Ek is opsoek na 'n rally tent vir 'n 1999 Gypsey Regal as iemand weet van een.
Het navraag doen oor Howling moon awning met sides maar teen R11000 excl vat is dit bietjie styf.
Wa het voltent wat ek nog nie opgeslaan het nie maar hoor dis net so monster van 'n tent soos die karavaan is.
TIA
Ek het een.....sal net moet kyk wat is die jaar model. Laat weet jou
Dankie sal dit waardeer
Ek het ń Penta, 2001 model wat vergelyk met die Regal.
My rally is splinter nuut met sy-panele.
Dit is die Safari tipe.
Ek voel te jammer om hom te gebruik omrede hy slegs 2x Gebruik was.
Hy lê in my stoor tent gestoor in sy sak.
As jy ń goeie kondisie "Awning" kan kry met sy-panele is ons in besigheid.

Ek verkies Awning (lees lui) so as ek een optel sal ek hom eerder gebruik.
Het jy 'n prys in gedagte vir die Rally en sal hy pas op die regal?
Penta en Regal is dieselfde grootte, maar ongelukkig kan ek nog nie ń prys verkoping verskaf nie.
Dennis is dit die een wat ek laas onder gesit het
Ek het die rally eers opgesit so maand gelede toe die familie kom kuier het en toe weer laat sak nadat hulle weg is en weer gestoor.
Nee julle het onder die sytent se stoep gesit.

Okay 👌