English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 434
Total Views: 82 430 087
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 017
Jokes and everything else that makes you laugh

Wag maar vir 100 0

replies: 20
views: 1843
08 May 2017 @ 15:20:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My span my span.....

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 15:29:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14155
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lol....miskien daai score nog teen Sunwolfes op Loftus.
😂...nee sorry😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 15:49:11 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

See

Niks gaan my meer verbaas nie. Nie eers as dit teen die Kings is nie.

Eks plat geslaan. Amper deprisief genoeg om n bottletjie brakefluid op the drink! Bloubul ondersteuner van 10 jaar voor my geboorte AF en nou dit😪😪😪😪

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 18:22:43 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1916
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ek dink so baie die laaste paar maande aan Danie Craven se waarskuwings. Alles is nou besig om waar te word en in ons gesigte te ontplof.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 20:20:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Weet nie waarvan julle praat nie......?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 06:24:46 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Daar is baie goeie spelers in die Bulls span.  Dit kan ongelukkig net toegeskryf word aan afrigting.  My opinie.    Hou moed, dit sal weer regkom.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 08:02:44 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years
Sterkte Hannes, sal weer beter gaan! Leeus was ook maar power so paar jaar terug. Sien swarigheid as Ackerman weg is. Sien ook Faf is op pad Engeland toe - R21 miljoen vir 3 jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 10:24:00 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Mens kan hul seker ook nie blameer nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 10:25:37 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Ja wat Lions het lank gesukkel nou is dit lekker om hulle so te sien speel, maar die wiel draai,hou moed Bulls
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 12:06:15 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek het nou die dag gelees die hoof hulpafrigter van Ackerman is heeltemal in staat om met dieselfde afrigmetodes voort te gaan met die Lions.   Ja, ek neem nie vir Fafa kwalik nie maar ek gaan hom regtig mis op die veld.  Ek is mal oor die mannetjie.   Die Lions het nog nie teen die sterk NZ spanne gespeel nie.  Kyk wat het met die Stormers gebeur toe hulle teen hulle begin speel het.   Australië se spanne is maak swak hierdie jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2017 @ 16:10:33 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Hi Freda

Dankie vir die kontak .Hoe kan ek jou privaat kontak ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2017 @ 14:58:17 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou se die manne vd Bulle...Nz en Aus se speler is baie goed en fiks......!!!!!!

Snert man, ONS manne is sleg! en die Afrigters, en die Administrateurs, en die Unie, en die Minister van Sport en die...............ag almal!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2017 @ 13:41:07 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Die Lions speel teen die Bulle.

Halftyd is die score 49 - 0 vir die Lions. Kwagga Smit het al die driëe gedruk. Die res van die Lions besluit toe om maar te gaan braai en Kwagga moet alleen verder speel.

Na die game kom kwagga by die res. Hulle vra wat was die score. Kwagga sê 96 - 3 vir die Lions. Die res van die span is baie kwaad en vra hoe de duiwel kry die Bulle 3 punte.

Kwagga sê dis toe hy die geel kaart gekry het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2017 @ 13:44:41 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hans, ek en Colin het ons nou slap gelag.   Ek belowe jou!  laughinglaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2017 @ 19:18:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14155
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien daar is 7 veranderinge in bul se span vir volgende game.....😖
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2017 @ 20:25:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Sien daar is 7 veranderinge in bul se span vir volgende game.....😖

En Adriaan Strauss is nie Saterdag die kaptein nie.   Ek hoop regtig dinge kom nou reg vir die Bulls.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 16:48:21 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ek weet hoe voel dit die Stomers net so flou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 07:54:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14155
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

See

Niks gaan my meer verbaas nie. Nie eers as dit teen die Kings is nie.

Eks plat geslaan. Amper deprisief genoeg om n bottletjie brakefluid op the drink! Bloubul ondersteuner van 10 jaar voor my geboorte AF en nou dit😪😪😪😪


.....en daar wen die Kings op Loftus😣
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 08:53:37 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year


.....en daar wen die Kings op Loftus😣

Al is die Kings my "tweede" span, was ek as Baaienaar baie trots op hulle gistermiddag.   Dit was naelskraap maar hulle het verdien om te wen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 09:20:06 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2020
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Wens admin verban rugby op die forum. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 10:02:20 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek hoor die tiener kinders sê.... sud afrikaanse rugby suig 🤔
Wonder maar net.??? Wat bedoel hulle. Wat beteken "suig" ???
Hehehe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required