Jan 2020 @ 18:45:58 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek sal ook nie happy wees nie sterkte

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 18:53:41 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1046
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Dit plans Conquerer nie in ‘n goeie lig nie. Jammer jy kan die advertensie nie opspoor nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 19:00:03 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Ek het Conqueror kontant betaal voor ek hom kon kry. Die registrasie dok het ek omtrent n maand later saam met die nommerplaat gekry (nadat ek hulle daaraan moes herhinner). 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 06:24:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15956
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hierdie tipe van ding maak mens net meer wakker en op die uitkyk in die toekoms.  Dit is great dat jy dit met ons kom deel het.  Het jy dit nie gedoen nie sou ek nie nou geweet het hoe werk die VIN no uiteensetting nie.

Eintlik baie waardevolle inligting as mens in die tweedehanse voertuig mark jou shopping doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 09:52:06 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Ja, ongelukkig het ek dit te laat op die harde manier te wete gekom. Wat dit erger maak is dat 'n 'Brand' waarvoor ek lief was en trots agter my voetuig gehaak het, nou vir my sleg is. Ek wil niks meer met Conqueror te doen he nie, want ek sal hulle nooit weer kan vertrou nie. Dit is totaal in teenstelling met "Welkom by die Conqueror Familie". Dit is nie hoe ek familie sou hanteer nie. Maar dan weer, gelukkig het ek die keuse om ander mense te waarsku en hulle verby te gaan. Sover baie gelukkig en goeie diens by 'n ander handelaar gehad en dit is nie eers hulle produk nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 14:41:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nou nie mooi van hulle nie.

Dalk is daar nog sulke goggas.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 16:22:18 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Paul dankie vir die deel v hierdie inligting.

John lees ek die VIN no reg dat BMW, Bugatti, Bentley en Buick dus almal 'n syfer B sal he?

Dus kan ons hieruit aflei met soveel voertuie in SA ingevoer is dat die vervaandiging bv in Des 2019 sal wees volgens die VIN maar na invoer kom dit in SA aan in 2020 en word as 'n 2020 model verkoop. Op voertuie is dit baie belangrik as jy bv onderdele wil koop om die model aan te dui volgens die VIN en nie die 1e registrasie jaar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:01:10 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Ja, dit is gladnie mooi nie (sagkens gestel) en ek sal rerig nie verbaas wees as daar nog is nie. Ek kan nie help om te wonder hoeveel mense het al waens gekoop wat nie die regte model is nie, maar dit nie eers weet nie. Ek hoop die buitelug en woonwa tydskrifte kan hierdie optel want ek dink dit raak ieder en elk in SA wat 'n woonwa besit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:33:58 pm
Anonymous

uhm, selfs in die Brakhah tye het jy van die fabriek se stories gehoor by kliente.. Ek weet nie hoeveel waar is nie maar mense bring waens in vir diens (redelik nuut) en dan word sy wa sommer verkoop ens.. Het ook gehoor van mense wat depositos betaal het en geen wa ooit gekry het nie.. Was maar probleem om te hoor.

Dis net soos die gewig van die waens... Hierdie hele woonwa bedryf is 'n gemors, niks is regtig wettig nie en as jy elke ding gaan ondersoek dan gaan jy klomp wurms uitkrap

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:48:19 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Wel, jy het ongelukkig rerig 'n punt beet. In hierdie hele sage het ej met n paar handelaars in aanraking gekom en kliente diens is swak. (Met uitsindering waar ek nou deal). Mense bel nie terug nie, antwoord nie whatsapp as hulle jou nogal vra om vir hulle te whatsapp nie. Geen werkstrots nie. Ek het 'n sy van die woonwa bedryf gesien wat ek j nie ken nie en nie van hou nie. Ek het met woonwaens grootgeword en nog nooit so arrogante if antaginistise houdings teegekom nie. Dit is my persoonlike ervaring. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 18:04:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16856
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Laasjaar toe hulle daai karavane verkoop het op likwidasie verkoping, het hulle vir my gesê hulle het vir my n 2018 Splash. Toe hulle fotos stuur sien ek dis die ou stickers wat tot 2016 gebruik was en ou kleur afwerkings binne. Toe ek opvolg op VIN was dit n 2015 model. Hoe dit op hul boeke kom as n 2018 model weet ek nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 18:16:25 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

WOW! Daar is nog 'n bewys. En as jy teruggaan (soos in my geval) na die verkopers is die skuldige mense net weg en weet van niks en erken niks nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 18:25:47 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

I bought a pre-owned Conqueror in July 2018 from Conqueror. The ad (which Gumtree cannot retreive) and email from them to collect my Conqueror stated it was a 2017 model. (PS: on their invoice to me, there is also no mention of model?) When I took it back to Conqueror last week on 20/01/2020, for a possible re-sell, I was advised that I don't have a 2017 model a I thought, but a 2015 model according to the VIN number. After a bit of a cat fight with the powers to be, I was advised that it is MY responsibility to check my VIN number and make sure I have what is being advertised and what I received when I bought it. I didn't pay more for my Conqueror in 2018, but I was rather shocked to find out out that I have a 2 year older model, and I cannot trade it in for the model and trade in value I hoped for. READ YOUR VIN NUMBER AND MAKE SURE! DON'T GET CAUGHT LIKE ME!

Tyd gelede het dit met my gebeur. n stewige kontant inspuiting terug gekry.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 18:35:26 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Jy is gelukkig. Ek het nie eers 'n apologie gekry nie. Hul fout, maar ek is skuldig! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 22:35:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Johan jy is nie skuldig. Dit is die verkoper se plig om daardie goed te verseker nie joune volgens wet. n Koper sien net mooi goedjies en blink goedjies nie die fyn skrif. Daarom is daar wette wat jou beskerm.

Jy verloor die waarde van 2 jaar se depreciation deur n onbevoegte verkoopsman of dealership. Jy word vir n ride gevat deur hulle wat jou convince dit is jou skuld. Geen koper check vin nommers. Vandag weer n Kar gekoop niemand het vin nommers gecheck. Daardie mense skuld jou geld. Sien n prokureut of gaan small claims court toe. Ombudsman is nog n keuse. Hoekom dink jy is daar n wet wat n afkoel periode in werking het. Want n koper sien net die mooi en vertrou wat daar Vir hom gese word. Sekerelik het jy n kwitansie of iets wat die jaar model teenoor die vin Kan vergelyk.  Daardie mense skuld jou geld met rente en jy sal dit kry. Hierdie hele ding noem hulle Fraud. Ek was deur dit en n dealership het nie geskroom om my uit te betaal na dreigemente. Kry jou geld. Ek is elke dag met koop en verkoop betrokke. Wetgewing is baie streng en in die guns van die Koper. As jy die ding ge finansier het sien die bank en weier om verder te betaal want hulle is ook verantwoordelik om dit na te gaan

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 06:50:44 am
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Baie dankie vir die inligting en verduideliking. Jy sal dit nie glo nie, maar op GEEN van hulle kwitansies is daar 'n model (jaar nie). Net Conqureor.  Slegs op die brief van hulle aan my versekering, staan daar wel 2017 model. Dalk moet ek dit tog verder voer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 12:48:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Baie dankie vir die inligting en verduideliking. Jy sal dit nie glo nie, maar op GEEN van hulle kwitansies is daar 'n model (jaar nie). Net Conqureor.  Slegs op die brief van hulle aan my versekering, staan daar wel 2017 model. Dalk moet ek dit tog verder voer.

Net dit alleenlik bewys intensies om te verdoesel. Daardie is onvolledige dokumentasie en n baie sterk moontlikheid dat hulle geweet het en dus nie die jaar model gespedifiseer. Jy sal daardie saak wen en sulke handelaars moet op jul plek gesit word. As so iets aan n bank  geraporteer word kan hulle ook geblacklist word en banke sal weier om hul produkte te finansier.

Doen wat reg is en kry jou geld terug of gee die wa terug en kanseleer die hele transaksie

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 12:54:46 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dit is die werk van n absolute onetiese en skelm verkoopsman.

Ek sal vir hom ry tot by Daantjie in die kallerhok en sommer sy naam ook ontbloot.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 14:58:18 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Conqueror sien my NOOIT weer nie, en ek dink hulle Dealership principal toon n swak voorbeeld vir die woonwa bedryf. But what gies around comes around. Eendag as hulle vou of sonder werk sit hoop ek hulle onthou iets hiervan. Daar was juis onlangs n praatjie hieroor op die radio. Daar het al 2 groot maatskappye gesink en takke moes toemaak oor gebrekkige diens en omdat hulle nie presteer nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 15:08:55 pm
johanpaul
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 Apr 2014
Experience: 43 years

Die soort praktyk gebeur ook wanneer maatskappye te groot word en vergeet dat dit is hulle kliente wat hulle produk koop wat hulle bring waar hulle is. Maar, nou het hulle hul geld en dis dit. Kan niks verder omgee nie. Hulle stoom voort en staan met groot smiles op die Kamp en Karavaan skoue. Min weet die potensiele kopers wat ageter die skerms aangaan en dat hulle in werklikheid niks meer as geld is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 15:49:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

My persoonlike opinie.   Dis bedrog en die verskaffer is skuldig daaraan. 

Le n klag by die S A P. 

my swaer het in die sestigerjare dit gedoen teen die vervaardiger en die huurkoop mpy en sy saak gewen.

Sodra hulle weet van die bedrog saak, begin hulle mooi broodjies  te bak.. om hulle naam te red.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 21:05:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16856
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

WOW! Daar is nog 'n bewys. En as jy teruggaan (soos in my geval) na die verkopers is die skuldige mense net weg en weet van niks en erken niks nie. 

Ek het oor die naweek na n wa gaan kyk. Die verkoper (privaat) sê vir my dis n 2016 model. Toe ek daar kom, dien ek volgens plaatjie dis n 2014 model. Die ou was heel verbaas, want die handelaar in Boksburg het dit aan hom verkoop as n 2016 model....selfs op die papiere van die bank waar hy af betaal wys dis n 2016. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:50:51 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het oor die naweek na n wa gaan kyk. Die verkoper (privaat) sê vir my dis n 2016 model. Toe ek daar kom, dien ek volgens plaatjie dis n 2014 model. Die ou was heel verbaas, want die handelaar in Boksburg het dit aan hom verkoop as n 2016 model....selfs op die papiere van die bank waar hy af betaal wys dis n 2016. 

Selfde met my oorgekom, koop n 1999 Rapier, sien nou die dag dis n 1997, model.

Ook n handelaar van Boksburg.....

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za