English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 316
Total Replies: 250 481
Total Views: 83 156 987
topics: 11 440
replies: 137 737
views: 39 294 036
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar maak jy koffie?

replies: 27
views: 390
30 Jan 2020 @ 12:48:14 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Dis nou letterlik net general chat hierdie. 

Maar toe ek 'n kind was, en saam my ouers gekamp het, het my ma in die oggende die perculator binne in die karavaan aangesit en koffie gemaak, en ek het my koffie in die bed gekry. ek het op 'n hangmat bo hulle bed geslaap. So nou dat ek groot is, meeste van die tyd maak my kiddies my wakker so 7 uur, en dan staan ek ma op en gaan buitentoe, want hulle wil uit.  En daar  maak ek maar solank koffie.  Is daar van julle wat eers nog bietjie binne le en koffie binne maak? of word dit maar buite in die tent gedoen?

EN dan moet ek by se, ek wens nie my kinders groot nie...maar...ek moet bieg ek sien uit na die dag dat hulle oud genoeg is om in 'n tent te slaap en hulle vir hulleself kan sorg. Sodat Mamma ook nog bietjie laat kan le. AL slaap jy nie, net om binne die karavaan te le en luister na die voeltjies en net te reflekteer hoe awsome lekker dit is, en hoe geseen 'n ou is om te KAN kamp.

Nou sit ek daar buite saam die kids, dan is die hele oord nog vas aan die slaap lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 13:17:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

In die oggende as ek my kop uit karavaan steek gryp ek die ou Hart blik ketel en kook water. Na my 2e koffie begin my brein eers werk. 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 13:27:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek self is nie 'n groot koffie mens nie. Maar o weë my wederhelfte maak op daarvoor.

Oor die algemeen is ek maar 'n vroeg mens en as die dag sy son klere begin aantrek dan is ek op en maak vir Ma 'n koffietjie. gewoonlik buite in die tent of onder die rally.  Dis maar min wat ek bederf word met koffietjie in die bed.

Die res van die dag is dit maar haar joppie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 14:07:25 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek het reg getrou. cool

Ek kry elke oggend koffie in die bed as my oe oopgaan.  Jy moet hulle net reg leer van die begin af.

As dit vakansie is word dit my beurt.  Dan kry sy koffie in die bed met 'n beskuit of koekies.  Soms as ek vroeg al honger is sal ek braaivleis in klein stukkies opsny en warmmaak om saam met die koffie in die bed te eet.  Net ietsie om te proe.  Meeste van die tyd is die twee honde ook daar vir hulle gedeelte.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 14:51:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het hierdie masjien spesiaal vir karavaan gekoop. Een naweek gebruik.....nou staan hy by die huis....wit olifant. Miskien maar hier probeer smous

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 15:14:00 pm
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 16 years

Ek is 'n groot koffie mens!! Het 'n Nespresso koffie masjien vir die karavaan gekoop. Klein en kompak en met die pods wat geseel is sukkel mens nie met bone nie. Maak binne die karavaan koffie. Het so 'n koffie masjien soos Relaxed camper by die huis. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:41:02 pm
Anonymous

Het vir my vrou dieselfde gekry.. En ligter op krag as mens off-grid kamp... een koppie is warm en gedoen en nie ketel gekook nie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 19:02:05 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4666
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

CappingKitty ons laaste een is nou twee jaar uit skool dis net ek en my vrou so daai bietjie laat slaap nou nogal buite seisoen is so so lekke koffie maak ek met elektriese ketel en waar nie krag is nie of op gas of vuur alles word buite karavan gedoen 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 19:41:07 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2208
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Myself is ook 'n vroeë mens en maak koffie buite sodra dit lig word. Lekker om die dag te sien ontwaak met koffie en beskuit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 21:32:45 pm
Anonymous

My vrou het ล„ elektriese ketel gekoop by Home Choise.

Die ding kook binne 15 sekondes en spoel water gelukkig self in die beker saam koffie en alles.

Ek is nie ล„ voorstaander vir koffie nie, maar drink gewoonlik die kwart wat oorbly in die beker, maar dan hardloop ek met die mondspoel om die smaak te verwyder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Jan 2020 @ 22:51:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Waar maak jy koffie ?

Eerlik ๐Ÿ˜ฒ net daar waar ek n water gekook Kan kry

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 22:54:32 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2021
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

As ons iewers oorslaap, maak ek koffie binne-in die Exclusive en my annerhelfde kry dit in die bed saam met karringmelk-beskuit.  As die tent of rally staan, maak ek daadie einste koffie daar, maar Mammie kry hare ook in die bed.  Ek skraap 'n kampstoel nader en geniet my koffie en beskuit buite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 05:43:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek self drink byna nooit koffie nie. Ek dink ek het my laaste koppie laasjaar Oktober gehad. Sal so nou en dan tydens kampeer drink....meer vir die geselligheid dan. My vrou maak op vir dit wat ek nie drink nie....sy laaik haar koffie kwaai๐Ÿ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 07:26:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het  drie van die Dulce Gusto koffie masjiene.  Een vir die karavaan een vir die huis en nou een vir my seun gegee.

Kyk as daai kofietjie gemaak word dan staan ek voor in die ry.  Dit wissel van Ice coffee, Cuppucino's, Latte's en dit in verskei geure as ook Cococino's Tea Cinos, en Nesquick.

Baie baie lekker bederf die een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 07:49:45 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Het vir my vrou dieselfde gekry.. En ligter op krag as mens off-grid kamp... een koppie is warm en gedoen en nie ketel gekook nie..

Vaderland, nou's ek eers lus vir koffie.  Hmmm, ek hou van daai koffie masjien idee, soos jy se, maak 1 of 2 koppies en hoef nie hele ketel water te kook nie. EK hou ook van die oggende met 'n beskuitjie, terwyl die wereld ontwaak, voels raak wakker, en die reuk van oggend is vir my die beste van alle reuke.  Veral in die kruger wildtuin. 

En ek is 'n sucker vir 'n cafe mocha.  Mens hoef mos nie af te steek net oorlat jy kamp nie.  Lewe gaan oor die klein bederfies ne

Ek moet se, ek weet nie hoe doen mense dit wat nie koffie drink nie.  Ken mense wat coke drink in die oggende??? wat de hel? maar seker different strokes ne.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 07:55:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vaderland, nou's ek eers lus vir koffie.  Hmmm, ek hou van daai koffie masjien idee, soos jy se, maak 1 of 2 koppies en hoef nie hele ketel water te kook nie. EK hou ook van die oggende met 'n beskuitjie, terwyl die wereld ontwaak, voels raak wakker, en die reuk van oggend is vir my die beste van alle reuke.  Veral in die kruger wildtuin. 

En ek is 'n sucker vir 'n cafe mocha.  Mens hoef mos nie af te steek net oorlat jy kamp nie.  Lewe gaan oor die klein bederfies ne

Ek moet se, ek weet nie hoe doen mense dit wat nie koffie drink nie.  Ken mense wat coke drink in die oggende??? wat de hel? maar seker different strokes ne.

Ek is die Coke een....of altans Pepsi nou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 10:29:10 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is nie een Vir fancy koffies nie. Ek is mal oor my Ricoffy. Ek drink nou baie baie minder, amper niks.

Op n stadium het ek 2,250 kg

Koffie per maand gebruik. My oe voel nou nog stok styf in my kop

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 12:06:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net een beker vroeg oggend by die huis of as ek kamp.

Moet baie koud wees om voor bedtyd een te drink.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 16:01:31 pm
Anonymous

Daai na smaak van koffie maak my siek.

Ek drink eerder ล„ glasie vitamien GO Bruis tablet in die oggend.

Moontlik in die winter sal ek ล„ halwe koppie swart koffie drink met ล„ peanut butter toebie wat ek so doop in die koffie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 16:12:13 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek is nie een Vir fancy koffies nie. Ek is mal oor my Ricoffy. Ek drink nou baie baie minder, amper niks.

Op n stadium het ek 2,250 kg

Koffie per maand gebruik. My oe voel nou nog stok styf in my kop

John........Ek staan soggens vroeg op dan sit en buite op die stoep en kyk hoe die son oor die see opkom. Teen die tyd wat ma opstaan maak sy vir my koppie no 2 en vir haar no 1. Teen 8 uur die oggend staan ek op koppie 4 en sy op koppie 3. Ons is verslaaf aan Jacobs.......

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 17:59:18 pm
Anonymous

Ons gebruik ook net Jacobs en Nestcafé, of sal ek eerder sê my vrou.

Die goed proe twak en nee dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 19:28:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het hierdie masjien spesiaal vir karavaan gekoop. Een naweek gebruik.....nou staan hy by die huis....wit olifant. Miskien maar hier probeer smous

Maak my n prys.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 08:02:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Selfs hier waar ek by die werk sit is dit nou al 08h00 en ek is op van 04h30 af.

Gaan nou eers 'n koffietjie maak, en dit net omdat die kantoor mense staan nou buite en gesels met 'n koffietjie.

Dis dan my laaste vir die dag. Dalk vanaand sal ek 'n tweede een sluk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 10:49:53 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Koffie is my ding van army dae af. Ek onthou as ek op die grens wag bevelvoerder was het ek altyd n melk kan koffie gereel. En elke nou en  dip ek my fire bucket in Vir n lafenissie. Dan was daai koffie ernstig geload met kondans melk. As jy genoeg connections in die kombuis gehad het meng hulle die water 50/50 met melk as hulle hom kook so but n amperse melk koffietjie. Genoeg nou eers laat ek daai ketel aan kry.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 10:59:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17164
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Koffie is my ding van army dae af. Ek onthou as ek op die grens wag bevelvoerder was het ek altyd n melk kan koffie gereel. En elke nou en  dip ek my fire bucket in Vir n lafenissie. Dan was daai koffie ernstig geload met kondans melk. As jy genoeg connections in die kombuis gehad het meng hulle die water 50/50 met melk as hulle hom kook so but n amperse melk koffietjie. Genoeg nou eers laat ek daai ketel aan kry.

En as jy connections gehad het, het hulle seker ook nie kopersulfaat in jou koffie gegooi nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 12:26:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

En as jy connections gehad het, het hulle seker ook nie kopersulfaat in jou koffie gegooi nie?

Geert. Dalk in 4 SAI middelburg met ons basics. Maar verder Berede Sentrum, Swaspes, Oshivelo en al die basise Noord op die kaplyn het hulle ons nie ge intoxicate met daai goete. Selfs met kampe jare daarna, niks.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 20:28:19 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Daardie koffie masjien lyk na 'n wenner.

Wens ek kon een bekostig

Geniet daardie vroeg oggend koffie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 06:49:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Koffie is my ding van army dae af. Ek onthou as ek op die grens wag bevelvoerder was het ek altyd n melk kan koffie gereel. En elke nou en  dip ek my fire bucket in Vir n lafenissie. Dan was daai koffie ernstig geload met kondans melk. As jy genoeg connections in die kombuis gehad het meng hulle die water 50/50 met melk as hulle hom kook so but n amperse melk koffietjie. Genoeg nou eers laat ek daai ketel aan kry.

Ja dit is ware woorde daai.

'n Koffietjie so deur die nag tydens wag staan help baie teen die koue en die wakker bly.  Ek self hou ook van kondensmelk koffie.  Selfs as was dit daai plastiek kondensmelk in die pixi's of buisies van die ratpacks.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za