English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 833
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 055
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar maak jy jou swartwater tenk leeg?

replies: 24
views: 321
15 Mar 2020 @ 14:34:37 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het nog nooit 'n swartwater tenk gehad nie, en sal ook seker nooit een hê nie. Ek het egter al gewonder waar mens so 'n tenk leeg maak. 

Ek het nog nooit so 'n leegmaak punt gesien nie, maar nou moet ek erken, ek het nog nooit daarvoor opgelet nie.

Waar maak jy jou swartwater tenk leeg?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 14:36:15 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

surprised

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 14:43:49 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1236
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Persoonlik glo ek dat daar is net een aangewese manier om van enige afvalwater, hetsy swart- of grys-, ontslae te raak. En dit is by 'n toepaslike "gulley". Jy sien te veel mense wat gryswater sommer onder die karavaan of by 'n boom laat uitloop - en swartwater ook net "uitskiet".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 14:58:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Meeste kampplekke het by hul ablusie n plek vir die swart water, nou dat ek dit ook het let ek op daarvoor of maak dit by die huis leeg.

Word net vir no 1 gebruik.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 15:12:03 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1236
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het met "swartwater" eintlik net skottelgoedwater in gedagte gehad - darem nie No 1 water nie. Laasgenoemde word darem nie in 'n "gulley" gegooi nie, maar wel ontslae van geraak by 'n toepaslike Porta Potti-fasiliteit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 15:42:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sjoe.....oor grys water kan mens nog gesels en verskillende sienings kry, maar met swart water is daar net een plek. Nog nooit gehoor dat mense hieroor verskil en faait daaroor nie. Hoop dit bly so......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:48:53 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

As No 1 ook swartwater is , soos ek nog altyd glo, dan bly die plek maar ook soos nog altyd by die porta potti punt wat by elke doenlikke karavaanpark beskikbaar is. Wanner ek tuis kom maak ek hom leeg in die toilet en dan word hy gewas en ontsmet voor hy weer onder die bed in die karavaan gebere word.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:49:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

En as die swart water net n no.1 is.  

Dis net piepie.  Hoekom dit in swartwater afvoer gooi.  Kan mos in gewone toilet ook gooi..

Wat van sommer in die veld. Of teenaan die mure waar ander mense dit direk uit urineer.

Somige kampe het spesiale punte vir dit.  En soos wat ek hier lees gebruik meeste kampers dit vir no.1.   Ek vermoed die chemikaliè wat gebruik word in die portas is dalk nie goed vir kampe wat nie gelink is met n sentrale riool stelsel nie. Dit maak die septic-tenk se bakteries dood ...   so verstaan ek.

In my latest waentjie gebruik ek n 3x liter omo  bottel met suiwer no.1. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:53:23 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Oom Jeep die teen die mure een gaan dalk te opmerklik wees met die blou blou kleur. Jy gaan dalk antibiotika ingejaag word.Lol . Jammer maar ek wou net!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:58:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het met "swartwater" eintlik net skottelgoedwater in gedagte gehad - darem nie No 1 water nie. Laasgenoemde word darem nie in 'n "gulley" gegooi nie, maar wel ontslae van geraak by 'n toepaslike Porta Potti-fasiliteit.

Nou het jy jou Naam lekker met n plank geslaan.

Hoe sê my kleinseun,, Oupa hy het self n vinger in sy poephol gerol.

Ek het nog nooit 'n swartwater tenk gehad nie, en sal ook seker nooit een hê nie. Ek het egter al gewonder waar mens so 'n tenk leeg maak. 

Ek het nog nooit so 'n leegmaak punt gesien nie, maar nou moet ek erken, ek het nog nooit daarvoor opgelet nie.

Waar maak jy jou swartwater tenk leeg?

Weet nie wat jy bedoel het met swartwater en tenk nie.

Veral dat jy nie een het of sal sal hê nie.

Verduidelik jou standpunt ASB.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 18:19:46 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1236
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Water uit 'n Porta Potti is rioolwater.

Water, komende van storte en baddens - m.a.w. seepwater - staan bekend as gryswater.

Swartwater is water wat besoedel is met o.a. vette en olies - soos skottelgoedwater.

Water, met jou urine in, is nie swartwater nie. Daarom raak jy ontslae van swartwater en gryswater in 'n toepaslike "gulley" - soos by kampeer-kombuisfasiiteite. Jou Porta Potti se water gooi jy in 'n fasiliteit wat spesiaal vir daardie doel geskep is - of by gebrek daaraan, in 'n toilet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 18:22:32 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Chuck, verskoon as ek die definisie soos ek dit verstaan in Engels aanhaal.

Blackwater is wastewater from bathrooms and toilets that contain fecal matter and urine. Also called sewage or brown water, it can carry disease causing bacteria that are harmful to man. ... Greywater is wastewater that comes from sinks, washing machines, and bathtubs.

Wat ek bedoel met swartwater is toilet afval en soms ook stort water. Die houer waarin dit vloei en onder die pens van die voertuig of karavaan gemonteer is, is die tenk waarna ek verwys.

Wat ek bedoel dat ek seker nooit een sal hê nie is dat ek seker nooit 'n karavaan of sogenaamde ryhuis sal besit wat met so 'n tenk toegerus is nie. Ek sluit die onderste houer van die Porta Potti in hierdie konteks uit.

Ek vertrou dit klaar enige onduidelikheid op.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 18:42:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek weet nie van woonwaens of ryhuise wat swartwatertenks onder die pens het nie. Wat jy wel kry is gryswatertenks en is in die meeste gevalle later geinstalleer. Ek dink nou aan Wilsur en Harry wat dit het.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 19:15:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck, verskoon as ek die definisie soos ek dit verstaan in Engels aanhaal.

Blackwater is wastewater from bathrooms and toilets that contain fecal matter and urine. Also called sewage or brown water, it can carry disease causing bacteria that are harmful to man. ... Greywater is wastewater that comes from sinks, washing machines, and bathtubs.

Wat ek bedoel met swartwater is toilet afval en soms ook stort water. Die houer waarin dit vloei en onder die pens van die voertuig of karavaan gemonteer is, is die tenk waarna ek verwys.

Wat ek bedoel dat ek seker nooit een sal hê nie is dat ek seker nooit 'n karavaan of sogenaamde ryhuis sal besit wat met so 'n tenk toegerus is nie. Ek sluit die onderste houer van die Porta Potti in hierdie konteks uit.

Ek vertrou dit klaar enige onduidelikheid op.

 

Dankie, het maar tussen die lyne gelees en dit soos jou Blackwater defenisie gesien.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 19:55:04 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

het by Klein Kariba se skadunet staan plekke so drein gesien hulle het deksels op  in die hoek naaste aan die middel lyn gelee..

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:29:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Oom Jeep die teen die mure een gaan dalk te opmerklik wees met die blou blou kleur. Jy gaan dalk antibiotika ingejaag word.Lol . Jammer maar ek wou net!!!!!!!!!!

Ditsim Piet. Kom ons hou dit so met humor.

In Maputu het ek gesien almal...  vrouens ook doen dit teen die mure.  Verstommend. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 08:27:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

En as die swart water net n no.1 is.  

Dis net piepie.  Hoekom dit in swartwater afvoer gooi.  Kan mos in gewone toilet ook gooi..

Wat van sommer in die veld. Of teenaan die mure waar ander mense dit direk uit urineer.

Somige kampe het spesiale punte vir dit.  En soos wat ek hier lees gebruik meeste kampers dit vir no.1.   Ek vermoed die chemikaliè wat gebruik word in die portas is dalk nie goed vir kampe wat nie gelink is met n sentrale riool stelsel nie. Dit maak die septic-tenk se bakteries dood ...   so verstaan ek.

In my latest waentjie gebruik ek n 3x liter omo  bottel met suiwer no.1. 

Goed die meeste oorde wat van die french drain stelsels gebruik maak sal 'n spesifieke plek hê waar jy die Porta Potti kan leeg maak.  Die rede daarvoor is dat daar beologiese organismes in 'n french drain gegroei word om van sekere kieme virusse noem dit wat jy wil onslae te raak.

As jy dan nou die Porta Potti swart water met die porta potti chemikalië daarin goei maak die PP chemiekalië daai organismes dood.  Dus kan jy nie jou PP in die toilet leeg maak tensy die oord dit so aandui nie.

Sedert ons van 1997 af 'n PP in die karavaan gebruik vra ek maar of daar 'n PP stortings punt is.  Die ontvangs sal gewoonlik vir jou 'n antwoord hê.

Dan neem kennis (Ek het dit al voorheen genoem) dat jy die Bio friendly PP chemicals ook kry.  Dit is in die form van 'n sakkie wat net in die afval tank gegooi word.  Dus is daar nie lekker ruik chemikalië in die spoel water (Bo tank) nie.  Die bio chemikalië kan in 'n French drain systeem in gaan met geen newe effekte op die organismes daar nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 13:52:04 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Just to be different, there is blackwater, grey water and sullage, and then then theiris sewages, also to all those enjoying reading, find out why it's called a "french drain", fascinating stuff for history buffs 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 20:37:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Water uit 'n Porta Potti is rioolwater.

Water, komende van storte en baddens - m.a.w. seepwater - staan bekend as gryswater.

Swartwater is water wat besoedel is met o.a. vette en olies - soos skottelgoedwater.

Water, met jou urine in, is nie swartwater nie. Daarom raak jy ontslae van swartwater en gryswater in 'n toepaslike "gulley" - soos by kampeer-kombuisfasiiteite. Jou Porta Potti se water gooi jy in 'n fasiliteit wat spesiaal vir daardie doel geskep is - of by gebrek daaraan, in 'n toilet.

Jy sit die pot lekker mis.....lol

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 21:07:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Help my reg as ek dit mis het maar selfs op vorige besprekings is daar bedoel dat:

  • Swartwater is water met no1 en dalk 2's in.
  • Grys water is stort, gesig wasbak of skottelgoed water.

Wel dis die siening wat ek altyd gebruik het met bespreking van tipe waters.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 21:26:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Is rioolwater nie maar 'n mengsel van swart en gryswater nie? Soos die wat by die huis weggelei word deur die rioolstelsel.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 21:33:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Is rioolwater nie maar 'n mengsel van swart en gryswater nie? Soos die wat by die huis weggelei word deur die rioolstelsel.

Seker maar by karavaan en ryhuise word dit apart gestort/ontslae van geraak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 22:21:52 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Swart water, Wit water, Grys water, lawaai water. Waarnatoe en hoe ?

Was jou skottelgoed by die ablusie blok. Gebruik die kamp se toilets. Lawaai water sommer in die keel af. Dan hoef jy nie te kommer oor die goete. Dan as jy die porta potty wil leeg maak is daar duidelike bordjies by ablusies waar jy dit moet dump, maklik.

Ek wens net die brakke wat in kampe rondloop en hulle nommer 1 en 2 by jou tent kom los wil ook worry oor waar en hoe.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 06:26:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My karavaan het al die geriewe by hom.  Nie nodig om so vêr te loop vir twee borde en twee koppies nie.  Dis soos jy sê Oom John daar is swart water punte gewoonlik naby die ablusie geriewe aan die buite kant.  As jy 'n Chemiese toilet in jou wa het stel ek voor jy kom in die gewoonte om te vra waar word dit leeg gemaak soos wat jy instap by ontvangs.  So weet jy wat die oord verlang nog voor jou kamp begin het.

Dan het ons Desember by Mary pebbles gekamp waar mense met hulle woefers ook gekamp het.  Nie eenkeer het die woefers ons kom pla nie.  Mense het agter die diere skoongemaak.

So dis baie min of geen dat dit gebeur waar 'n hond sy merk teen jou tent wil maak nie.    Want die mense wat hul woefers saam bring het maar beheer oor hulle en hulle dra kennis van die kamp se reels.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:10:37 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Soos jy se Leon. Daar is besils mense wat goeie beheer oor hul diere het. Die is gewoontlik mense wat Opreg omgee en n goeie bond met hul diere het.

Dan is daar mense wat nie regtig omgee . Hul honne is meer n status simbool en gebruik net die honne om te skop as vrou hul kwaad maak.

Maar n hond hoort nie in n kamp nie. Hulle Kan Maar se hulle tel die "ice" op daar Bly nog goed agter waarin jy ongesiens Kan trap en ook waar hull merk Los stink dit. Dan moet hond en sy baas Maar uit my pad bly. 

So daars sie werklik beheer op honne se uitlaat pyp produkte nie want die skade word eers gedoen voor die clearance van dit plaasvind. 

Meeste kampers is erg gesteld oor higiene en wat maar die buurman met sy water doen byvoorbeeld, maar brakkejan se stront moet Maar op ge eet word. Aikona nie vi my nie.

Dis ma mense en hul dinge. Soos sommige mense voel jy moet jou kitaar, tv en Hi Fi by die huis los so voel ek oor brakkies en brakke.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za