Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Wagon Wheels : Beaufort Wes : Wees gewaarsku
Ek het 26/12/2023 by bovermelde gaste verblyf vie die nag oorgestaan. Baie netjies en skoon met sekuriteits kameras en wat nog, oor die kompleks versprei. Maar helaas, toe ek vanoggend opstaan merk ek dat dat daar by my bakkie ingebreek is en my kragopwekker, verlengelingskoord, Perolkan en van my kamptusting gesteel is. Wees gewaarsku dat waar daar gespog word met hoë gehalte sekuriteit jy ekstra waaksaam moet wees
Jammer om daai te hoor Joos.
Kon hulle op die kameras kyk wat gebeur het en ook wat se die Sekuriteit?
Ai, jammer om te hoor van insident. Sekuriteit raak al hoe groter uitdaging. Ons is oppad Kaap toe via N12....keuses vir oornag was vir my bittermin oor sekuriteit. Staan tans by Karoo national park....voel darem veilig hier
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dis jammer. Ons het al verkeie kere daar oorgestaan, in die kamers en in die karavaanpark. Die plek is nie luuks nie maar heel netjies en ons het gedink veilig genoeg. Maar ons woon nie in die Paradys nie né.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jammer om daai te hoor Joos.
Kon hulle op die kameras kyk wat gebeur het en ook wat se die Sekuriteit?
Jy kan die beste sekriteit stelsels bedryf maar as dit nie gemonitir word en daar iemand is wat in n situasie kan optree nie bly dit nutteloos. Dit is wat hie gebeur het
Ai, jammer om te hoor van insident. Sekuriteit raak al hoe groter uitdaging. Ons is oppad Kaap toe via N12....keuses vir oornag was vir my bittermin oor sekuriteit. Staan tans by Karoo national park....voel darem veilig hier
Kon nie plek kry nie. By navraag was ek meegedeel dat die kamp vol geboek is
Jy kan die beste sekriteit stelsels bedryf maar as dit nie gemonitir word en daar iemand is wat in n situasie kan optree nie bly dit nutteloos. Dit is wat hie gebeur het
Verskoning vir die tikfoute maar ek is nog ontstig
Sulke goed jaag my moer meter innie rooi
Haak daai wa kamp bly koning
Hi, ons het die nag van die 2 de Jan daar oorgeslaap. Het 'n trailer saamgesleep. Na ek die berig gelees het, het ek kort kort opgestaan om te kyk of alles nog wel is. Geen probleme gehad. Ek sien toe hier van 4 uur af begin die mense uitbeweeg. Dit het by my die vermoede laat ontstaan dat dit maklik een van die "mede slapers" wees wat jou beroof het, hulle laai net vinnig oor na hulle voertuig en beweeg dan uit. (Veral as hulle dit vroeg doen) Dit is bietjie moeilik om van buiteaf in te kom om te steel.
Groete
Kobus
Kamp groete
Kobus & Ada

Toegang was van buite oor die muur verkry. Spore en van my plastiese houers was aan die buitekant van die die omheining gekry. Die spore het in n Westelike rigting gelei.
Ek het 26/12/2023 by bovermelde gaste verblyf vie die nag oorgestaan. Baie netjies en skoon met sekuriteits kameras en wat nog, oor die kompleks versprei. Maar helaas, toe ek vanoggend opstaan merk ek dat dat daar by my bakkie ingebreek is en my kragopwekker, verlengelingskoord, Perolkan en van my kamptusting gesteel is. Wees gewaarsku dat waar daar gespog word met hoë gehalte sekuriteit jy ekstra waaksaam moet wees
Dankie Joos, Wagon Wheels now on my blacklist.