Ek stem Danie. Ek sal my kop moet laat lees om sulke geld te betaal per nag vir twee mense.
Leon ek sien die ander voordeel.. Ek gaan heel moontlik of baie min kampeerders om my he, of darem die manne wat daai geld kan betaal ;-)
Dankie Vader dat u my wysheid gegee het om nie so uitgebuit te word nie al voorsien U mildelik.
Ons het via Warmbad na Nylstroom gery. Daai stukkie pad vanaf N1 en kruising waar mens regs draai na dorp het darem baie sleg agteruit gegaan.....vol potholes.
En die res van die pad tussen Warmbad en Nylstroom? Want my ervaring is dat stukkie pad tussen Warmbad en Klein-Kariba is ook nie juis iets om oor huistoe te skryf nie.
Ek het hom gister gery verby Klein Paradys, Thaba toe en dit was ń nagmerrie.
Gewoonlik ry ek die ander pad om Moddimolle se hoofstraat te vermy en die pad is mooi.
Dit is die pad verby Abraham Kriel kinderhuis.
Die pad het geen "Potholes" en erg verkeer agv swaar voertuie nie.
En die res van die pad tussen Warmbad en Nylstroom? Want my ervaring is dat stukkie pad tussen Warmbad en Klein-Kariba is ook nie juis iets om oor huistoe te skryf nie.
En die res van die pad tussen Warmbad en Nylstroom? Want my ervaring is dat stukkie pad tussen Warmbad en Klein-Kariba is ook nie juis iets om oor huistoe te skryf nie.
Van Klrin Kariba tot Nylstroom heel okay. Gister die pad vanaf Nylstroom na N1 gery by Kranskop tolhek. Daai pad het heelwat lelike potholes....gelukkig kon ek elke keer na teen verkeer basn gaan om potholes te mis. As verkeer van voor kom, gaan jy noodgedwonge in potholes ry....en van hulle is groooot

Daardie pad het "GATE" ipv "Potholes".
Hou reguit aan verby Klein Kariba tot by Nylstroom = 24km.
Die pad is mooi sonder enige swaer voertuie en "Potholes", inteendeel dit is korter as die ander pad na Eersbewoont tot Nylstroom.
Al wat somtyds pla, is die "Swaeltjies".
Die bord wys 100km/h, maar "Swaeltjie" vlieg teen 60km/h.
Ek ry hom altyd Thabazimbi toe en terug en nog nooit ń probleem gehad nie.
Iemand het al aan my genoem dat die pad beperk is tot 5 ton swaer voertuie, daarom gebruik groter die Eersbewoont pad verby Klein Paradys wat die "Potholes" veroorsaak.
Vanaf Warmbad by Klein Kariba, moet nie regs draai na Eersbewoont toe nie.
Daardie pad het "GATE" ipv "Potholes".
Hou reguit aan verby Klein Kariba tot by Nylstroom = 24km.
Die pad is mooi sonder enige swaer voertuie en "Potholes", inteendeel dit is korter as die ander pad na Eersbewoont tot Nylstroom.
Al wat somtyds pla, is die "Swaeltjies".
Die bord wys 100km/h, maar "Swaeltjie" vlieg teen 60km/h.
Ek ry hom altyd Thabazimbi toe en terug en nog nooit ń probleem gehad nie.
Iemand het al aan my genoem dat die pad beperk is tot 5 ton swaer voertuie, daarom gebruik groter die Eersbewoont pad verby Klein Paradys wat die "Potholes" veroorsaak.
Wou noem: Neem die afrit voor Kranskop tolhek (Settlers/Warmbad) en ry verby Toeka tot en met Warmbad en draai regs by Stop (T-aansluiting) en weer regs by verkeerslig, hou reguit aan tot en met Nylstroom (Modimolle).
Ek sou aanbeveel: LOS MA IN DIE KAR, WANT SY GAAN JOU FINANSIES IN DIE WIELE RY. (LoL)
Ek sien die publiek is besig om potholes in Nylstroom reg te maak. Fondse kom uit hul eie sakke.