English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 746
Total Views: 83 280 140
topics: 11 618
replies: 139 813
views: 39 359 760
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar stoor julle die karavane?

replies: 2
views: 3177
23 Sep 2003
Mikeh
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 16 years
Ons is eintlik tent mense, maar met die baba nou hier, se die vrou tente is uit. Watnougemaak. Karavaan is die volgende opsie, maar die lewe hier in Johannesburg beteken maar dat ook ons in 'n kompleks bly. Dit beteken ek het nie plek om 'n karavaan te parkeer nie. En hulle pas nie in 'n gewone motorhuis nie? Enige raad?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2003
Jannie
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 15 Jul 2004
Daar is advertensies vir stoorplekke in die Caravan and Outdoor life tydskrif.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2003
Anonymous
Op hierdie webadres onder "Free classifieds" het ek die volgende nommer gevind (011) 967-1819 vir plek naby Johannesburg Lughawe. Moontlik kan jy hulle kontak en kan dalk ander plekke nader aan jou voorstel, indien dit te vr van jou af is.

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za