English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 107
replies: 1 719
views: 264 869

Waar kan mens lang termyn kampeer

replies: 22
views: 1080
08 Jan 2020 @ 19:49:47 pm
heeltyd speeltyd
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Dec 2017

Weet iemand waar mens naby see lang termyn kan kamp,,,, wil karavaan hak en vir jaar toer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:27:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Basies enige kamp......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:45:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk op flip en tilla se web.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:46:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:48:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jammer.

Lees by soek in....permanent kamp.

Of gaan kyk onder full timers bo by jou dash bord.

Maar die beste is flip en tilla.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:42:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Enige oord sal jou akkomodeer teen verskillende pryse natuurlik.  Soos JIN sê flipentilla se web blad sal jou baie can help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:11:24 am
heeltyd speeltyd
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Dec 2017

baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 19:55:24 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Gee beter idee van waar jy graag wil kamp, dan gaan jy beter inligting kry...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 22:29:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1876
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Jy gaan oral welkom wees as jy langer staan. Die meeste parke hef buite seisoen spesiale tariewe indien jy vir 'n maand of langer staan.

Nie almal adverteer dit nie en dis soms nodig om vooruit te skakel en seker te maak.

Moet ook nie skaam wees om vir pensioenaristariewe te vra nie. Dit geld gewoonlik vir kampers 60+

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 08:43:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate karavaanpark 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 09:09:41 am
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

ATKV Natalia. Illovo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2020 @ 09:34:02 am
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years
north or south coast, how long to you intend standing at one place, how far would you like to go, as camper van said above, if we know your game plan we could probably add to it constructively.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 17:56:13 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Glo jy gaan regkom probeer ATKV Natalia , Salt Rock 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 20:24:46 pm
Anonymous

Jy gaan oral welkom wees as jy langer staan. Die meeste parke hef buite seisoen spesiale tariewe indien jy vir 'n maand of langer staan.

Nie almal adverteer dit nie en dis soms nodig om vooruit te skakel en seker te maak.

Moet ook nie skaam wees om vir pensioenaristariewe te vra nie. Dit geld gewoonlik vir kampers 60+

Ek like dit kwaai as iemand my vra vir pensioenaristarief.. Jy kan bekostig om op pensioen te wees meneer, 1.8x die prys ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 07:30:34 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek like dit kwaai as iemand my vra vir pensioenaristarief.. Jy kan bekostig om op pensioen te wees meneer, 1.8x die prys ;-)

laughing

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 10:51:26 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3554
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As ek so 'n antagonistiese houding by 'n diensverskaffer vind, gaan ek beslis nie met hom sake doen nie en dan kyk ons maar wie verloor.  Nie almal kan dit 'bekostig' om op pensioen te wees nie, trouens statistiek toon dat seker meer as driekwart van pensionarisse hulle lewensstandaard moet verlaag as hulle aftree.  Sommige pensionarisse leef werklik in armoede.  Hoekom dit so is, is 'n ander saak wat ons nie hier hoef te bespreek nie.  Om jaloers te wees op pensioene is egter heeltemal ongevraagd en onregverdig.  Almal gaan een of ander tyd (hopelik) daar uitkom.   Iemand het so 'n paar jaar gelede op hierdie Forum kwaai afgegaan op pensionarisse wat glo sou dink hulle moet alles verniet kry.  Sommiges kan nie eers uitkamp bekostig nie al is dit ook amper verniet.  Verskeie lede het ook al op hierdie Forum getuig hoe moeilik hulle dit vind om met vakansie te gaan.

Ek het nou klaar stoom afgeblaas.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 11:57:32 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1876
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Vyf Rand in my sak is vir my baie meer werd as R5 in 'n ander ou se sak.

As die feit dat ek op pensioen is 'n prys verhoog, hou ek verby. As ek 'n beter prys kan kry, vat ek dit. As ek geen korting kry nie het ek niks verloor nie. Die keuse bly myne of ek koop of nie.

So, as ek vir 'pensioenaris afslag' kwalifiseer neem ek dit.

So ook by kampeerplekke. Ten minste help ons buite seisoen kampers die oorde om hulle kostes te dek deur die jaar. Beide partye trek voordeel uit so 'n ooreenkoms.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 12:48:03 pm

well said

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 20:19:10 pm
heeltyd speeltyd
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Dec 2017

Baie dankie almal....  Jan en Tilla se advies is uitstekend..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 15:19:53 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Vyf Rand in my sak is vir my baie meer werd as R5 in 'n ander ou se sak.

As die feit dat ek op pensioen is 'n prys verhoog, hou ek verby. As ek 'n beter prys kan kry, vat ek dit. As ek geen korting kry nie het ek niks verloor nie. Die keuse bly myne of ek koop of nie.

So, as ek vir 'pensioenaris afslag' kwalifiseer neem ek dit.

So ook by kampeerplekke. Ten minste help ons buite seisoen kampers die oorde om hulle kostes te dek deur die jaar. Beide partye trek voordeel uit so 'n ooreenkoms.

Ek hou die klomp pensioenarisse hier in Ballito dop...........hulle ondersteun besighede wat ook vir hulle spesiale afslagte gee en vir hulle omgee. Onthou dat die pensioenaris die kasregister aan die gang hou sodat hy sy huur kan betaal. Ek voel glad nie sleg om te vra vir pensioenaris afslag nie.

Goeie voorbeeld......met ons trek hierheen koop ons beddegoed en gordyne by Volpes. Seker so R8000. Paar maande later gaan koop ons toe nog goed maar toe vra ek vir pensioenarisafslag. Tot my verbasing kry ons toe 10% op dit wat ons koop en al die vorige transaksies nadat ek die bewyse kon verskaf. Daar spaar en toe in totaal R1400.

Laat jou dink....!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 20:34:43 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1876
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek hou die klomp pensioenarisse hier in Ballito dop...........hulle ondersteun besighede wat ook vir hulle spesiale afslagte gee en vir hulle omgee. Onthou dat die pensioenaris die kasregister aan die gang hou sodat hy sy huur kan betaal. Ek voel glad nie sleg om te vra vir pensioenaris afslag nie.

Goeie voorbeeld......met ons trek hierheen koop ons beddegoed en gordyne by Volpes. Seker so R8000. Paar maande later gaan koop ons toe nog goed maar toe vra ek vir pensioenarisafslag. Tot my verbasing kry ons toe 10% op dit wat ons koop en al die vorige transaksies nadat ek die bewyse kon verskaf. Daar spaar en toe in totaal R1400.

Laat jou dink....!

Daar sien jy nou.

As jy nie vra nie, kry jy nie. En ek is seker as jy weer soortgelyke items benodig, baan jy heel eerste by Volpes aandoen met jou besigheid.

Jy het R1400 gespaar en hulle het R12,600 se inkomste uit jou gemaak.

En albei partye is gelukkig!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 19:36:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Margate Pensioner special

We have a special on our pensioner's rates.

R 1 500 per month, payable 3 months in advance, plus an additional refundable R500 electricity deposit,
which is a total of R5 000 for 3 months. These rates are applicable throughout the year
and will not change over any mid or peak season.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 20:59:50 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

we currently about to leave margate caravan park after a 6 month stay , we have had a really good stay here.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za