Warmwaterberg Spa - Barrydale, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Breek enige tyd van die jaar weg na hierdie geliefde warmwaterbron op die gewilde Roete 62 van die Klein Karoo. Geleë op ‘n hoogliggende deel van die Warmwaterberg, kan u, terwyl u in die kalmerende warmbronne (42°C) ontspan, die uitsig van die skilderagtige tonele van die wyd-oop spasies van die Karoo, geniet.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.