Looking for a manual caravan mover. Had an Al-Co mover but it broke. They don't seem to sell it anymore.
,
Welkom op die Forum Leon
ek glo iemand sal jou kan help
Looking for a manual caravan mover. Had an Al-Co mover but it broke. They don't seem to sell it anymore.
Is this the Alko Mammut that broke?
On what caravan did you use it if I may ask?
You will have to buy new, as second hand movers similar as the mammut is normally not available
Nee, dis nie 'n Mammut nie.
Dis 'n manual, jockey wheel met 'n ratchet meganisme. Ek skuif 'n B'Rakhah off-road karavaan. Nie te swaar nie.
Volle naam is: Alko Power Mover Jockey Wheel. Het soos 'n droom gewerk.
Jy kan by die soek funksie op die blad Maco Mule in tik. Dit is 'n soortgelyke item. Dalk kom jy so reg.
Dis baie soortgelyk.
Lyk my net vrek skaars hier in SA. Wel te koop in Australië.
Baie dankie! Ek het een raakgeloop op Gumtree.
Dankie Nick.
Dankie.
Nee, dis nie 'n Mammut nie.
Dis 'n manual, jockey wheel met 'n ratchet meganisme. Ek skuif 'n B'Rakhah off-road karavaan. Nie te swaar nie.
Ek kan nie die Macomule aanbeveel op CI karavanne nie.
Jare gelede baie beindruk met due dubbel wiel op 'n Gypsey 5.
Toe koop ek die enkel wiel vir my Caravette 6. Was by Alko in Vereeniging omdat dit die A-raam buig. Hulle sê nuwer modelle is te swak gebou en raam moet versterk word.
Die een by my is 'n Alko
Die mover is net vir "vorentoe en agtertoe" en enkel as waens.
MOENIE kant toe probeer beweeg nie. Die wiel skuif wel terwyl die wa probeer stil staan en so buig die A-raam.
Alko beskerm nou hulself in gebruik aanwysings wat nie so was met my dubbel wiel of huidige enkel wiel nie.
Ek stel voor jy google aanwysings.