Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21668 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17485 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5917 |
Bostoe | 5421 |
BrianB | 5057 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3203 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2354 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2139 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1927 |
Swanie | 1844 |
Nico | 1725 |
steamer | 1674 |
Hennie Botha | 1657 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1437 |
George | 1193 |
Louvan | 1155 |
RichardJ | 1082 |
Moon Member | 700 + |
Gerden | 994 |
Chris Centurion | 824 |
JohanMarais | 809 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 574 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 446 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 349 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
Izak | 305 |
1Pierre2 | 303 |
Kurper | 300 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 261 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 227 |
Robbie | 225 |
Fienie | 223 |
Joos Pretorius | 193 |
BigG | 181 |
Warmbad se Forever Resort
Kan julle glo, ek wou plek bespreek vir ons WilSur groep vir daai lang naweek in Junie, hulle terugvoering was.
Good Day
Thank you for your enquiry.
Unfortunately we are fully booked for the requested dates.
Please contact reservations on 0147368500 for possible cancellations.
If you have any queries, please do not hesitate to contact us.
* PLEASE NOTE : Warmbaths, a Forever Resort do not offer a shuttle service.
Kind regards,
Oppad na die volgende kamp.
Kan jy dit glo? Wie soek 'n shuttle service as jy gaan kamp? Dalk bedoel vir mense wat in huisies gaan bly? Maar eintlik 'n stupid ding om te sê.
Mens moet dit ook verstaan uit hul kant... daar is soms baie vreemde versoeke daarso, ekt al soms gelag as ons daar inteken vir van die mense se versoeke... dalk word hul baie gevra oor shuttle services??
Die feit dat hulle vol sal wees oor n lang naweek verbaas my nie heeltemal nie... langnaweke het ons al geleer, maar junie skoolvakansie kan jy gasies net opdaag, ons het elke jaar..
Wilsur, nou moet ek byvoeg, skakel maar en hoor eerder wat is storie... ek weet vriende het ook probeer en vir ons gese hul kon nie bespreek nie en was net so verbaas dat ons nooit in 10 jaar ooit besprekings gemaak het nie, nog altyd net deur gery en gegaan
Hul antwoord aan Wilsur wys eintlik dat dit 'n standaard aantwoord is wat hulle aan almal stuur. Elke aansoek word nie individueel beantwoord nie. Dit het nie betrekking op kampeerders nie en moes nie aan Wilsur gestuur gewees het nie. Hul moet tog besef 'n ou wat wil kom kamp gaan nie 'n shuttle service nodig hê nie, dit is my mening.
Caravaan Club hou 5 way rally daar oor daai lang naweek. Al van ek begin kamp het is daai rally daar. daarom park vol ons het al 4 waens op stands gestaan oor daai naweek.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
Warmbaths...Mmmmmmmmmmmmmm
"Forever" (excuse the pun) gone are the good memories I have of Warmbaths... The 2 hot pools at the front, the big warm pool in the middle and the cold diving pool at the bottom right.....
daaai maar Africkaanse tannies in swart haak skoene, wit rokke en bruile wat so streng was en die plek was rustug en skoon.... When they used to limit the number of visitors to suit the facilities.... It truly was a loverly, restful and most enjoyable place to go....
Then came "Forever" and "forever" will I never ever go back... Sorry to be a kill-joy
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Not a problem Warren. The weekend to miss after pay day the 15th and end of the month. the other two weekends are great.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ag ja, dis ook my hartseer verhaal die plek. As klien dogtertjie was ons elke jaar hier, ek het die lifeguards gerace by die speedslides af, toe is ek 'n laerskool dogtertjie met spierwit hare en sproete, almal het gedink dis baie oulik. Ek was all over the show by daai plek...en toe word dit...ahem...'n ander kleur. My man sal in sy lewe nooit soontoe gaan nie, en eks baie hartseeer daaroor...oh well, sal maar ander plekke besoek.
My persoonlike opinie van Warmbad is oor n langaweek bly ek maar weg. Was so twee jaar gelede daar en die ander het oorgevat, kon nie eens naby n swembad kom nie
Ek dink ook as hulle praat van shuttle services dan verwys hulle seker vanaf die kampterein na die swembad, want dit is hopeloos te vêr vir my om soontoe te loop
Ons kamp graag by Badplaas, net so lekker oord en bja rustig en altyd iets om te doen
Kan julle glo, ek wou plek bespreek vir ons WilSur groep vir daai lang naweek in Junie, hulle terugvoering was.
Good Day
Thank you for your enquiry.
Unfortunately we are fully booked for the requested dates.
Please contact reservations on 0147368500 for possible cancellations.
If you have any queries, please do not hesitate to contact us.
* PLEASE NOTE : Warmbaths, a Forever Resort do not offer a shuttle service.
Kind regards,
Nog glad nie eens een oproep of e-pos gekry gaande wat die situasie tans is nie.
Kom kamp maar 23 April tot 1 Mei saam met ons by Swadini, lekker goedkoop
Sal nie Warmbad besoek nie, te veel mense.
Gaan volg maand eastco park toe.
Al weer oppad iewers heen.
Meraaitjie, ek het al gehoor by mense dat hulle soms die dag besoekers met busse aanry badplaas toe, dan is dit chaos?
Badplaas se dagbesoekers maak dit onaangenaam om soontoe te gaan...😠
Oor naweke is Badplaas vol dagbesoekers - bykbaar is daar n beperking van 400 per dag. Dis te vol en onaangenaam oor naweke. Dagbesoekers daag op in busse.
Slower and lower is better than higher and faster!
Dit ons gelukkig nog nie getref nie, maar glo my ek sal ook dan maar oppak en gaan!!!!! Ons gaan bietjie Olifantsriver Lodge toe naby Middelburg volgende naweek, Sal maar sien hoe lyk dit daar. Lyk very nice op die web
Meraaitjie
Jy moet so 'n bietjie terugvoering gee wanneer julle terug is. Het die Paasnaweek daar by Olifants River Lodge bespreek
Ek se weer, gaan kyk hoe lekker kamp ons by warmbad... jaar na jaar na jaar... kies net jou regte nawee en tye gedurende skoolvakansies... en ons het nou laaste maar R245 oer nag vir ons betaal.. betaal baie duurder by ander plekke
Ek het al baie lekker daar gekamp in die week, die vrydag daag daar toe seker so 200studente op en pak ons toe met tente. Dit was n gemors met die gesuip en musiek en taal vir die naweek. Die Vrydag het die local skool ook hulle kinders met buste daar kom aflaai. Ons het oord geniet van Maandag tot Donderdag. Van Vrydag af was die nag.
Stem, ons soek ook nou maar vir naweke die "onbekende" stil oorde. Weeks dae, geen prbleme nie. Vakansie / piek seisoene is uit vir ons.