English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 340
Total Views: 82 947 221
topics: 969
replies: 13 547
views: 3 241 501
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Waar kan ek tent tou koop?

replies: 43
views: 469
30 Oct 2019 @ 12:26:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het omtrent 60-70 meter nodig van hierdie tou wat mens gebruik vir tentpale. Dit gaan seker op die ou einde goedkoper uitwerk om n rol van 100m te koop. Waar gaan ek regkom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:27:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het omtrent 60-70 meter nodig van hierdie tou wat mens gebruik vir tentpale. Dit gaan seker op die ou einde goedkoper uitwerk om n rol van 100m te koop. Waar gaan ek regkom?

Pretoria / Centurion area asb.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:31:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Van hierdie tou.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:45:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier by my is n Ogies winkel maar hy het net klein rolle.

Kan OBARO köoperrasie dit nie bestel nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 12:48:24 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 518
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek dink ook jy gaan regkom by die ko-operasie, maar sal daai gekleurde nylon tou nie werk nie, indien wel is Builders jou plek.

Dit is afterall dieselfde tipe tou...

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:05:50 pm
Anonymous

If the rope is used for tents as the name implies, try Waterkloof Caravans Camping store in Centurion..........and relax....cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:10:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

MICA het ek gesien verkoop die gewone nylon wat algemeen op die tente gebruik word.

Probeer ARMY stores in PTA sentraal.  Ek dink dalk die een wat jy soek is daar beskikbaar.

Ander sins Google "Indrustial Netting" naby die Malboro afrit in JHB. Hulle kan jou dalk help.

Ek glo die plek wat tent materiaal verkoop "Hayford Traders" as ek die naam reg onthou in Midrand kan dalk ook help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:12:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pretoria Karavane het ook op 'n stadium van die tipe tou op 'n rol verkoop. Ek sal hulle skakel voor ek soontoe ry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 13:14:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

By Builders Warehouse is daar 'n tou en ketting afdeling op rolle.  Ek het die tipe van rek-toue 9Swart rekke) ook al daar gesien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 14:15:55 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 540
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Jammer jy is ver vanaf Krugersdorp, hier is Tiger Ropes wat omtrent alle soorte toue verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 14:31:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir almal se terugvoering.....waardeer! Ek was nounet by Metro gewees....hulle vra R25/m....klink bietjie rof....sal jul voorstelle opvolg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 14:42:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hel R25-00 per meter is rof.  Maar as dit die tou is wat jy soek "take it or leave it".

Hoop jy kom op ander plekke reg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:10:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het jy kinkie sex ingedagte.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:16:29 pm
Anonymous

R 25,-/meter is absolutely NUTS !!!! As jy my skakel sal ek help om die winkel an die brand te steek....frown.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:43:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gou ryk word.

R 25,-/meter is absolutely NUTS !!!! As jy my skakel sal ek help om die winkel an die brand te steek....frown.......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 16:46:43 pm
Anonymous

Try MAKRO...I googled "tent rope" and Makro came up with R 29,- although they do not mention the length (we are in South Africa, you should know !) They only mention 5kg!!!!??

Maybe you should google or phone... RELAX.....wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 21:15:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Try MAKRO...I googled "tent rope" and Makro came up with R 29,- although they do not mention the length (we are in South Africa, you should know !) They only mention 5kg!!!!??

Maybe you should google or phone... RELAX.....wink

Thanks for the hint. I see their website indicates 5kg {dont know where that is coming from}.....but the lenght seems to be 3meters.....I need continious lenghts of about 20m each....x4. I will try the hardware shops recommended and also the camping shops 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 21:18:45 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert jy kan ook die buitelewe of bergklim winkel probeer langs of oorkant die Midas in Lenchenstr aan die linkerkant as jy Suid ry. Hulle hou baie soorte tour en rek aan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 21:37:02 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,  If the rope you are looking for is the one shown in the photo, in English is is called "Sash Cord " and I think it is made of cotton.  It comes in different Diameters and was frequently used in the building industry, on sliding windows.

You might start by calling    ALPHA UNIVERSAL  011 452 9131. They are in Edenvale, if they don't have they may know who does.

Also try Bevan engineering  (BG Boat Parts )   044 382 3215  They have agents around the country.

I buy this cord every now and then, but in short lengths.

Good luck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:43:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Never to old to learn once again.

"Sash Cord"

Thanx, just hope I can remember it.....................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:51:24 am
Anonymous

Moenie bergklim winkels probeer....hulle is baie duur want baie bergklimmers kom nie  terug nie want .........surprisedsurprised . They have to charge higher prices than other shops  because they sell to a client only once........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 17:56:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Moenie bergklim winkels probeer....hulle is baie duur want baie bergklimmers kom nie  terug nie want .........surprisedsurprised . They have to charge higher prices than other shops  because they sell to a client only once........

Darm nou lekker gelag.

Kom nie terug nie.......

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 19:15:49 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Geert, what is the thickness of the rope, is it cotton  or Nylon ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 20:34:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, what is the thickness of the rope, is it cotton  or Nylon ?

Brian. Seems like 3-4mm

If you cut the rope, you burn the end with a lighter to prevent it falling apart.....end becomes hard after burned 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 12:54:03 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

If it is nylon then it is not sash cord and you should be able to get it off the roll at most hardware stores, which is where I buy it you could try Midas, Builders, Buildit and so on. They may refer to it as "Para cord" or perhaps corded Washline.  The boating people are also a good bet, and I don't recall having paid more than a couple of Rand for the thickness you are looking for.

Good luck.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 22:17:23 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,  I was at a hardware store in Benoni today where they sell the cord you are looking for in various diameters, at between R5.00 and R14.00 per Meter.

Good luck, I hope find what you want.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 23:31:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dis een item waar die kamp plekke my nie gaan verneuk. By Builders of Makro sal ek n dun nylon ski rope aanskaf en ek maak my eie. Kan dalk tou kry dieselfde kleur as jou tent.

Maak net seker van die grote van die alluminium plaatjies se gaaitjies waar deur jy jou tou ryg dat die tou reg deur die gaatjies gly en kan lock as jy dit styf trek.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:06:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir almal se terugvoering en aanbeveelings....waardeer dit! Ek was by n bekende winkel toe n klient daar vir my sê ek moet na General dealer gaan. Daar het hulle pakke gehad van 20meter vir R15. Ek was baie skepties oor die kwaliteit omdat dit so goedkoop is....maar dog ek gaan dit n probeerslag gee aangesien mens nie veel het om te verloor nie. Vir dit waarvoor ek dit aangewend het werk dit 100%. Ek sal graag sy sterkte wil toets in vergelyke met die oorspronklike, maar op die oog af kan mens nie eintlik n verskil sien nie....voel ook dieselfde 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:20:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Na watter General Dealer het jy gegaan vir dit?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:26:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na watter General Dealer het jy gegaan vir dit?

Die winkel se naam is General dealer.....in Menlyn. Is maar chinese wat die winkel bestuur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:39:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na watter General Dealer het jy gegaan vir dit?

Die winkel se naam is General dealer.....in Menlyn. Is maar chinese wat die winkel bestuur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:33:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Oooo Okay.  Enigste General Dealer wat ek huidiglik ken is die een in Valhalla.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:25:46 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die tou vir tente is 8mm maar nie die 8mm wat jy in pakkies kry nie want hy is te dun vir die swart tent tou holder.

 

Ek het baie navorsing en gesoek vir die regte toue.  Hier is van my vrae aan een van die ouens.

"I need some information w.r.t. ropes for my application on the caravan.

Traditionally we use normal ski rope to tie down the tent and other sheets using these standard dog bone type rope adjusters, the hole size seems to be around 8mm.

Now my questions:

  • The standard ski rope’s that one get from hardware stores are 7mm, when this is under tension they tend to slip through the bottom (flat) hole as they stretch.
  • Is there an 8mm ski rope and will this be fine ?
  • Should I rather use 10mm ski rope ?
  • Should I rather use another type of rope ?

Requirements:

  • Lightweight
  • Easy to splice
  • Low stretch, as this will slack the anchor.
  • Soft on hand.
  • Not too costly.
  • What is the roll sixe (100m) ?  (I will be needing around 150m)

What is your recommendations ?"

 

Die 8mm is dieselfde prys as die 7mm. R50-73 per kg ex vat.

Ski is n Polyethylene 8 braid en BB is n Polyethylene 16 braid.

Die BB is sterker en vertoon mooier, maar jou meters per kg is minder."

Southernropes  

Ek het met Deon (deon@rebmarketing.co.za) gesels November 2015 en dit is die inligting wat ek gekry het.

So volgens my is die regte tou die 7mm BB Polyethylene 16 braid.

Daar is baie ander plekke soos,

ALNET

Knittex

REB Marketing

Southern Ropes

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:33:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie nice info.  As ek tou gaan koop gaan ek nie die braids tel nie.  Ek kyk hom so met die ondervinding oog dan weet ek of hy gaan werk of nie.

 

Wat vir my belangrik is, is die maklik "splice".  Daar het jy 'n goeie punt beet.  Dit maak dat die tent opset net meer netjies vertoon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:37:56 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

"As ek tou gaan koop gaan ek nie die braids tel nie.  Ek kyk hom so met die ondervinding oog dan weet ek of hy gaan werk of nie"

Die probleem met die gewone Ski tou is hy is geneig om te dun te trek as jy hom span dan gly hy in die tou been.  Jy het nie nodig om die "braids" te tel nie dit behoort op die verpakking te staan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 09:23:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Gebruik al jare ski rope en werk honderd persent. Te veel stress om te tegnies te raak.

Ek is oortuig daarvan dat die tent vervaardigers nie helfde soveel energie insit om te besluit op n tou.

Wat ek ook kan sê is om versigtig te wees want ski rope kan tent seile beskadig of sny as dit skuur teen die seil.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 11:01:58 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5759
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Bak Oor

"Te veel stress om te tegnies te raak"

Dit is nie 'n kwessie van tegnies raak nie.  'n Gewone "Ski Rope" trek dunner as jy hom styf trek en as die wind pla dan is die gewone swart tou versteller geneig om los te gly.  As jy mooi kyk na die toue wat van die fabriek kom is hulle dikker as 'n "Ski Rope".

Maar ek het net die inligting gedeel op die vraag wat gevra is en my gesoek sodat ander nie nodig het om deur die selfde gesoek te gaan waardeur ek is nie.

Ek het geensins gesê dit is wat iemand moet koop nie.

Jammer dat jy so gedink het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 21:25:53 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,   A very informative dicusion with a good deal of information to ponder, many thanks   If possible could you put on a picture of the rope you finally bought.  I don"t think I have ever seen those aluminum sliders for 8mm rope, I have used the same thing for many years on very much thinner para cord, but never on cotton or " plastic " rope.

Over the last week or so I have also noticed Tensioners made from aluminum tubing on para cord Tent ropes in made up packs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 07:07:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hello Geert,   A very informative dicusion with a good deal of information to ponder, many thanks   If possible could you put on a picture of the rope you finally bought.  I don"t think I have ever seen those aluminum sliders for 8mm rope, I have used the same thing for many years on very much thinner para cord, but never on cotton or " plastic " rope.

Over the last week or so I have also noticed Tensioners made from aluminum tubing on para cord Tent ropes in made up packs.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:00:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het van die "Rope Sliders" waarmee jy die tou styf trek gekry en hulle is wit.  As dit donker word gloei dit in die nag. (Glow in the Dark)

Sal fotos plaas sodra ek dit afgelaai het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:25:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier is die glow in the dark Sliders.

Slider 1

Slider 2

Vir die een of ander rede laai fotos nie meer reg af nie.  

Dit raak al hoe meer 'n pyn om iets te doen hier op die forum.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:34:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

R39-00 vir ses in 'n pakkie.

Werk net regtig mooi direk na lig op die geval het .

Daai glim strook wat ek om die toue sit van my tent kry jy nou by Outdoor warehouse apart van die toue te koop.

R39-00 vir 10 in 'n pakkie.

Hierbo kan julle die glim plakkertjies by die slider van elke tou sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 14:48:43 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 540
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek moet sê in al die jare wat ek kamp het ek nog nooit ‘n tent met óf “sash cord” óf “paracord” gesien nie, ek sal in die vervolg beter kyk.

Watter dikte paracord sal dan gebruik word om die standaard toue waarmee die Jurgens karavaan se tent uitkom, mee te vervang?

Leon - verkoop Outdoor Warehouse ook die ‘glo in the dark’ sliders?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 14:05:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek moet sê in al die jare wat ek kamp het ek nog nooit ‘n tent met óf “sash cord” óf “paracord” gesien nie, ek sal in die vervolg beter kyk.

Watter dikte paracord sal dan gebruik word om die standaard toue waarmee die Jurgens karavaan se tent uitkom, mee te vervang?

Leon - verkoop Outdoor Warehouse ook die ‘glo in the dark’ sliders?

Ja Johan Outdoor Warehouse doen, maar ek is van opinie die "reflective" materiaal werk baie beter.  Die slider gloei net as jy 'n flits lig op hom geskyn het en dan so rukkie daarna.

Mens kan duideliker die "reflective" materiaal in dag en nag sien.

My tent se toue is Olivedrab donker groen en jy kan die stukkies duidelik sien bv op die foto hierbo.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First