English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 203
topics: 11 374
replies: 136 304
views: 39 261 382
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar kan ek n nuwe tenk koop vir my Exclusive

replies: 13
views: 211
19 May 2020 @ 09:49:56 am
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 4 years

More leaf almal darm nog met die lockdown.Ek soek n nuwe tenk op my exclusive weet iemand dalk waar ek 1 kan kry.Kan n mens n groter tenk kry.

DIE LEWE WIL GELEWE WORD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 10:40:01 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Pioneer Plastics maak hom. 60L en 100L.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 10:40:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dalk kan Campworld een vir jou courier?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 14:34:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bestel direk van die vervaardiger af.  Pioneer Plastics is in Roslyn Pretoria Noord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 17:06:51 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Pioneer Plastics (Pty) Ltd

5 Potgieter St, Rosslyn, Pretoria, 0200

012 541 6000

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 17:28:41 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hou ons asb op die hoogte of die 100liter tenk gaan inpas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 10:55:48 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hou ons asb op die hoogte of die 100liter tenk gaan inpas.



Hy pas. Die Elegance het met 100L uitgekom.

Die chassis is die selfde

 

By Pioneer Plastics vra vir Nick Swardt. Hy is n vlieg pel van my.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 13:24:48 pm
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 42 years

Sinvac Plastics in Pretoria Industrial

163 Lloyd Str

012 386 6484

Hulle het vir my Surfer 'n tank gemaak

 

Groetnis en bly gesond

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 14:51:21 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jurgens tanks en battery box word deur Pioneer Plastics gemaak. Hulle hou dit in vooraad.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 16:02:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jurgens tanks en battery box word deur Pioneer Plastics gemaak. Hulle hou dit in vooraad.

Dankie Paul, goed omte weet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 07:32:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jurgens tanks en battery box word deur Pioneer Plastics gemaak. Hulle hou dit in vooraad.

Ja die twee fabrieke is seker 5km uit mekaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 08:27:06 am
KAKAMAS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 4 years

BAIE DANKIE AAN ALMAL!!!!!!!!

 

DIE LEWE WIL GELEWE WORD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 10:41:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As hulle nie direk vir jou wil koerier nie, ek glo pioneer plastics voorsien iemand in jou omgewing van sekere produkte.  Skakel hulle vind uit aan wie.  Gaan dan na daai mense toe en bestel deur hulle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 12:46:47 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

En Pioneer Plastics is oop en Nick werk 2 dae n' week by die kantoor en 3 van die huis aff. Daar is mense permanent by die fabriek. Het gister met Nick gepraat.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za