English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 270
topics: 4 483
replies: 30 541
views: 17 426 770
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Waarde van Customer Feedback

replies: 8
views: 4442
07 Aug 2015 @ 07:42:24 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Julle ek en Berdien het beplan om vroeg November, daar na Brits se kant toe te gaan, om te kamp vir so vier dae by Hartbeespoort Holiday Resort. Soos julle weet is brandstof/ verblyf nie meer goedkoop nie en kom jy by jou besteming en dis n gemors kos dit jou geld en frustrasie omdat jy meer verwag het van n oord. Nou lees ek vanoggend by Customer Feedback terugvoer van Hartbeespoort en dit is nie goed nie. Ek glo smaak verskil n saak het twee kante maar as die mederheid se bly weg agv geraas / badkamers wat vuil is ens dan moet jy maar weet kyk hier is n problem ignore jy die waarskuwing en gaan wel na n oord net om te vind die terugvoer is akuuraad dan moet jy maar beste van slegte ding maak. So ek sal maar die oord vermy. Dis belangrik dat ons as forum lede so akuuraad as moontlik terug voer gee oor n oord so help ons mekaar om die regte besluit te kan neem oor n oord. My 2c
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 09:10:15 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Bostoe soos jy sê elkeen se sienswyse is nie die selde nie vat maar vir Sondela vir my is dit ń fantastiese plek tog was daar onlangs mense wat ń negetiewe terugvoer gegee het

 As jy eenige problem met ń plek het onthou jou gut feeling is altyd reg vermy die plek daar is baie ander pleke om na toe te gaan

Probeer Dube midweeks is maar R480  en na my mening ń puik plek met wild besigtiging

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 09:37:31 am
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Ek stem...ek het met my Oos Kaap trippie ook n paar plekke vermy nadat ek terugvoer gelees het....as jy onseker is pos jy net n navraag op hierdie forum met die oord se naam in die titellyn...en kry gewoonlik goeie terugvoer
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 10:59:35 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Shaun ek stem saam met chameleon vir n paar kilos verder gaan ek eerder Dube of Hartbeeshoek toe, as jy onseker is van Hartbesspoort oord, ek persoonlik ken hom nie, gaan julle oor naweek want as dit midweek is dink ek sal dit stiller wees by Hartbeespoort oord, ek kyk ook altyd na veiligheid maar miskien kom hier nog positiewe komentaar uit, sterkte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 12:41:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Leer uit ondervinding of leer by ander.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 14:22:46 pm
Gyfie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 10 Jun 2014
Experience: 15 years

Shaun, die oord is maar besig en hulle laat dag besoekers toe. Alhoewel die dagbesoekers hule eie swembad ens het, is daar nie regtig skeiding tussen die kamp terrein en die publieke fasiliteite nie. 

Die oord is okay, maar ek sal eerder n ander plek oorweeg. As jy naby Brits wil wees dan is Dube of Bosveld Oase jou beter opsies. Dis ook naby die N4.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2015 @ 14:55:33 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek was begin van jaar by Bosveld oase Gyfie awsome plek ek gaan die ander plekke soos julle aanbeveel n draai maak.
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 15:40:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bosveld Oase is net naweke en vakansie tye oop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2015 @ 15:42:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Stem saam met Bostoe...ek werk ook maar streng volgens terugvoering en inligting van ander lede
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za