English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 442
Total Replies: 251 903
Total Views: 83 202 602
topics: 11 523
replies: 138 699
views: 39 319 997
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waarna sien jy uit om te doen na lockdown?

replies: 50
views: 647
12 Apr 2020 @ 19:43:24 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 214
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek wil wil voel ek is vry om te gaan waar ek wil en nie bekommerd te wees om met die 

virus aan te steek nie.  

Om in die winkels rond te loop en om weer iets lekker te gaan eet met ‘n goeie koppie koffie

daarby sal dit doen vir my. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 20:13:16 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 24 Dec 2019

I would like to go to Badplaas for a camp during long weekends. I miss camping and can't wait for long.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 20:43:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Eerstens vir die kinders en kleinkind gaan kuier, en terwyl ek dan so naby is, 'n dagbesoek aan Kruger doen. Piekniekmandjie pak en net rustig gaan uitspan by Mondlozi Dam.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 20:48:59 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 214
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Eerstens vir die kinders en kleinkind gaan kuier, en terwyl ek dan so naby is, 'n dagbesoek aan Kruger doen. Piekniekmandjie pak en net rustig gaan uitspan by Mondlozi Dam.

Ek het vergeet julle bly so naby ek sien sommer al klaar uit na die fotos

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 21:04:33 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Piekniek Houtbosdorp Magoebaskloof op my verjaarsdag 1 Mei

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 21:47:20 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

n Kamp sal dit definitief wees waar en wanneer dit sal ons sien soos wat die tyd loop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 23:41:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal ook graag wil kamp, maar dit gaan nou baie afhang van skool tye. Sal maar sien as tyd aangebreek het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 23:43:38 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Wet a line down the road.cool

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 00:34:25 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kinners toe ! ! ! !

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 06:47:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal graag wil gaan kamp.  Plek en tyd en omstandighede sal ons maar sien hoe dit gaan wees na die lock down.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:03:02 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Kinders kuier, troue reel en kamp.

My dogter trou 30 Mei en alles is klaar gereel en betaal. Ek sit en worry dat die troudatum dalk uitgestel moet word. Ek hoop regtig nie so nie.

Sal maar moet sien en wag hoe skoolvakansies gaan werk, want my vrou is nog in die onderwys en alles hang af van die skoolvakansies. 'n Ou moet maar naweke probeer wegbreek. Maar om by die huis sit na die tydperk van lockdown.......nooit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:06:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal ook graag wil kamp, maar dit gaan nou baie afhang van skool tye. Sal maar sien as tyd aangebreek het

Ek hoor daar is selfs sprake van Saterdae skool?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 07:15:01 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
  • Wil graag my kinders my 6 kleinkinders sien hulle bederf met ontbyd wil my trailer dan pak en Eiland toe gaan en swem en net in die natuur wees
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 08:39:36 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3426
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek sien net uit na die vryheid om te gaan waarheen ek wil, wanneer ek wil. Ons is nie gewoonlik heeltyd aan die skuur nie, maar noudat ons ingeperk is, mis ek my vryheid.  Dis seker maar met alles so- jy waardeer eers wat jy het wanneer jy dit verloor het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 14:24:59 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years
  1. Biki gaan uiteet, veral by die Ocean Basket, het n craving vir seekos.
  2. Gaan nie te veel beplan tov kampeer nie, kyk eers die skool stories uit.
  3. Lekker wildkamp met my motorfiets in die bosveld, ma moet daai naweek die kids uitsort.
  4. Lekker erediens bywoon.
  5. Om te drink wat ek wil wanneer ek wil en hoeveel ek wil.
  6. Om te beweeg sonder om oor peste en plae te worry.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 14:38:34 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

  1. Biki gaan uiteet, veral by die Ocean Basket, het n craving vir seekos.
  2. Gaan nie te veel beplan tov kampeer nie, kyk eers die skool stories uit.
  3. Lekker wildkamp met my motorfiets in die bosveld, ma moet daai naweek die kids uitsort.
  4. Lekker erediens bywoon.
  5. Om te drink wat ek wil wanneer ek wil en hoeveel ek wil.
  6. Om te beweeg sonder om oor peste en plae te worry.

Frikadel, punt no 1is n GROOT NO NO!!!!!

Daai kosse staan al meer as n maand. Jy  gaan jouself lockdown vir nog 6 weke in die kleinhuisie🤣🤣🤣🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 16:55:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

'n Vinnige dag se ry met die motorfiets, die karavaan pak en deur die wildtuin, Malelane in en uit by Phalaborwa, na die Eiland vir kamp.

As ons daar is, sal ons kyk wat volgende.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 17:20:20 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Frikadel, punt no 1is n GROOT NO NO!!!!!

Daai kosse staan al meer as n maand. Jy  gaan jouself lockdown vir nog 6 weke in die kleinhuisie🤣🤣🤣🤣🤣🤣

Hannes, geldige punt!!

Sal biki wag dat die ou stock loop!

 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:13:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker te gaan kamp.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:53:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker te gaan kamp.

 

Ja...wonder wanneer dit sal wees. Al is lockdown opgehef weet ek nie of ek sal kamp as virus nog broei nie. Nader aan tyd sal seker kan sê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:56:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja...wonder wanneer dit sal wees. Al is lockdown opgehef weet ek nie of ek sal kamp as virus nog broei nie. Nader aan tyd sal seker kan sê

Ag Geert om rustig by die huis te sit is ook okaysealed......lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:58:05 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Hardeware winkel wat oop is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:03:48 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3426
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Netso hier!  Ek het 'n houtdraaibank nodig en het al ure se navorsing gedoen, maar wag nou net om self te begin, maar die winkels is toe.  Iemand het op 'n ander draad genoem dat dit goed sou wees as hardewarewinkels oop kon bly want dan kon baie takies wat lank agterweë gebly het, afgehandel word.  Die risiko by so 'n winkel is tog nie groot nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:15:14 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Netso hier!  Ek het 'n houtdraaibank nodig en het al ure se navorsing gedoen, maar wag nou net om self te begin, maar die winkels is toe.  Iemand het op 'n ander draad genoem dat dit goed sou wees as hardewarewinkels oop kon bly want dan kon baie takies wat lank agterweë gebly het, afgehandel word.  Die risiko by so 'n winkel is tog nie groot nie.

Ek is bly hulle is toe, dan sou ek gewerk het en ek kan nie.

Die een rib wil net nie regkom nie.

Maar ek weet hoe jy voel.

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:41:27 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Kinders kuier, troue reel en kamp.

My dogter trou 30 Mei en alles is klaar gereel en betaal. Ek sit en worry dat die troudatum dalk uitgestel moet word. Ek hoop regtig nie so nie.

Sal maar moet sien en wag hoe skoolvakansies gaan werk, want my vrou is nog in die onderwys en alles hang af van die skoolvakansies. 'n Ou moet maar naweke probeer wegbreek. Maar om by die huis sit na die tydperk van lockdown.......nooit.

My dogter sou nou eerskomende Saterdag getrou het. Uitgestel na 13 Junie. En as dit nog nie kan nie..... eers volgende jaar. Nogal uitgesien na die week in die Kaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:47:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3426
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Sal jou leer om astrant te wees met jou vrou, Jinwink.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 14:47:39 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 27 Nov 2017

Om my Sherpa aan the haak en te  ry Algeria toe...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 20:20:09 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Om vir die kinders te gaan kuier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 21:24:52 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Verspotte gedagte van my maar ek sal geduldig wag totdat ek weer n ordentlikke weervoorspelling op die kassie kan sien na die 7 uur nuus.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 21:36:16 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die eerste ding wat ek graag sal wil doen is om op my fiets te klim en my gewone roete deur ons voorstad te ry. Om die moeg in my kniee te voel en die saal se byt in my agterent.  Om die verandering in die natuur te kan waarneem, en soos 'n moeg hond terug by die huis te kom met die wete dat daar nog 'n bietjie kind in my oor is.

As ek na die spekulasie op die media luister is ek bevrees dit gaan dalk vir ons ouer garde eers na die winter kan gebeur.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 09:57:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Om weer saam met my vriende te kuier....net nie by my huis nie😂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 10:30:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal jou leer om astrant te wees met jou vrou, Jinwink.

Sy het my geskop terwyl ek lê.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 14:08:23 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek was gister by ons huisdokter. Hy vertel dat daar vroeer die dag n dame by hom was wat vertel dat sy en haar man vir 38 jaar gelukkig getroud is maar nou is sy nie meer so seker of dit nog drie weke sal hou nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2020 @ 16:16:26 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Wildtuin toe, enige wildtuin sal doen solank ek net kan kamp opslaan en op my stoel langs die vuur kan sit en in verte te kyk sonder om te regetreer wat ek sien. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 08:32:01 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Going to use the Sanparks credit we got when I changed our Mapangubwe/Kruger bookings from April to September to go to Marakele as soon as it is safe.

( When I postponed our trip, the new dates fell in with the pensioners discount and I got about R 1150 credit.)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 11:56:14 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 214
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Nadat ek weer gewoond geword het aan mense en die verkeer sal ek graag Ierland en Skotland wil besoek maar ek verneem die vliegtuigkaartjie gaan blykbaar nou dubbel die prys wees   So miskien gaan dit nie realiseer nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 21:25:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nadat ek weer gewoond geword het aan mense en die verkeer sal ek graag Ierland en Skotland wil besoek maar ek verneem die vliegtuigkaartjie gaan blykbaar nou dubbel die prys wees   So miskien gaan dit nie realiseer nie

Daar begin hulle omte skep.

Nou moet ander betaal dat ander uit die moeilikheid moet kom wat ander se skuld is.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 21:47:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek dink ek gaan n week verlof vat om my gras te sny. Jy kan nie glo hoe die gras gegroei het in die tyd nie.

Miskien moet ek daai tyd ook gebruik om wasgoed te was. 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 08:28:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink ek gaan n week verlof vat om my gras te sny. Jy kan nie glo hoe die gras gegroei het in die tyd nie.

Miskien moet ek daai tyd ook gebruik om wasgoed te was. 

My gras trek terug in die grond in nes ek by die voordeur of agterdeur uitstap.

Hulle is net lank as ek vir hulle loer deur die gordyne.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 14:23:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

My gras trek terug in die grond in nes ek by die voordeur of agterdeur uitstap.

Hulle is net lank as ek vir hulle loer deur die gordyne.

 

 

Dis nou 'n skerp een Jin.

Wat se gras het jy in jou tuin? Jou gras is baie sensitief vir jou beweging.

Sou daarvan hou as my gras ook so wil reageer, dan kan ek mijn vrouw mooi wys hoe dit werk.

Sal maar weer moet sny later met die verlengde grendeltyd.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 18:10:42 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My grassnyer het n probleem opgetel en ek moes die motor oopmaak om die fout te herstel. Toe kort ek nuwe "bearings" voordat ek weer aanmekaar kon sit. Gister by n vriend gekry wat hy as spaar gehad het. Vanoggend inmekaar gesit wat my gedwing het om vandag my gras te sny. Gelukkig loop die grassnyer nou piekfyn teen min koste. Moet se ek is moeg vanaand.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 22:35:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink ons drome wat ons gaan doen na lockdown is verder in die toekoms as wat ons hoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:07:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was so gelukkig om n naweek by Klein Paradys in Nylstroom te wen met n lockdown kompetisie op fb....so as ek kans kry, is ek soontoe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:24:49 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2230
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Sou van 9 - 26 April Swadini en daarna Kruger besoek het.  Het gedink om direk na lockdown as ons toegelaat sou word te gaan maar is nou aangesê dat Bestuurspan nie verlof mag neem nie en te konsentreer om te probeer opvang en weer gelyk te trek. 

Sal voorlopig dan maar vir September probeer anders is slegs naweek kampe ons voorland en vakansie vir hierdie jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 12:51:47 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 975
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek was so gelukkig om n naweek by Klein Paradys in Nylstroom te wen met n lockdown kompetisie op fb....so as ek kans kry, is ek soontoe

Baie geluk met daai prys. dit help darem om gedurende lockdown ook te "kamp".undecided

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 12:54:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie geluk met daai prys. dit help darem om gedurende lockdown ook te "kamp".undecided

JaNee.....met die een kamp verdien jy n ander kamplaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 12:41:58 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek sien regtig daarna uit om te sien hoe my tuiningeneur die grasperk sny na hierdie grendeltyd verby is. Snaaks hoe dit nie meer vir my lekker is om vir die bure te wys ek kan my eie tuinwerk hier in die kompleks doen nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 12:44:14 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

En nou lyk dit my ek sal moet wag tot "level 2" voor hy dit sal kom doen. Hoe lank nog?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 12:54:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3426
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek sien Pietersburg val in die veiligste kategorie met geen gevalle nie.  Ander dele van die provinsie effens hoër.  Ons kan dus verwag dat die inperkings hier minder streng sal wees.  Ek kry die ouens in Gauteng, Durban en Kaapstad egter jammer.  Dit lyk of hulle in kategorie 5 gaan bly.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 10:04:15 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 10:53:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sommer net n mooi gedagte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za