English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 938
Total Views: 83 116 156
topics: 218
replies: 3 535
views: 87 686
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Waarvoor is die klein 3 punt kragpunt naby die Chargemaster

replies: 12
views: 285
19 Apr 2020 @ 22:00:53 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Goeiedag,

Net buite die kas van my Chargemaster is daar 'n 3 punt kragpunt wat 'n aks kleiner is as die standaard een wat normaalweg in die huis gebruik word. Kan iemand my se watter doel dien hierdie punt?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 07:29:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Om hom the charge van die huis af, hoop jy kom reg.......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 09:32:27 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Cobus, wys ons met n foto.

My Gypsey se Chargemaster het nie so plug gehad nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:47:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan nie so iets onthou nie.  Dink dalk dit is 'n "after market fitment".  Foto sal ons dalk kan help om die geheue te prikkel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 22:01:46 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Goeienaand,

Hier kan mens sien hoeveel groter 'n gewone muurprop is. Die Chargemaster is net aan die agterkant van die paneel 

 

Die kragpunt is gekoppel aan die blou en bruin kabels aan die onderkant van die foto.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 23:24:34 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

That looks like a 5Amp socket. 

Link 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 08:10:19 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1256
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Looks like an intermediate 3 pin 250v plug, (5A or 10A not 15A). There was at a time a 3 pin plug that was smaller than the 15A one currently in use. To get a plug that size is going to be difficult. Maybe rather change it to a standard one if you want a plug there.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 09:36:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

This is 100% an after market fitment.  The charge master you have probably had an 220V outlet that was relayed to that socket for ease of accessibility.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:41:16 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ok, thanks for sharing laughing 

I’ll consider replacing it with a new one when I find the need to have a socket there. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:50:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet jy kry nog van daai klein plugs by elektriese winkels.....hulle gebruik dit hoofsaaklik in geboue en kantore se ligte in die ceilings. Miskien was vorige eienaar n electrician of in die ou tyd was hulle redelik baie in gebruik.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 20:42:54 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ek weet jy kry nog van daai klein plugs by elektriese winkels.....hulle gebruik dit hoofsaaklik in geboue en kantore se ligte in die ceilings. Miskien was vorige eienaar n electrician of in die ou tyd was hulle redelik baie in gebruik.....

Daar is ook 'n ander verlengkoord aan die binnekant van die karavaan, by die trap, teen die kas wat vir my 'n eienaardige plek is om 'n verlengkoord te sit.  Ek twyfel of die vorige eienaar 'n elektrisien is  sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 20:48:47 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het nog 'n paar van die 5A sokke en proppe. As mens die prop deel het moenie weggooi nie want hulle pas perfek in die "universal" toerusting se sok soos meeste v d huidige Chinese inverters. Dit lyk nie asof hulle meer sokke gaan voorsien met verskillende opsies nie. Die "universal" dek 'n groot deel v d wêreld se proppe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 21:26:10 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 15 Jan 2020
Experience: 6 years

Ek het nog 'n paar van die 5A sokke en proppe. As mens die prop deel het moenie weggooi nie want hulle pas perfek in die "universal" toerusting se sok soos meeste v d huidige Chinese inverters. Dit lyk nie asof hulle meer sokke gaan voorsien met verskillende opsies nie. Die "universal" dek 'n groot deel v d wêreld se proppe. 

Dankie Danie. Ek sal hom dan naby hou vir eendag 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za